100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Ek wil - Willem Fransman R50,00   Add to cart

Summary

Summary Ek wil - Willem Fransman

 55 views  1 purchase

Kleurvolle gedig analise

Preview 1 out of 4  pages

  • January 22, 2024
  • 4
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (481)
avatar-seller
ansiestudynotes
Willem Fransman
Titel: sommer uit die staanspoor is die
titel ‘n uitspaark van ‘n behoefte/ ↘ Gebore op Worcester – die 4de
begeerte om iets te sê of te doen. Dit van 10 kinders
waarna die spreker streef “wil” word in ↘ Sy ouers was plaaswerkers
die inhoud van die gedig uiteengesit. ↘ Op skool in die sewentigerjare,
maak hy kennis met politiek
↘ Hierna skryf hy Afrikaanse
protesliedere en gedigte
↘ Hy is tans verbonde aan die
Universiteit van Wes-Kaapland




Kaapse Afrikaans / Kaaps /
Township Afrikaans /
Straatpraat


Opsomming

Die gedig is in kaapse Afrikaans geskryf. Die digter druk sy
gevoelens oor sy manier van praat en sy mense uit. Die
strewe daarna word vanuit die staanspoor deur die titel te
kenne gegee... “Ek wil”.


Matagedig

Die sprker wil die vryheid hê om
homself in sy moedertaal uit te druk
– Kaaps. Hy wil nie hê dat hy en sy
mense gedwing word of
voorgeskryf word om die taal
Die geslaagdheid van die taalgebruik
waarmee hul nie eers hul eie
Die gedig is in Kaapse Afrikaans geskryf. emosies kan verwoord, te gebruik
nie. (‘n Manifes van ‘n digter.) Juis
Dis gepas, want die inhoud fokus op die
daarom kan hierdie gedig as ‘n
bevordering van Kaapse Afrikaans / Afrikaans
metagedig beskou word: ‘n Gedig
wat ook in die townships ’n regmatige plek
oor die skryf van gedigte.
verdien.


Toon
Die toon van die gedig is uitdagend, want hy ervaar teenstand oor sy taal.
Tema
Elke mens het die reg om op sy eie manier van praat. Dit gee identiteit aan wie jy is en jy hoef
nie deur mense van buite laat voorskryf met onnatuurlike reëls en eise nie.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

79079 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R50,00  1x  sold
  • (0)
  Buy now