100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
RDF2601 Afrikaans R150,00   Add to cart

Other

RDF2601 Afrikaans

 4 views  0 purchase

Subject is Afrikaans. Got 70% plus for assessment

Preview 2 out of 12  pages

  • April 15, 2024
  • 12
  • 2022/2023
  • Other
  • Unknown
All documents for this subject (2)
avatar-seller
nieleensmitswanepoel
Table of Contents
VRAAG 1: (25) ................................................................................................................................................ 2
1.1 Evalueer die rol van die skool- en gemeenskapsbiblioteek in die bevordering van lees. (5) ................. 2
1.2 Teksryke klaskamers bevorder leesontwikkeling, maar jou skool het baie min hulpbronne. Watter
innoverende idees het jy om ʼn teksryke klaskamer te skep sodat jou leerders blootgestel kan word aan
ʼn stimulerende omgewing wat hulle sal motiveer om te lees? ............................................................................. 2
1.3 Ontluikende geletterdheidsvaardighede moet eers ontwikkel word voordat formele leesonderrig kan
begin. Verwys na afdeling 2.4 in jou studiegids om te verduidelik hoe jy jou leerders se ontluikende
geletterdheidsvaardighede sal ontwikkel. ................................................................................................................... 3
1.4 Verduidelik waarom lees, veral in die eerste jare van ʼn kind se ontwikkeling, so noodsaaklik is ........ 3
VRAAG 2: (25) ................................................................................................................................................... 4
2.1 Evalueer die bevoegdheid van beheerliggame om die taal van leer en onderrig by openbare skole in
Suid-Afrika te bepaal. Verwys na die invloed van die onderrigtaal op leer, veral vir leerders wat nie in
hulle huistaal onderrig word nie. (Anon., 2019, pp. 11,12) (5) .................... 4
2.2 Volgens Joubert et al (2015:243) kan fonologiese bewustheid ook “klankbewustheid” genoem word.
Verwys na afdeling 2.5 in jou studiegids om die skrywer se standpunt te evalueer ....................................... 4
2.3 Volgens Vygotsky (1978), beklemtoon sosiale konstruktivisme die samewerkende aard van leer.
Sien jy jouself as die “een wat meer weet” as jou leerders? Antwoord “ja” of “nee” en motiveer jou
antwoord deur na Vygotsky’s se beskouings te verwys. (Anon., 2019, pp. 63-66) .......................................... 4
2.4 Evalueer die leser se rol om betekenis aan teks te gee volgens die leserresponsteorie. ....................... 5
VRAAG 3: (30) ..................................................................................................................................................................... 6
3.1 Veduidelik hoe jy ʼn leser sal motiveer om te lees, veral as die teks in ander taal as die leser se
huistaal is. (Anon., 2019, p. 11) (5) ..... 6
3.2 Raadpleeg die gedeelte in jou studiegids wat handel oor dubbelsinnigheid. Definieer die term
“dubbelsinnig” en verduidelik hoe dubbelsinnigheid die leser kan verwar. ..................................................... 6
3.3 Lees die uittreksel in jou studiegids wat uit Pressley en Allington (2015:249) se gevallestudie
geneem is, en verduidelik die noodsaaklikheid van positiewe taal, veral in die eerste drie jaar van ʼn
kind se lewe. ........................................................................................................................................................................ 6
3.4 Albert Bandura het sy teorie op die volgende drie beginsels gebaseer: self-werksaamheid
(doeltreffendheid), selfgereguleerde gedrag en wedersyde interaksie. Verduidelik elkeen van hierdie
konsepte kortliks met spesifieke verwysing na elkeen se invloed op lees. ....................................................... 7
VRAAG 4: (20) ..................................................................................................................................................................... 8
4.1 Bestudeer die volgende aktiwiteit ........................................................................................................................... 8
4.2 Bestudeer die volgende teks. ................................................................................................................................... 9
References ......................................................................................................................................................................... 12
Bylaag A ................................................................................................................................ Error! Bookmark not defined.
Bylaag B ................................................................................................................................ Error! Bookmark not defined.

, VRAAG 1: (25)

1.1 Evalueer die rol van die skool- en gemeenskapsbiblioteek in die bevordering van lees. (5)
(Anon., 2019, p. 25)
Skoolbiblioteke
Om boeke wat toepaslik is vir die grad en die ouderdom aan te koop as ook ander
leesmateriaal.
Om te verseker dat die leesmateriaal en boeke wat aan gekoop word op die relevantte taalvlak
is.
Om seker te maak dat die leesmateriaal wat verskaf worf die regte waardes oordra of wat
maklike instruksies verskaf wat gevolg kan word deur die leerders.
Om te versekere dat daar toegang to boeke en ander leesmateriaal is.
Boeke en ander leesmateriaal mag huis toe geneem word deur die leerders.
Gemeenskapsbiblioteek
 Uitnodiging van biblioteekpersoneel om motiveringspraatjies te hou by die skool oor nuwe
boeke wat bekend gestel is.
 Om inligting oor titels te kry kan openbare biblioteke geskakel word.
 Voor, na skool of oor naweke biblioteekprogramme vir ouers en kinders te hou.


1.2 Teksryke klaskamers bevorder leesontwikkeling, maar jou skool het baie min hulpbronne.
Watter innoverende idees het jy om ʼn teksryke klaskamer te skep sodat jou leerders
blootgestel kan word aan ʼn stimulerende omgewing wat hulle sal motiveer om te lees? (10)
(OnniesOnline, n.d.) (Anon., 2019, p. 24)
o Lees stasis wat op gerig word om toevalig raak gelees te word: Deur om objekte en hoekies te
benoem in jou klas met woordkaarte, byvoorbeeld: Venster, tafel, stoel, deur ens.

o Spoghoekie: Kry ‘n plekkie in die klas en stal die leerders se werk uit.

o Maak gebruik van eie muurkaarte en klankkaarte: Gebruik sigwoorde en skep jou eie
muurklanke en klankkaarte.

o Gebruik prentjies en woorde: Laat woorde en prente van die dak af hang vir leerders om elke
dag te sien.

o Sigbare muur karate van die volgende moet sigbaar wees: Kry ‘n klomp muurkaarte om te
vertoon teen die muur soos byvoorbeeld, seisoene, maande van die jaar, alfabet, dae van die
week ens.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller nieleensmitswanepoel. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R150,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

64438 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R150,00
  • (0)
  Buy now