Grade 10 Afrikaans (EAT) Junie Vrarstel 1:
Totaal: 80
Inhoud:
Afdeling A: Leesbegrip [30 punte]
Afdeling B: Opsomming [10 punte]
Afdeling C: Taal [40 punte]
Hierdie is 'n oefenvraestel met memorandum bedoel om die leerling se kennis te toets, en sal nie dieselfde vraestel wees w...
Lees die onderstaande teks en beantwoord die vrae wat daarop volg.
Amerikaners gaan 1,4 miljard vlerkies oor die Super Bowl-naweek
verorber
1. Dit word algemeen aanvaar dat alles in die VSA “groter” is: state, huise,
voertuie, porsies en klaarblyklik ook Amerikaners se eetlus vir hoender
gedurende die jaarlikse Super Bowl-voetbalkampioenskap.
2. Terwyl Suid-Afrikaners graag ’n stukkie biltong of braaivleis gedurende
sportwedstryde knibbel, voorspel die Nasionale Hoenderraad in die VSA dat
sy landsburgers meer as 1,4 miljard hoendervlerkies sal verorber terwyl
hulle op 11 Februarie na die kragmeting tussen die Kansas City Chiefs- en
San Francisco 49ers-voetbalspanne kyk.
3. Naas Thanksgiving is die dag waarop die Super Bowl gespeel word,
Amerika se grootste “eetdag”. Maar waar ’n kalkoen gewoonlik op
Thanksgiving geniet word, is hoendervlerkies Amerikaners se voorkeurkos
vir die Super Bowl-geleentheid, Aldus die raad se 2024-
hoendervlerkieverslag.
4. Maine is die enigste een uit die 49 state waar inwoners eerder kreef vir die
geleentheid sal opdis.
5. “Voetbal is ’n lekker fisiese kontak sport. Hoendervlerkies is lekker. Saam is
hulle nόg lekkerder,” het Tom Super voorsitter van die Nasionale
Hoenderraad gesȇ. “Natuurlik kan jy steeds jou skyfies, guacamole en pizza
geniet. Maar wanneer dit by spyskaarte Sondag kom, kraai hoendervlerkies
beslis koning.
6. Volgens Super geniet meeste Amerikaners (53%) ’n hoendervlerkie aan die
been eerder as ’n ontbeende hoendervlerkie. Altesaam 38% van
Amerikaners verkies steeds ’n hoenderborsie, hoewel vlerkies 20% van
Amerikaners se gunstelingsnit is.
7. Voorkeurdoopsouse vir hoendervlerkies is BBQ (52%), ranch (52%) en dan
die gewilde tradisionele Buffalo-sous (41%) – wat ook lekker kan brand.
Aartappelskyfies is die voorloper wat bykos betref (72%) , terwyl 14% ’n
slaaitjie saam met hul vlerkies geniet.
8. Om lesers te help visualiseer hoe baie 1,4 miljard hoendervlerkies is, het
Super dit soos volg uiteengesit: 1,4 miljard hoendervlerkies is genoeg sodat
elke man, vrou en kind in die VSA vier vlerkies elk kan eet. 1.45 miljard
hoendervlerkies is genoeg om 693 vlerkies op elke sitplek in elk van die
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SummariesSA. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.