100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary NW Graad 8 - Kwartaal 2 R150,00
Add to cart

Summary

Summary NW Graad 8 - Kwartaal 2

 126 views  0 purchase

Visuele PowerPoint opsommings wat kwartaal 1 se werk Natuurwetenskappe graad 8 behandel. - Materie & Materiale Oulike animations & transitions ingesluit wat leer lekkerder maak (click op die link op die eerste bladsy van die dokument). Die pakket sluit ook printable opsommings dokumente in, a...

[Show more]

Preview 10 out of 47  pages

  • February 29, 2024
  • 47
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (8)
avatar-seller
mathwithmegan
Graad 8




NATUURWETENSKAP:
MATERIE EN MATERIALE
Kwartaal 2




Click hier vir volledige pakket:
Kwartaal 2 - Materie en Materiale

, VOORWOORD
• As die formatting in PowerPoint op jou rekenaar verkeerd lyk, gebruik die pdf
weergawe of upgrade na die Windows 11 weergawe asb.
• Jy mag hierdie PowerPoints aanpas en verander soos jy wil en soos dit by jou
skool werk pas.
• Jy is ook welkom om enige aanpassings met my te deel wat ek in die
dokument kan byvoeg met erkenning aan jou.
• As daar enige werk is wat nie in die dokument ingesluit is nie of as enige van
die werk foutief is, asseblief stuur my ‘n email.
• Jy mag nie die dokumente verkoop nie, maar jy mag enige iemand wel verwys
na my website.
• Lekker leer!
info@mathwithmegan.co.za

, INHOUD OPGESOM IN DIE DOKUMENT


01 02
Atome Deeltjies van Materie
• Boustene van materie • Deeltjiemodel van materie
• Sub-atomiese deeltjies • Diffussie
• Elemente en verhoudings • Verandering van staat
• Digtheid, massa en volume


03
• Uitsetting en inkrimping
• Druk


Chemiese Reaksies
• Reaktante en produkte
Click op die onderwerp
na die slide te gaan

,01 ATOME
Die boublokke van materie

,DEFINISIES


MATERIE ATOME H K

• Alle dinge wat massa het en spasie • Die klein deeltjies waaruit alle materie
opneem bestaan.
• Die wereld is van materie opgebou • Kleinste deel van ‘n element



ELEMENTE H H
SUIWER STOWWE
H H

• Bestaan uit atome van dieselfde soort • Kan nie deur chemiese metodes in
• Al die atome van ‘n element is identies eenvoudiger stowwe gebreek word nie
• Bv. Waterstof • Alle elemente is suiwer stowwe

,DEFINISIES


MOLEKULES O
MG O
VERBINDING N
O

N N
O

N
N N
O O

N N N N
• 2 of meer atome wat chemies met
mekaar verbind is • Bestaan uit 2 of meer los molekules



DIATOMIESE
MENGSEL O N

MOLEKULE Br Br Cl Cl
N N H H
O
Na Cl
• 2 van die selfde atoom wat chemies • Bestaan uit 2 of meer los N N

verbind is elemente of molekule bestaan

,ELEMENTE OP
DIE
PERIODIEKE
TABEL

,PERIODIEKE TABEL

,ELEMENTE


Elke element het sy eie: Atoom Getal:
Dui die aantal protone aan
ALTYD die kleinste getal in die blokkie
Atoom Getal 26 (dit kan onder of bo in die blok staan)
Simbool
Fe Simbool:
Die eeste letter is altyd ‘n hoofletter
Naam Yster Die tweede letter (as daar een is) is ‘n
klein letter
Atoom Massa 55.847 Atoom Massa:
Dit is die grootste getal in die blokkie
En posisie op die Periodieke Tabel (dit kan bo of onder wees)

, ELEMENTE
Sekere groepe het spesiale
• Vertikale (op > af) kolome: Groepe name:
• Horisontale (links > regs) rye: Periodes
• Elemente in dieselfde groep het Groep 1: Alkali-metale
dieselfde chemeiese eienskappe (behalwe waterstof)
• Daar is 118 elemente
Groep 2: Alkali-aardmetale

Daar is 3 hoofgroepe: Groep 7 (soms geskryf
17): Halogene
Half-metale/
Metale Nie-Metale
Metalliode Groep 8 (soms geskryf
18): Edelgasse

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller mathwithmegan. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R150,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50990 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R150,00
  • (0)
Add to cart
Added