2 pdfs for sale. sold together. the first one is the full story of the prescribed book "die begrafnisnemer" that is available to copy and paste with answers and the second one is the english version of the story. both pdfs is everything you need to pass this story in the exam.
Koningin van die Nag, dink Henri. Hy neem die kwassie en bring sy gesig nader aan die
spieël, vee die bronsbruin glimmerpoeier oor sy ooglid. Van binne na buite. Die sopraan
se staccato's is helder soos wynglase wat tinkel. Eers een laag, dan nog 'n laag. Dalk
Lucia Popp? Eers die regteroog, dan die linkeroog. 'n Fyner kwassie se ronde punt
druk-druk in die okerpoeier voor dit met 'n veerligte heen-en-weer die skerp randjies
grimering bo die voulyn van sy ooglede breek. Die buitehoekies en buitehelftes van die
onderste wimperlyn word met gebuie kwashaartjies versigtig na sjokoladebruin
verdonker.
Die aria se hoë note uit die wekkerradiotjie langs sy bed kompeteer met die
hoofstraatoggendverkeer onder sy eenvertrekwoonstel se balkonvenster. Dit en die
buurvrou wat op haar man skree. Of haar lover. Hy kan nooit tred hou met die gades
nie.
Hy omkring sy wimperlyn versigtig, tydsaam met die romerige swart kohlpotlood. Dan tik
hy die maskaraborsel teen die binnekant van die botteltjie, kyk af en aksentueer sy
wimpers met opwaartse hale. Eers binne, dan buite. Eerste laag, tweede laag.
Hy inspekteer sy gesig van naby in die spieël. Sy Macgrimering is op (te duur) en
hierdie Clicks-goed gaan nie die hele dag hou nie. Sy hand soek na die pakkie Vogue in
die grimeertafel se laai. Hy steek die dun sigaret met 'n goue plastiekaansteker aan.
(NEXT PAGE 12)
Links voor hom lê Die Burger oop by die doodsberigte. Kon hulle wragtag nie 'n foto kry
waar sy minstens glimlag nie?
PIENAAR (nee Swart) Anna 26/07/1929 - 16/09/2015
Met groot hartseer neem ons afskeid van 'n baie spesiale Ma, Ouma en vriendin. Ons is
dankbaar vir die herinneringe wat ons kan saamneem vorentoe. Ons sal jou baie mis.
Hennie, Mariaan, kinders, kleinkinders en Fatima.
Gedenkdiens vind plaas op Donderdag 23/09/2015 om 10:00 te NG Kerk Strand-Wes.
AVBOB Strand: 021 8512557
Die wysers van die ronde muurhorlosie bo die yskas wys 9:18. Hy nip die halfgerookte
sigaret en leun weer nader aan die spieël. Omlyn die kupidoboog en onderlip met die
stomp-skerp lippotlood. Na die mondhoekies belyn is, trek hy die potlood na binne. Hy
versag die rosè buitelyn met die lipborseltjie en begin sy lippe versigtig inkleur met die
koraalpienk stiffie: middel bo, middel onder, dan van die buitehoeke af binnetoe. Hy trek
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ann990943. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R150,00. You're not tied to anything after your purchase.