Onderskei tussen voor- en nadele
verskillende mark vorme
beleid
Verduidelik (monopolie)
Bereken en teken
KT ewewig
TR, MR, AR
LT ewewig
Ewewig
Prysdiskriminasie
Natuurlike
natuurlike monopolieë
monopolieë
DEF: MONOPOLIE: ʼn markstruktuur met net een verkoper van ʼn goed of diens
waarvoor daar geen substitute bestaan nie.
Monopolie( kenmerke):
➢ Enkel verkoper: GEEN goeie substitute , toetrede tot die mark is
geblokkeer
➢ Mark vraag= Vraag van die enkele firma/monopolis
➢ NB! Vraagkromme van monopolis= AR loop afwaarts na regs= negatiewe
helling
➢ Geen aanbod kromme( omdat daar geen substitute is nie)
➢ Pryse vasstel = Prysbepaler/ Prysevassteller- kies punt op die vraag
kromme, maar dan moet hy die Q teen daardie prys aanbied
➢ Kwasiemonopolie ( moontlike substitute)
➢ Geografiese substitute
➢ Langtermyn - Abnormale wins( ekonomiese wins)
➢ Individuele firmas kan nie geraak word deur die optrede van mededingers
nie
➢ Kan nie die hoeveelheid en die prys onafhanklik bepaal nie
Twee uiterstes:
o Volmaakte mededinging ... Baie verkopers
o Monopolie ... Een verkoper
Meestal kwasi-monopolieë (nie regtig nie)
o Een verkoper
o maar soortgelyke substitute
, Voorbeeld :
o slegs een spoorwegstelsel in SA,
o maar dit moet met lug-, pad- en seevervoer meeding.
Monopolie kan ook geografies wees.
o Een verskaffer in die gebied
o Dink aan plattelandse dorpies
o Nie noodwendig landswyd nie
Natuurlike monopolie
o Een firma
o kan hele mark
o teen laer prys van produk voorsien
o as 2 of meer firmas
o Groot skaalvoordele
8 Versperrings tot toetrede:
1. Beperkte omvang van die mark
Geografie, dit skakel die uitvoer moontlikhede uit omdat vervoerkostes te
hoog is
2. Uitsluitlike besit van grondstowwe
Bv. De Beers Consolidated Mines het vir baie jare die aanbod van diamante
op wêreldmarkte beheer
3. Patente
Wetlike reg waarvolgens die die uitvinder van die produk eksklusiewe
gebruik van die produk verkry
4. Lisensiëring
Bv. MTN & Vodacom word gebruik om toegang tot seker bedrywe te beheer.
Bv. aan die begin het slegs Vodacom en MTN ʼn lisensie verkry wat hulle
toelaat om ʼn sellulêre telefoon diens te verskaf
5. Alleenreg
Rupert Murdoch het die alleenreg bekom om op die uitsending van
internasionale rugby wedstryde
6. Invoerbeperking
Binnelande monopoliste probeer dat daar invoer tariewe en kwotas ingestel
word sodat produkte nie van die buiteland af ingevoer kan word nie.
7. Roof prysbepaling
Wanneer bestaande firmas hulle pryse tot onder die nuwe toetreder se
produksie koste verlaag om die nuwe toetreder uit te dryf en toekomstige
toetrede te ontmoedig. As die nuwe toetreder uit gedryf is sal die pryse tot
hulle normale vlakke verhoog
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller beankabehrens. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.