100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Drieankerbaai R70,00
Add to cart

Summary

Summary Drieankerbaai

 2 views  0 purchase

Drieankerbaai Opsomming Kleurvolle Gedig

Preview 2 out of 10  pages

  • March 12, 2024
  • 10
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (1)
avatar-seller
ansiestudynotes
1



Tegnologie
Kwartaal 1
Graad 8
Tyd: 1 uur
Totaal: 60 punte


1. Ontwerpproses:

1. Ondersoek Identifiseer die probleem/behoefte.
VYF kenmerke wat gebruik word om 'n bestaande produk te
ontleed:
• Veiligheid
• Geskiktheid van materiale
• Toepaslikheid vir doel
• Koste
• Vervaardigingsmetode
Metodes wat jy moet gebruik om 'n probleem te ondersoek:
• Vind
• Versamel
• Toets en vergelyk die eienskappe van 'n produk
• Sorteer en verifieer die inligting
Vereistes wat by ontwerpspesifikasies ingesluit moet word:
• Lys kenmerke van produk/beskrywing
• Materiaal
• Koste
• Veiligheid
• Gehaltestandaarde waaraan voldoen moet word


2. Ontwerp Kort geskrewe idees van hoe die produk gebruik gaan word.


3. Maak Formele beplanning en tekeninge in 2D en 3D. Maak
aantekeninge oor die produk.




@Juffrou_Ansie

, 2


4. Evalueer Evalueer die produk deur dit met die ontwerp en spesifikasies te
vergelyk.
5. Kommunikeer Bied die idee aan.




VEILIGHEID
Veiligheidsmaatreëls rakende elektrisiteit en die kombuis.
A. Hou hande en vingers weg van bewegende lemme of skerp punte van
apparaat.
B. Moenie met skakelaars speel nie.
C. Gehoorsaam veiligheidsmaatreëls wanneer jy met elektriese en kombuistoestelle
en ander masjinerie werk.
D. Moet nooit aan elektriese toerusting met nat hande raak nie
E. Dra altyd rubberhandskoene en veiligheidsskoene terwyl jy met elektrisiteitsbord
werk
F. Ontkoppel elektriese toestelle wanneer dit nie gebruik word nie en tydens
donderstorms
Stappe om te volg wanneer jy gas ruik.
I. Maak seker dat daar geen oop gaskleppe is nie.
II. Maak die hoofklep bo-op die gassilinder toe.
III. Maak alle vensters en deure oop.
IV. Moet nooit soek vir 'n gaslek met 'n oop vlam, soos 'n kers of aansteker nie
__________________________________________________________

3. Verskillende tipes kragte wat op strukture inwerk



Kompressie krag




Spanning/trekkrag




@Juffrou_Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R70,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50990 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R70,00
  • (0)
Add to cart
Added