LANDBOUWETENSKAP
Graad 10
, AGRO(LANDBOU)- EKOLOGIE
KONSEPTE ekosisteem
[EKOLOGIE → vertakking van die wetenskappe wat die interaksie van
organismes met ander organismes en hul omgewing bestudeer] KLIMAATSFAKTORE
→ Ekoloog > Persoon wat hierdie verwantskappe en interaksies bestudeer ABIOTIES Sonlig: Intensiteit en duur per dag, wat plant-
en dierelewe beïnvloed
NIE-LEWEND → Hoë ligintensiteit = ↑ fotosintese & groei.
VLAKKE > STUDIE VAN DIE EKOLOGIE: FISIOGRAFIESE FAKTORE → Fotoperiodisme > lengte : daglig [langdag = >
SPESIE → INDIVIDUE > spesifieke spesies wat met MEKAAR teel = • Helling: Meet die steilte van die land, 12 uur; kortdag = <12ure ; neutraal = geen
dieselfde kenmerke wat plantegroei beïnvloed a.g.v afloop invloed]
→ LEDE VAN VERSKILLENDE SPESIES KAN NIE MET MEKAAR [helling aan sonkant = ↗ = ↑ afloop = ↑ → Fototropisme = plante groei weg (negatief) /
TEEL NIE!! temp. = droeër = ↓ plantgroei] > plat na (positief) lig
→ Individue = lede van spesie (afsonderlik) = laagste vlak land, sagte helling & steil helling Temperatuur: Hoe warm of koud die lug is
• Aspek (breedteligging): Die rigting [hittegraad in streek]
BEVOLKING → groep organismes van dieselfde spesie wat in 'n spesifieke
waarin die helling wys (N, S, O, W) > → Sessiele organismes [plante]: liggaamstemp. nie
area op 'n spesifieke tydstip aangetref word en hulle
relatief tot die son [naby ewenaar = ↑ aanpas = produksie ↓, groeipunte skade,
moet kan aanteel in daardie gebied
temp. & humiditeit + digte woude; ver opbrengste ↓ [bolplante = geofiete = wortel-
→ [bevolkingsgroei & faktore wat bevolkingsgroei of - van ewenaar = droog, koud = ontwikkeling, wateropname + groeisnelheid]
afname beïnvloed] toendrabioom] → Homotermiese organismes: liggaams-temp.
GEMEENSKAP → al die bevolkings van organismes wat interaksie in 'n • Hoogteligging: Die hoogte bo seevlak wat konstant handhaaf [metabolitese aktiwiteit >
spesifieke gebied het temperatuur beïnvloed a.g.v reënval, soogdiere, perde ens.]
→ [2 OF MEER BEVOLKINGS] sonstraling, wind + skaduwee > Dunner → Poikilotermiese organismes: [reptiele] = geen
atmosfeer op hoër hoogtes = temp. ↓ handhaaf van temp. > wissel saam met
EKOSISTEEM → gemeenskappe se interaksie met die nie-lewende dinge in
EDAFIESE FAKTORE [grond] omgewing > impak : stofwisseling, groeitempo
hul omgewing
• Grondtipes: Grootte van gronddeeltjies, en opbrengste
→ [gemeenskap + habitat] water- en luginhoud, kleur, diepte, tipe Reënval: Neerslag, gemiddelde jaarlikse reënval
BIOOM (BIOME) → Natuurlike ekologiese gebied > verskillende streke van en hoeveelheid minerale. en wind.
ekosisteme (klimaat) > samestelling (grond) + struktuur • Grondtekstuur: Sanderig (korrelvormig
→ Hidrofilies : baie water benodig [permanent]
van plantegroei (landvorm) = bepaal flora & fauna en los) vs. Klei (taai en dig).
→ Higrofilies : hou van 'n hoë humiditeit [lug
→ 9 biome > funksionele dele = ekosisteme • Gronddiepte: Van 'n paar sentimeter tot
versadig met vog]
BIOSFEER → al die ekosisteme (biome) op Aarde kombineer = biosfeer meer as twee meter diep [wortels
→ Mesofilies : genoeg reën en vog benodig [nat +
indring]
vorm : aardkors → onderste lae droë], maar nie oormatige reën verdra nie.
• Grondwater: Waterhouvermoë, sanderige
→ AARDE SE OPPERVLAK WAT LEWE ONDERHOU [grond, → Xerofilies : min water benodig en kan oorleef
grond dreineer vinnig en het swak
atmosfeer, water] waterhouvermoë + beskikbaarheid in droë toestande.
• Grondvrugbaarheid: Vrugbare grond Wind [hoë → lae druk] : suurstof in lug vir
bevat baie voedingstowwe fotosintese / wind verwyder vog
[beskikbaarheid] en ondersteun Windrigting en sterkte beïnvloed 'n ekosisteem
2 © Noted Summaries [Graad 10 Landbouwetenskappe] plantegroei www.notedsummaries.co.za
Warm winde = ↑ temp. & koue wind = ↓ temp.
