100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 10 LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE Junie eksamen 2024 R165,00
Add to cart

Summary

Summary Graad 10 LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE Junie eksamen 2024

 57 views  4 purchases

Graad 10 LANDBOUBESTUURSPRAKTYKE Junie eksamen 2024 Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel, @IMPAQ JUN 2019. 2020, 2021 & 2022. Onderwerpe: 1. Gewasproduksie - Grond- en waterbestuur in gewasproduksie 2. Gewasproduksie - Grond- en waterbestuur in diereproduks...

[Show more]

Preview 4 out of 32  pages

  • March 17, 2024
  • 32
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (1)
avatar-seller
ansiestudynotes
1



Graad 10
LANDBOU-
BESTUURS-
PRAKTYKE
Junie eksamen
2024
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel, @IMPAQ
JUN 2019. 2020, 2021 & 2022. Hierdie is net voorgestelde antwoorde uit die
memorandums. Sommige inligting word herhaal, ek wil jou die verskillende maniere
wys waarop dieselfde inligting gevra word.
Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord sonder om
eerste na die antwoorde te kyk.

Sterkte. Juffrou Ansie
Multi – keuse vrae

Onderwerpe:
1. Gewasproduksie - Grond- en waterbestuur in gewasproduksie
2. Gewasproduksie - Grond- en waterbestuur in diereproduksie
3. Diereproduksie – beeste en skape
4. Diereproduksie – varke en pluimvee

© Impaq Junie-eksamen 2020
Oorbeweiding Plante word aanhoudend gevreet tot die plant sterf. Toestand
van die veld gaan agteruit en gronderosie volg.
Noordelike NIE geskik vir vetlamboerdery nie.
Mpumalanga
Binneste Die binneste membraan is ’n proteïenlaag (buitenste laag)
membraan van die eierdop en bestaan uit keratien, seël die porieë
gedeeltelik, maar koolsuurgas en vog kan nog steeds
ontsnap.
Charolais ‘n Belangrike vleisbeesras wat roomkleurigis met minimum


@Juffrou_Ansie

, 2


vet. Ideaal vir kruisteling. Goeie temperament.
Waterkapasiteit Die vermoë van grond om ’n gegewe hoeveelheid water te
behou nadat die grond heeltemal met water versadig is.
Vitamien D Eiergeel bevat meer vitamiene as die eierwit en is ’n
uitsonderlike goeie bron van tiamien, riboflavien en ’n
redelike bron van vitamien D
Bosbougewasse Die verbouing van hoë-waarde spesialiteitsgewasse onder ’n
blaredak wat doelbewus aangepas of onderhou word om
skaduwee en habitat te verskaf wat groei en produksievlakke
verbeter.
Kiemskyf Die kiemskyf (blastoderm) is ’n klein, ronde wit kol (2 – 3 mm
(blastoderm) in deursnee) op die oppervlak van eiergeel waar die sperm
die eier binnedring
Nie-konvensionele Nie-konvensionele waterbronne sluit in behandelde
afvalwater, ontsoute water en dreineringswater wat vir
landboudoeleindes gebruik kan word.
Fusarium kopvrot Sekondȇre infeksie deur stronkboorders.
Beheerde weiding ’n Ekonomiese manier om voer aan diere te verskaf.
Geel mielies en Verbeter die vitamiene A-inhoud van eiers.
groen voer
Gronddiepte Die hoogte van die laag grond bo die rotslaag.
Goeie behuising Dra by tot hoër produksie by diere.
Watertafel Die vlak tot waar grond met water gevul is.
Ontbekking by Eiervretery en die breek van eiers word drasties verminder.
kuikens
Minimum Dit verminder grondverdigting en voorkom ploegsole.
bewerking
Karakoel Baie beskermende en sorgsame moeders.
Voedselpiramides Illustreer die afhanklikheid tussen produseerders en
verbruikers.
Skoonbewerking Die praktyk waar alle oorblyfsels van vorige oeste verwyder
word of in die grond ingeploeg word.
Organiese Verbeter die struktuur en vrugbaarheid van die grond.


