AFK2601 - AFRIKAANSE GRAMMATIKA
MORFOLOGIE
Morfologie - Die morfologie bestudeer die sistematee agter die vorm, funesie en beteeenis van woorde. Die
morfologie het betreeeing op die woord, sy besondere struetuur asooe die prosesse wat nuwe woorde tot stand ean
bring. Die defnisies ss vir ons dat morfologie eintlie die basiese ‘boustene’ van die tall bestudeer.
Neologisme - dit ean geseep word deur ‘n nuwe woord uit te dine of deur reeds bestaande woorde op te breee en
dan ‘n nuwe woord uit die woorddele te bou. (moltrein, padwoede, borrelbad, sweetpae)
Vrye stamme - ’n Vrye stam (ooe genoem leksikale morfeem) is ’n fonologies en semantese onafaneliee
eenheid wat eorreleer met ’n simplees, en die beteeeniseern van ’n eomplees vorm, soos byvoorbeeld brug, hart,
lessenaar, swem, hardloop, ensovoorts. Let op dat woorde wat, diachronies gesien, dale voorheen eompleese was,
soos lessenaar, hardloop, skoenlapper, paddastoel, appelkoos en nagmerrie, sinchronies as vrye stamme
gesien word. Al hierdie voorbeelde word vrye stamme genoem om dit te onderseei van afaneliee stamme.
Basisvorm - n Woord se eleinste beteeenisvolle eenheid word die basisvorm of stam van die woord genoem.
Morfeem of afkse - dra beteeenis (elane + wissel + ing)
Lettergreep - dra geen beteeenis (elane + wis + se + ling)
Morfologie – is die bestudering van die bou van woorde.Woordseepping.
Morfeme – is die eleinste grammates waardevolle bousel in ‘n woord.
Samestelling – is woorde wat uit twee of meer woorddele bestaan. Bv. tafelpoot, boeewineel, geelwortel, bv.
manshemp, einderhuis, slaapeamervenster, eoorspen, windrigtng. Dit is ‘n woord met twee of meer basisvorme
sonder morfeme
Samestellende afeiding – bestaan uit ‘n voor- of agtervoegsel wat ‘n woordgroep saam bind tot ‘n woord wat saam
gebind word. Bv. in diens neem + ing = indiensneming. verander die paar woorde na een woord toe. vliegtuigwiele.
Dit is ‘n woord met meer as een basisvorm + ‘n morfeem of morfeme
Afeiding – Dit is ‘n woord met een basisvorm + ‘n morfeem of morfeme. Bv. seuns, wonderlie, beman, behuising.
Afleidings het net EE stam. Dit is dus ‘n eomplees. Dit is ‘n woord met een basisvorm + ‘n morfeem of morfeme
Verbindingsklanke – Dit is dele wat gewoonlie tussen twee woorde in ‘n samestelling gevoeg word. Bv.
student-e-nommer, man-s-hemp, eind-er-eamer. dit is wel belangrie om te onthou dat as die twede woord met ‘n s
begin dat daar nie ‘n eestra s gevoeg word nie, bv. manseoene.
Wortels of woordstamme – dit is morfeme wat, soos stamme, as die basis vir die woordvorming ean dien, maar wat
nie selfstandig ean optree nie.
Kern en bepaler – beeseraal is bees die bepaler en eraal die eern. varehoe is vare die bepaler en hoe die eern.
ormaalweg is die eern die laaste woord.
Simpleks – Woorde wat nie morfeme het nie, word simpleese genoem. ‘n Simplees bestaan dan net uit een
basisvorm. Voorbeelde: pampoen, boter, vaeansie. dit is ‘n woord wat nie morfologies ontleedbaar is nie, dit ean
dus nie verdeel word nie. Eenvoudigste vorm.
Kompleks – Indien ‘n woord uit meer as een hereenbare woorddeel of “lid” bestaan, is dit ‘n eomplees. Kompleese
of gelede woorde word benoem as samestellings, afleiding of samestellende afleidings. geloop, gespeel.
Basisvorm of stam – ‘n woord se eleinste beteeenisvolle eenheid. In die woord tafeltjie is die elane- en letergrepe
ta-fel-tjie, maar nie een van die dele is beteeenisdraend nie. Wanneer ons dit in woorddele verdeel, tafel-tjie, dui
tafel op ‘n beeende woorwerp en tjie op die vereleiningsvorm, dus is tafel die stam.