100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Rekeningkunde Graad 8 - Jaar Pakket R155,00
Add to cart

Summary

Summary Rekeningkunde Graad 8 - Jaar Pakket

1 review
 74 views  6 purchases

Visuele PowerPoint dokumente wat die hele jaar se werk vir vraestel 1 in die graad 8 Ekonomiese Bestuurswetenskappe kurrikulum behandel, dws Finansiele Rekenkunde. Die pakket sluit ook printable opsommings dokumente in en ou vraestelle en memos.

Preview 9 out of 67  pages

  • February 29, 2024
  • 67
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (6)

1  review

review-writer-avatar

By: yolanda68 • 7 months ago

avatar-seller
mathwithmegan
EBW
Rekeningkunde
Graad 8
Kwartaal 1 - 4




Click hier vir volledige pakket:
Rek - Jaar Pakket

, Voorwoord
✓ As die formatting in PowerPoint op jou rekenaar verkeerd lyk, gebruik die pdf
weergawe of upgrade na die Windows 11 weergawe asb.
✓ Jy mag hierdie PowerPoints aanpas en verander soos jy wil en soos dit by jou skool
werk pas.
✓ Jy is ook welkom om enige aanpassings met my te deel wat ek in die dokument kan
byvoeg met erkenning aan jou.
✓ As daar enige werk is wat nie in die dokument ingesluit is nie of as enige van die werk
foutief is, asseblief stuur my ‘n email.
✓ Jy mag nie die dokumente verkoop nie, maar jy mag enige iemand wel verwys na my
website.
✓ Lekker leer
info@mathwithmegan.co.za

, Inhoudsopgawe
REKENKUNDIGE BEGRIPPE BRONDOKUMENTE
01 Alleenhandellaar, kapitaal, bates, 02 Kwotansies, depositos,
laste, wins, verlies, ens kasregisterstrokies


REKENKUNDIGE SIKLUS KONTANTJOERNALE
03 Transaksies, brondokumente, 04 KOJ en KBJ
hulpjoernale


ALGEMENE GROOTBOEK
05 Dubbel-inskrywing, T-rekeninge,
formaat, afdelings
Click op die onderwerp
na die slide te gaan

, 01
Rekenkundige Begrippe
Hersiening van Graad 7 konsepte

, Alleenhandelaar
✓ ‘n Besigheid wat net deur een persoon besit word.
✓ Gewoonlik ‘n klein besigheid.
✓ Wins behoort aan die eienaar van die besigheid.

Daar is 3 soorte alleenhandelaars

1. 2. 3.
Vervaardigings Handels Diens
onderneming onderneming onderneming
Maak goed om te Koop goed en Lewer ‘n diens en word
verkoop. herverkoop dit weer. betaal daarvoor.

, Debiet vs Krediet

DEBIET KREDIET

Debiet is aan die linkerkant van Krediet is aan die regterkant van
die algemene grootboek. die algemene grootboek.

↑ Bates vermeerder aan die ↓ Bates verminder aan die
debiet kant. krediet kant.

↓ Eienaarsbelang en Laste ↑ Eienaarsbelang en laste
verminder aan die debiet kant. vermeerder aan die krediet kant.

, Kapitaal

Die bydrae wat die eienaar maak as hy die besigheid begin.
→ Die geld wat die eienaar gebruik om die besigheid te begin.

Voorbeelde van kapitaal:
● Kontant

● Toerusting

● Voertuie

, Eienaarsbelang
Die waarde van die eienaar se belegging in die besigheid.

→ Die hoeveelheid geld wat die eienaar in die besigheid ingesit het
toe hy die besigheid begin het


Items wat eienaarsbelang VERMEERDER Items wat eienaarsbelang VERMINDER
• Kapitaal • Uitgawes
• Inkomste • Ontrekkings
• Winste • Verlies

, Inkomste

Die geld wat die besigheid verdien.

Maniere hoe ‘n besigheid inkomste verdien:

1 2 3
As hulle produkte As hulle ‘n diens As hulle geld in
verkoop en lewer en mense die bank sit, en
mense betaal betaal hulle die bank betaal
hulle daarvoor. daarvoor. vir hulle rente

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller mathwithmegan. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R155,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50402 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R155,00  6x  sold
  • (1)
Add to cart
Added