, ekosisteem energievloei
1. die son (nie-lewend) is die hoofbron van energie in 'n ekosisteem
BIOTIES 2. Plante (lewende) verander sonenergie in chemiese energie, in die
LEWEND vorm van koolhidrate
• Primêre verbruikers: Plante en alge wat energie van die son gebruik vir groei.
3. diere eet die plante en absorbeer die energie
• Sekondêre verbruikers: Diere wat primêre verbruikers eet. 4. energie word van een lewende ding na die volgende oorgedra.
• Tersiêre verbruikers: Diere wat sekondêre verbruikers eet.
[PRODUSENT → organisme wat sy eie voedsel vervaardig] (1) VOEDSELKETTINGS
• Alge → wortellose plantagtige organismes wat in water groei (produsent in die oseaan)
[VOEDSELKETTING → Vloei van energie
• [Mikroskopiese alge = plankton] wanneer een organisme op ‘n ander voed]
[VERBRUIKER → organisme wat ander organismes eet (van plante verkry)] → manier om rigting van ENERGIEVLOEI van een
Z Herbivore: organisme wat net plante eet trofiese vlak na ‘n volgende te toon
→ volgorde van organismes waarin elkeen die een voor
Oseaan-herbivore > eet plankton hom in die ketting “eet” en deur die een wat na hom
Land-herbivore > plantmateriaal (blare, hout,nektar ens.) kom geëet word
Z Omnivoor: dier wat plante en diere eet [bv.bobbejaan, vlakvark & mens] ** BEGIN ALTYD MET ‘N PRODUSENT EN EINDIG MET ‘N VERBRUIKER /
Z Karnivoor: dier wat diere eet ONTBINDER
o Roofdier: dier wat sy kos jag (luiperd)
o Aasdiere: dier wat dooie diere eet (hiënas, aasvoëls)
o Insektivoor: Dier wat insekte eet (miervreters, molle)
ONTBINDERS
= breek afvalprodukte en liggame van dooie
organismes af > ontbinding
(2) VOEDSELWEBBE
= bakterieë & swamme [VOEDSELWEB → voedselkettings wat
= stel energie vry wat in die liggame van die
dooie organismes opgegaar het onderling verbind is]
= SAPROTROOF = dooie organiese stof
= akkurate voorstelling van hoe energie in
ekosisteme vloei
PRODUSENTE [PLANTE]
= “OUTOTROOF” > selfvoedend > maak
VERBRUIKERS eie voedsel [chlorofil]
= kan nie eie voedsel maak nie
= eet ander om energie te vekry
= “heterotroof” > voedend op ander
3 © Noted Summaries [Graad 10 Landbouwetenskappe] www.notedsummaries.co.za
, (3) VOEDSELPIRAMIEDES VOEDINGSTOFSIKLUSSE
[[VOEDSELPIRAMIEDE / EKOLOGIESE
PIRAMIEDE→ diagram wat die armte van die son
verskaf energie water
verskillende getalle organismes / verdamp
hoeveelheid biomassa op elke trofiese
vlak voorstel] aterdruppels wolke
aterdamp
kondenseer vloei are ATERDAMP gas NEERSLAG re n, sneeu,
water opst g afkoel] sre n / hael Van die re nwater
s pel deur poreuse rots
TRANSPIRASIE VERDAMPING vloei ondergronds
VERDAMPING Fonteinwater strome
GETALPIRAMIEDE ENERGIE - PIRAMIEDE riviere
→ grootte van die bevolking BIO-MASSA - PIRAMIEDE → Toon energieverlies op elke ater van ONDER DIE
op elke vlak → Biomassa = massa van vlak GROND ereik die
oppervlak as n fontein
lewende plant- & diere → relatiewe hoeveelheid
materiaal [gram droë energie wat op elke trofiese
Watersiklus
massa / m2] vlak beskikbaar is
→ Water in die see of rivier is in die vloeistoffase.
→ Verdamping en sublimasie verander water na gasfase of
waterdamp.
→ Kondensasie vind plaas wanneer damp in die atmosfeer opstyg
en afkoel en druppels vorm.
→ Neerslag > druppels saamsmelt om wolke te vorm, wat as reën,
sneeu of hael op die grond val.
AANPASSINGS → son verhit die aarde = oppervlakwater en grondwater verdamp >
lug opstyg
WAT IS AANPASSINGS IN DIE EKOSISTEEM? → Plante neem grondwater op, wat uit blare verdamp en in die lug
kernmerke in ‘n organisme se liggaamstruktuur, funksie of gedrag wat opstyg en wolke vorm.
→ Die watersiklus sluit wolke, reënval, seestrome en winde in.
dit laat pas by sy omgewing & help om te oorleef → 'natuur geselekteer'
→ Water, aangedryf deur die son, beweeg deur die atmosfeer,
> geskikte eienskappe besit kan in veranderende toestande in 'n landmassas, oseane, en weer terug.
omgewing oorleef → Die water verdamp uit varswaterbronne en oseane, vorm dampe
in die atmosfeer en val terug as neerslag.
→ Die transpirasie [oortollige water vrystelling] van plante dra ook
by tot die watersiklus.
4 © Noted Summaries [Graad 10 Landbouwetenskappe] www.notedsummaries.co.za