100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Graad 8 Kwartaal 1 tot 4 EBW Notas R50,00
Add to cart

Class notes

Graad 8 Kwartaal 1 tot 4 EBW Notas

 15 views  1 purchase

Die Owerheid Begrippe • Regering o Liggaam wat staat namens hul regeer bv. ANC • Demokrasie o Regering wat deur mense verkies word. • Infrastruktuur o Fisiese structure van land.

Preview 2 out of 13  pages

  • February 26, 2024
  • 13
  • 2023/2024
  • Class notes
  • Unknown
  • All classes
All documents for this subject (5)
avatar-seller
SamanthA2006
Die Owerheid
Begrippe
• Regering
o Liggaam wat staat namens hul regeer bv. ANC
• Demokrasie
o Regering wat deur mense verkies word.
• Infrastruktuur
o Fisiese structure van land.

Regering
• Definisie
o Groep mense wat demokraties verkies is, met outoriteit om land se
sake en belange te bestuur.

• Verskillende vlakke van regering
o Die Nasionale Regering
o Die Provinsale regering
o Die Plaaslike regering.

• Die nasionale Regering
o Oppersag oor SA.
o Die Nasionale regering deel baie verantwoordelikhede met die
provinsies.
o Parlement bestaan uit twee huise
▪ Nasionale vergadering.
▪ Nasionale raad vand provinsies

• Die Provinsale regering
o Om nasionale regering werk makliker te maak het elk provinsie eie
regering.
o Elke provinsie het eie hoof.
o Elke provinsiale regering doen verslag aand Nasionale Raad van
Provinsies (NRVP)

• Die Plaaslike regering / munsipalitiet.
o Elk provinsie in munispaliteit verdeel= effektiewe bestuur verseker.
o SA= 283 munispaliteite.
o Doelwitte van munispaliteite:
▪ Demokratiese & rekenpligtige regering vir plaaslike gemeenskap
verseker.
▪ Dienste aan gemenskappe gelewer word.
▪ Maatskaplike & ekonomiese ontwikkeling bevorder.

, • Die regering se interaksie met huishoudings.
o Huishoudings verwys na mense in ekonomie wat produksiefaktore
besit en beheer.
o Regering verskaf volgende hulpbronne & dienste aan huishoudings:
▪ Onderwys
▪ Gesondheidsorg
▪ Behuising
▪ Infrastruktuur
▪ Nasionale weermag
▪ Polisiemag
▪ Reg- en strafstelsel

• Die regering se interaksie met besighede.
o Besighede verwys na vervaardigers & produsente van goedere &
dienste.
o Regering verskaf ook hulpbronne & dienste aan besighede:
▪ Infrastruktuur
▪ Ondersteuninge n advies
▪ Subsidies en aansporing
▪ Wettige en ordelike besigheidsomgewing.


Die Lewenstandaard
Begrippe
• Lewenstandaard
o Mate van welvaart waaroor person of gemeenskap.
• Lewenstyl
o Manier waarop mens leef.
• Werkloosheidsyfer
o Persentasie van arbeidsmag wat werkloos is.
• Noordelike halfrond
o Boonste helfde van aarde.
• Suidelike halfrond.
o Onderste helfde van aarde.
• Natuurlike omgewing
o Lewende en nie-lewende dinge in natuur.
• Produksieproses
o Proses om grondstowwe neem en in nuttige produk of dienste te
verander.
• Insette
o Materiaal in produksieproses.
• Arbeidsmag
o Alle mense oud genoeg is om werk en graag wil werk.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SamanthA2006. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50064 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R50,00  1x  sold
  • (0)
Add to cart
Added