100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Die Godsbesluit (Totius) R64,15
Add to cart

Summary

Summary Die Godsbesluit (Totius)

 1 purchase

Kleurvolle gedig ontleding. Stylfigure, beeldspraak en gedigstruktuur notas ingesluit. Kompak en perfek vir leerders wat sukkel om konsepte te onthou. Saamgestel deur vorige toets/ eksamen vraestelle vir 2025.

Preview 1 out of 4  pages

  • March 12, 2024
  • 4
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (75)
avatar-seller
ansiestudynotes
1
Bespreking:

Die Godsbesluit Hierdie gedig is geskryf na aanleiding van die dood van twee
(Totius)
van Totius se kinders. Sy jaaroud seuntjie is oorlede aan
1. Voor die onheilswoning en breinvliesontsteking en twee maande later is sy oudste
2. tussen die skaars-beblaarde
dogtertjie deur die weerlig noodlottig getref terwyl hulle
3. soetdorings staan, in droë aarde
4. maar lowergroen en blink van blad, met vakansie op sy plasie naby Potchefstroom was. Langs die
5. die wag-'n-bietjie langs die pad. pad tussen die soetdorings staan die wag-‘n-bietjie-bos met
sy blink, groen blare in die dorre aarde. As ‘n mens die blare wil
6. Wanneer ek naderkom dan sien
7. ek dorings krom en reg; gryp of takke wil afbreek, beland jy in die inmekaargevlegte
8. 'k sien takke inmekaar gevleg. massa dorings wat sonder genade haak en steek. Totius
9. En wil ek in die blare gryp
vergelyk God se besluit met hierdie wag-‘n-bietjie-bos. Vir
10. of aan die takke breek,
11. dan tas ek in 'n doringnes die gelowige Christen wat dit van veraf beskou, is dit so mooi
12. wat vreeslik haak en steek. en blink soos die blare van die wag-„ʼn-bietjie-bos, maar as hy
dieper tas as wat dit „ʼn gewone sterweling op aarde pas, sal hy
13. Bo al u donker bome, o Heer,
14. groei my 'n enk'le reusboom uit: nie sonder diep en pynlike wonde terugkeer nie.
15. dit is die wag-'n-bietjie-bos
16. van u besluit.
17. Van vers so skoon, so groen, so blink...
18. maar hoe verward
19. wanneer ek dieper kyk en dink
20. as wat 'n sondaar pas.
21. En steek ek dan my hande uit
22. na u besluit,
23. dan gryp ek in die dorings vas.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R64,15. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

62774 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R64,15  1x  sold
  • (0)
Add to cart
Added