@Juffrou_Ansie

, 3


materie
Waterdraers Natuurlike ondergrondse watervoorrade.
Aanpassing Die verandering in struktuur en funksie wat ’n plant of dier in
staat stel om te oorleef.
Hulpbron Iets wat deur mense gebruik word om te oorleef, ’n bestaan
te maak of rykdom te skep.
Insolvent Wanneer die boerdery nie sy finansiële verpligtinge kan
nakom nie.
Volume van Hoeveelheid produkte wat op enige gegewe tyd geproduseer
landbouproduksie word.
Vryloopstelsel Hierdie stelsel verg genoeg grond, maar nie baie geld of
arbeid nie. In hul natuurlike omgewing leef hoenders buite en
sorg self vir voedsel en skuiling.
Bruto Binnelandse Die totale waarde van goedere geproduseer en dienste
Produk (BBP) gelewer in een jaar.



© Impaq Junie-eksamen 2019



Mikrobesproeiing Hierdie soort besproeiing is die geskikste vir gewasse,
boorde en wingerde wat in rye geplant word, waar meer
as een drupper vir elke plant voorsien kan word asook vir
waardevolle gewasse wat gereelde toedienings van water
en voedingstowwe benodig.
Bates Bates is meer produktief en doeltreffend, verminder
vermorsing omdat diere slegs toegelaat word om vir ’n
sekere tydperk ’n kamp te bewei en gee die boer meer
beheer om sy kampe te koördineer.
Simmentaler Belangrikste dubbeldoelrasse is die Simmentaler. Sy kleur
wissel van rooi en wit, het ‘n bogemiddelde melkproduksie
en is baie mak en baie aanpasbaar in sy omgewing.
Voergewasse Voergewasse kan as óf tydelike óf permanente gewasse
geklassifiseer word. Dit word verbou en geoes soos enige
ander gewas.


@Juffrou_Ansie

, 4


Die kutikula Die kutikula is ’n proteïenlaag (buitenste laag) bestaan uit
keratien, seël die porieë gedeeltelik, maar koolsuurgas en
vog kan nog steeds ontsnap.
Reservoir Reservoir is ’n kunsmatige meer of dam wat gebruik word
om water te berg maar kan ook gebruik word om
ondergrondse water, soos boorgatwater te beskryf.
Die Dormer Die Dormer het ontstaan uit ’n kruising tussen Dorset
Horn-ramme en Duitse merino-ooie. Hierdie skaapras is
ontwikkel by die Elsenburg Landboukollege in die Wes-
Kaap.
Die Die vitellienmembraan aan die buitekant van die geel
vitellienmembraan beskerm die geel en speel ’n rol by die beheer van die
diffusie van water vanaf die wit na die geel van die eier.
Kommersiële Kommersiële boerdery maak gebruik van verskillende
boerdery verspreidingskanale en bemarkingsplekke om produkte na
verbruikers oor die hele land te neem. Die belangrikste
oogmerk van hierdie soort boerdery is om soveel
moontlike wins uit insette te verdien.
Fusarium kopvrot ʼn Sekondêre infeksie wat plaasvind wanneer die plant
fisies deur hael of stronkboorders beskadig is.
Eksotiese Plante en diere vanuit ’n ander deel van die wêreld.
Ekstensiewe Diereprodukte is net tydens seisoene beskikbaar.
boerdery Boerderypraktyk wat ’n lae inset ten opsigte van materiale
en arbeid behels, relatief tot die oppervlakte van die
grond wat bewerk word. Akkerbougewasse word gekweek
onder ekstensiewe omstandighede.
Besproeiingsontwikke Om die beste gebruik te maak van water wat beskikbaar
ling is
Humus Humus is ’n permanente komponent van die meeste
grondsoorte, maar dit word stadig ontbind deur die
werking van grondmikrobes. Die hoeveelheid humus in
die grond hang af van die soort plantmateriaal wat in die
grond gaan. Hoe meer veselagtig en houterig die


@Juffrou_Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R165,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

48072 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R165,00  4x  sold
  • (0)
Add to cart
Added