Naam: Deveney
Van: Benn
Studentenommer: 67566936
Module kode: AFK2604
Sluitingsdatum: 19 Junie 2023
,DEEL 1: GENRE EN GENREFIKSIE
Vraag 1
1. Spesies en genus.
2. Bonheim, Fowler en Lemmer.
3. Genre is die klassifikasie en organisasie van literêre werke in die volgende kategorieë: poësie,
drama, prosa, fiksie en nonfiksie. Die werke word verdeel op grond van hul vorm, inhoud en styl.
Alhoewel daar subkatergorieë vir elke van hierddie genres is, is dit die hoofkategorieë waarin
literatuur verdeel word.
Vraag 2
Fuentes gebruik die konsep van familie; hy maak gebruik van woorde soos “fatherless”, “orphan”,
“descendant” en “offshoot of the great genealogical tree” om sy punt Voort te bring dat alle teks ‘n
afstemmeling is van tekste wat voorgangend is. Dit laat ons verstaan hoe teks “gebore”was of word.
Dat dit ‘n geskiedenis het en ‘n geslagboom. As ook dat tekste baie ontwikkel het oor die jare. Daar is
tradisies soos met enige ander “familie”, maar hierdie tradisies ontwikkel en word hernu oor tyd
sodat dit kan vorder en oorleef. (Lemmer, et al., 2019)
Vraag 3
1.
• Genrefiksie
• Onspanningsliteratuur
• Middelmoot-literatuur
• Goeie gewilde prosa
2.
• Kommersiële waarde
• Onstpanning en/of ontsnapping
• Konvensionele verhaalstukture
3.
Kommersiële waarde
Die kommersële waarde van populêre fiksie is gebaseer op die volgende faktore: dit kan deur
enigiemand gelees en gekoop word, dit verskyn gereeld in topverkoperlyste, lok ‘n wye
leserpubliek en die verkoop syfers weerspieël groot kommersiële sukses. Die skrywers verwerf
roe men rykdom, wat in meeste gevalle die doel is, dus is kommersiële waarde een van die drie
belangrikste kenmerke van popfiksie.
Ontspanning en/of ontsnapping
Die lesers het verwagtinge by die lees van popfiksie wat is; om vermaak te word en/of
werklikheid te ontsnap. Hierdie lesers is in staat om met fiktiewe karakters te identifiseer as
gevolg van hul aspirasies of omdat hierdie karakters gebeeld word as gewone mense met
alledaagse probleme in die gesig staar wat hulle kan oorkom. Dit gee die leser hoop en ‘n bietjie
geloof dat alles op die ou end sal uitwerk vir die groter goed. Hierdie lesers ervaar ook ‘n gevoel
, van opwinding, avontuur en spanning terwyl hulle die storie vol gen in afwagting verder lees om
te sien hoe dit gaan eindig. Lesers kan met die karakters vereenselwig en alles saam met hulle
ervaar. Lesers kan hulle in leef.
Konvensionele verhaalstrukture
Konvensionele/herkenbare storiestrukture onheers dikwels die verkoperlyste en is gesog deur
die lesers (lesers neig om na dieselfde leeservaring te leun) en maak dus konvensionele structure
die derde belangrike eienskap van populêre fiksie. Lesers vind ‘n gevoel van troos in boeke wat
aan huk konvensionele verwagtinge voldoen. Dit kan ook iets te doen hê met die lesers se
belangstelling in sekere tipe stories maar ter afsluiting, soos kinders daarvan hou om dieselfde
stories oor en oor te hoor, word gesê dat volwassenes life is vir boeke met dieselfde storielyn.
(Lemmer, et al., 2019)
DEEL 2: SUID-AFRIKAANSE SPOOKVERHALE
Vraag 4
1.
• Gruwelverhaal
• Gotiese verhaal
• Fantasieverhaal
2. Die spook in spookstories is wat dit onderskei en in ‘n kategorie van sy eie plaas; die verskyning
van ‘n gees.
3. Wanneer ons na spookstories kyk, kan on sien dat dit ‘n subgenre van gruwel-, goties en
fantasieverhale is, maar dit is belangrik om te onthou dat spookstories wel ‘n stel kenmerke het
wat dit van hierdie subgenres onderskei. Die grense tussen hierdie genres is vaag maar hulle is
duidelik genoeg om elke genre te kan herken. Spookstories se kenmerkende eienskap wat dit
onderskei, is die teenwoordigheid van ‘n spook; die verskyning van ‘n gees.
4.
• Wanneer mense spookstories vertel sê hulle altyd dat dit waar is, maar jy het geen
manier om te bevestig of hulle die waarheid praat en of dit ‘n fiksie van hulle verbeelding
was nie.
• Wanneer skrywers spookstories skryf, word dit dikwels as ware stories beskou omdat
hulle oortuigende taal gebruik maak wat lesers laat glo wat hulle geskryf het of ten
minste begin te wonder of spookstories al die tyd waar was.
(Lemmer, et al., 2019), (van Graan, 2008) (Graan, 2015)
Vraag 5
1.
• Die ruimte is geïsoleerd.
‘n Skeiding van ruimte vind plaas; dit kan as ‘n skeiding gesien word tussen chaos en
order,want die plek waar die spook verskyn is gewoonlik geskei of geïsoleer van ander
ruimtes wat ook in die verhaal uitgebeeld word. Hierdie isoleering is meestal geografies.
• Die ruimte word ‘n realiteitsanker.
‘n Geweldige hoeveelheid tyd word aan die ruimtebeskrywing in spookverhale bestee.
Dit oortuig die leser oor fiktiewe werklikheid van die ruimte en karakters daarin; dit
beklemtoon ook die verband tussen die spookkarakters en spookagtige ruimte.