Kwartaal 1
VERBRUIKERS GRAAD 11
HOOFSTUK 10
Kleurteorie
Click hier vir volledige pakket:
Verbruikers Gr11 - Kwartaal 1
MathWithMegan
, Voorwoord
o As die formatting in PowerPoint op jou rekenaar verkeerd lyk, gebruik die pdf
weergawe of upgrade na die Windows 11 weergawe asb.
o Jy mag hierdie PowerPoints aanpas en verander soos jy wil en soos dit by jou
skool werk pas.
o Jy is ook welkom om enige aanpassings met my te deel wat ek in die
dokument kan byvoeg met erkenning aan jou.
o As daar enige werk is wat nie in die dokument ingesluit is nie of as enige van
die werk foutief is, asseblief stuur my ‘n email.
o Jy mag nie die dokumente verkoop nie, maar jy mag enige iemand wel verwys
na my website.
o Lekker leer!
info@mathwithmegan.co.za
, Inhoudsopgawe
1 Kleur Terminolgie
a Wat is kleur 3 Kleurkombinasies
b Kernwoorde a Kleureharmonieë
c Chromatiese kleure b Die Wet Van Areas
d Achromatiese kleure c Verwante Kleurharmonieë
d Kontrasterende kleurharmonieë
2 Kleur Eienskappe
a Warm En Koue Kleure
b Kleur Op Gevoelens En Emosies
c Faktore wat beïnvloed hoe ons kleur sien
Klik op die hoofstuk om na die slide te gaan
,EENHEID 1
Kleur Terminolgie
,Wat is kleur?
o Kleur is 'n eienskap van lig, en sonder lig sal daar geen kleur wees nie.
o Sigbare lig bestaan uit golflengtes wat strek van infrarooi tot ultraviolet
straling, wat 'n spektrum vorm.
o Ons oë kan slegs 'n klein deel van hierdie spektrum sien.
o Wanneer natuurlike lig deur 'n prisma gaan, versprei dit in verskillende bande:
violet, blou, groen, geel, oranje en rooi
Rooi Oranje Geel Groen Blou Violet
Infrarooi Ultraviolet
Strale Strale
,Wat is kleur?
o Die bande is die kleure wat jy in a
reënboog sien.
o Wanneer lig 'n voorwerp tref, word
sommige strale geabsorbeer en ander
weerkaats.
o Die weerkaatste ligstrale se vir ons oë
watse kleur die voorwerp is.
o Byvoorbeeld, 'n voorwerp wat rooi is,
absorbeer die voorwerp all die kleure
van die lig wat die voorwerp tref,
behalwe rooi.
, Kernwoorde
Wanneer swart by 'n kleur gevoeg word,
Skakering ontstaan 'n donkerder weergawe, bekend as 'n
skakering van daai kleur.
Wanneer wit by 'n kleur gevoeg word, vorm dit
Tint 'n ligter weergawe, bekend as 'n tint van daai
kleur.
'n Ander toon ontstaan wanneer grys by 'n
Toon
kleur gevoeg word.
'n Wiel wat twaalf kleure bevat, gekategoriseer
Kleurwiel
in primêre, sekondêre en tersiêre kleure.
Aanvullende
Dit is kleure teenoor mekaar op die kleurwiel.
kleure
, Kernwoorde
Ware kleur (Naam van ‘n
Waarde Intensiteit
Kleur):
Dit is die naam waarmee 'n Dit is hoe suiwer of sterk 'n kleur is.
kleur herken en beskryf Hoe donker of lig n kleur
word is.
Heldere kleure het hoë intensiteit, terwyl
doffe kleure lae intensiteit het.
Byvoorbeeld rooi, geel- Die waarde van 'n kleur Intensiteit kan vervoeg deur meer van
oranje, of blou-groen. kan verander deur swart of dieselfde kleur by te voeg
wit bygevoeg te word, en
word skakering of tint
vorm. En verminder deur grys ('n aanvullende
Kleure met 'n kleurnaam kleur) by te voeg.
word chromatiese kleure
genoem. 'n Kleur se intensiteit kan dowwer (lear
intensiteit) voorkom wanneer dit omring
word deur helderder kleure.
Ook as 'n kleur omring word deur
dowwer kleure, kom die kleur helderder
(hoër intensiteit) voor
, Chromatiese kleure
o Die kleurwiel bevat 12 chromatiese kleure wat in drie kategorieë verdeel kan word.
Primêre Kleure Sekondêre kleure Tersiêre kleure
Die suiwer basiese kleure is Oranje, groen, en violet vorm Tersiêre kleure ontstaan wanneer
rooi, blou, en geel. wanneer gelyke hoeveelhede een primêre kleur en een
Hierdie kleure is ewe ver van van twee primêre kleure sekondêre kleur gemeng word.
mekaar op die kleurwiel en gemeng word. Byvoorbeeld, rooi (primêre kleur)
kan nie gekry word deur Daar is drie sekondêre + violet (sekondêre kleur) = rooi-
ander kleure te meng nie kleure. pers
Jy kan enige ander kleur kry • Rooi + blou = violet Deur primêre en sekondêre
deur die kleure te meng. • Rooi + geel = oranje kleure te meng, kan ses tersiêre
• Geel + blou = groen. kleure geskep word.