Ballade vir ‘n
Enkeling IEB
Summary
Contact:
@ TestbanksNotesAssignmentsAndExamspack
sGuru
+254742508812, +254727097655.
rom400eezy@gmail.com
, Ballade vir ’n Enkeling
-Leuse van die film kom van die hoofkarakter, Jacques, af:
“Moenie dink nie, doen net!
-Genre: Romantiese speurverhaal (boek of film wat op liefde
fokus en wat se intrige om ’n ondersoek van misdaad asook die
oplossing daarvan draai)
-Skrywer: Leon van Nierop
-Produksiehuis: The Film Factory
1. Titel:
BALLADE VIR ’N ENKELING
• Ballade
-’n lied of gedig
-kan ’n sentimele of romantiese aard hê
-kan ook gevoelvol en spannend of dramaties wees
• Enkeling
-iemand wat alleen is
-konnotasie: iemand wat eensaam, hartseer en ongelukkig
is
(Jacques)
2. Plakkaat:
-geboue op horison, film word in Johannesburg gefilm
-vier hoofkarakters is in die middel (Carina Human, Jacques
Rynhard,
Lena Aucamp, Jan-Paul Otto)
-tikmasjien op voorgrond, aandui dat Jacques skryf sy eerste
verhaal (wys dat ons in die verlede is, voor die dae van
skootrekenaars en rekenaars)
-treinspore op die regterkant, Jacques-hulle woon in ’n ou
spoorweghuis, die drie vriende (Jacques, Lena en Jan-Paul) het
in die tonele op die treinspore gespeel
-trein op linkerkant, vat Jacques na die verbeteringskool toe
nadat hy skuldig vir sy pa se dood bevind word.
, 3. Sinopsis:
-Jacques Rynhard, verdwyn op die aand wat hy ’n letterkunde
prys vir sy skryfwerk moes kry
-Carina Human, ’n joernalis by die Montage (’n skinder tydskrif),
het ’n opdrag om soveel skandale as moontlik te krap.
-Alicia Francke, Jacques se voormalige uitgewer, beskryf hom as
’n uittartende loslyfskurk
-Jacques se talent word betwyfel deur die mense in die
uitgewersbedryf en die vermaaklikheidsbedryf
-Lena Aucamp, Jacques se vorige geliefde, bly nie meer by hom
nie
-Liebet Rynhard, Jacques se ma, praat nie veel met hom nie
-Carina ontdek dat, in die meeste van by boeke, het Jacques
vir help gevra
-Jacques is in Kleinbegin geboor
4. Karakters:
4.1.)Carina Human
-joernalis van die skinder tydskrif Montage
-wil vir Rapport werk, het ambisie, volg in haar pa se voetspore
-sy maak ’n storie oor Jacques se verdwyning
4.2.)Mysi Moolman
-werk saam met Carina, fotograaf
-lojaal aan Carina
4.3.)Alicia Francke
-was op Jacques verlief
-Jacques se uitgewer
-voel dat sy Jacques as ’n skrywer “gemaak” het
4.4.)Jacques Rynhard