Hierdie opsommings bevat die volgende hoofstukke:
Voortplanting in gewerweldes
Menslike voortplanting
Reaksie op die omgewing by mense
Reaksie op die omgewing by plante
Homeostase in die mens
endokriene klier: dit is buislose kliere wat hul afskeidings (hormone) direk in die bloedstroom
stort. die bloed vervoer die hormone na die teikenorgane, waar hulle hul funksie verrig
eksokriene klier: kliere wat hul afskeidings in buise stort wat dit na ‘n ruimte in die liggaam of
na buite vervoer, bv. die speekselkliere wat speeksel in buise wat in die mondholte open, afskei
,hormoon: organiese chemiese boodskappers in die liggaam; hulle word deur die bloedstroom
vervoer en het elders in die liggaam ‘n uitwerking. (meeste is proteiene en sommige sterioede)
noodsaaklik om ‘n gesonde metabolisme te handhaaf
ligging van elk van die volgende kliere, deur 'n diagram te gebruik, die hormone wat hulle
sekreteer asook die funksie(s) van elke hormoon
1. hipotalamus en die pituïtêre klier (hipofise)
,ligging: hipotalamus is ‘n klein gedeelte van die brein wat bokant die breinstam geleë is. dit
vervaardig en skei hormone af en verbind die senuweestelsel met die endokriene stelsel. dit is
verbind aan die pituïtêre klier
funksie: die hipotalamus speel ‘n belangrike rol in die beheer van noodsaaklike funksies in die
menslike liggaam. in hierdie teks is die fokus op die anti-diuretiese hormoon (ADH) wat deur die
hipotalamus vervaardig word
, 2. byniere (adrenalien, aldosteroon)
bo-op elke nier geleë bestaan uit ‘n sentrale gebied, die medulla, en ‘n buitenste korteks.
vervaardig en skei twee hormone af: adrenalien en aldosteroon
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller zoearcher475. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R150,00. You're not tied to anything after your purchase.