100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary EBW Graad 8 - Kwartaal 3 & 4 R180,00   Add to cart

Summary

Summary EBW Graad 8 - Kwartaal 3 & 4

 79 views  1 purchase

Visuele PowerPoint opsommings wat kwartaal 3 & 4 se werk vir EBW graad 8 behandel. - Markte - Vorme van eienaarskap - Volhoubaarheid - Vlakke van bestuur Die pakket sluit ook printable opsommings dokumente in, asook ou vraestelle en memos. Addisionele oefeninge met memos is ook beskikbaar.

Preview 10 out of 50  pages

  • February 29, 2024
  • 50
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (6)
avatar-seller
mathwithmegan
Graad 8
EBW
Kwartaal 3 en 4
Click hier vir volledige packet
EBW - Kwartaal 3&4

, Voorwoord
✓ As die formatting in PowerPoint op jou rekenaar verkeerd lyk, gebruik die
pdf weergawe of upgrade na die Windows 11 weergawe asb.
✓ Jy mag hierdie PowerPoints aanpas en verander soos jy wil en soos dit by
jou skool werk pas.
✓ Jy is ook welkom om enige aanpassings met my te deel wat ek in die
dokument kan byvoeg met erkenning aan jou.
✓ As daar enige werk is wat nie in die dokument ingesluit is nie of as enige
van die werk foutief is, asseblief stuur my ‘n email.
✓ Jy mag nie die dokumente verkoop nie, maar jy mag enige iemand wel
verwys na my website.
✓ Lekker leer

info@mathwithmegan.co.za

, Inhoudsopgawe
01 Markte
Wat is ‘n Mark
03 Volhoubaarheid
Volhoubare
Soorte Markte Werkskepping
Faktormark Natuurlike Hulpbronne


02 Vorme van
Eienaarskap 04 Vlakke van
Bestuur
Eienaarskap Top Vlak
Tipe Persone Middel Vlak
Tipe aansprekings LaerVlak
Click op die onderwerp na
die slide te gaan

,01
Markte
✓ Wat is ‘n Mark
✓ Soorte Markte
✓ Faktormark

, Wat is ‘n mark
• kopers (mense wat goed koop) en
Die mark is • verkopers (mense wat goed verkoop)
waar • bymekaar kom om
• ‘n transaksie te maak

Wereldmarkte: Wannneer jy
Wanneer kopers en aanlyn inkopies
verkopers met doen, of iets by
tegnologie met ‘n winkel koop,
mekaar kommunikeer. besoek jy ‘n
mark.

,Soorte markte
Goedere en Dienste mark
Dit is al die plekke waar goedere en dienste
verkoop en gekoop word, soos:
Winkels Haarsalon

,Soorte markte
Faktormark
Dit is die plekke waar die Die faktore van produksie:
faktore van produksie
verkoop word. Kapitaal.

Arbeid

Die faktormark kan verdeel Hulpbronne
word in die arbeidsmark en
finansiele mark
Entrepreneurskap

, Faktormark
Arbeidsmark Finansiele Mark

Waar finasiele
Mense verkoop bates soos
hulle arbeid in aandele
die arbeidmark gekoop en
verkoop word.


Mense kry geld Aandele word
in ruil vir die gekoop en
arbeid wat verkoop op die
hulle verkoop. aandele mark.

,02
Vorme van eienaarskap
✓ Eienaarskap
✓ Tipe Persone
✓ Tipe Aansprekings

, Twee Tipe Persone
Natuurlike Mens Regspersoon
‘’n werklike mens ‘n Besigheid wat regsbevoegheid het,
wat hulle by die straat registreer het, kan
kontrakte sluit en / of gedagvaar word
Allenhandelaar of vennootskap
‘n Registeerde BK kan ‘n private- of
publieke maatskappy wees
Persoonlik aanspreeklik vir
enige skuld
Maatskappy moet self sy skuld betaal
Persoonlike bates May gebruik 1.Persoonlike bates van die aandeelhouers kan nie
hiervoor gebruik word nie
word om skuld te bely

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller mathwithmegan. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R180,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

69496 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R180,00  1x  sold
  • (0)
  Buy now