100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Geografie Graad 9 Kwartaal 1 & 2 Opsommings R100,00
Add to cart

Summary

Summary Geografie Graad 9 Kwartaal 1 & 2 Opsommings

1 review
 5 purchases

Hierdie volledige stel opsommings bevat inhoud oor werk behandel in Geografie graad 9 vir kwartale 1 en 2. Dit bevat lyste met definisies van sleutelwoorde asook opsomming van sekere onderwerpe in volledige tabelle. Die opsommings voldoen aan die voorskrifte vir die KABV-kurrikulum.

Preview 3 out of 20  pages

  • May 14, 2024
  • 20
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (30)

1  review

review-writer-avatar

By: kerinesnyders • 8 months ago

avatar-seller
esteterblanche
1

,2




Kontoerlyne
Kontoerlyne – lyne op ‘n kaart wat op dieselfde hoogte bo seevlak is
Kontoerinterval – die verskil tussen enige twee kontoere
Sagte hellings – stukke grond waar die bopunt effens hoër as die omringende grond is
Steilheid – die vlak waarteen ‘n helling van laag na hoog strek
Gradiënt – ‘n meting om te beskryf hoe steil ‘n lyn of helling van ‘n heuwel of berg is
Wig – iets wat soos ‘n driehoek gevorm is
Uitloper – ‘n berg of heuwel wat aan die een kant van ‘n berg of bergstreeks uitsteek
Kontoerlyne op ‘n kaart
 Seevlak is 0 meter
 Hoogtes word in spasies al langs die kontoerlyne geskryf (in meter)
Kontoerpatrone
 Patroon wat koentoerlyne op kaart skep stel vorm van die grond op grondvlak voor

Steil helling Sagte helling
Koentoere naby mekaar Kontoere wyd uitmekaar uit

 Steilheid van ‘n helling word die gradiënt genoem
Riviervalleie en uitlopers
 Riviere vloei in valleie
 Waar twee riviere langs mekaar vloei is daar altyd ‘n wig heuwelagtige grond tussen hulle,
hierdie word ‘n uitloper genoem

, 3


1 : 10 000 Ortofotokaarte

Vertikale lugfoto’s
 Word uit die lug geneem van reg bokant iets – geneem deur vliegtuie, drones, sateliete,
helikopters ens.

Ortofotokaarte wat van lugfoto’s gemaak is
 ‘n Ortofotokaart kombineer kontoere en ander inligting met ‘n vertikale lugfoto
 Jy kan net die boonste eienskappe van dinge sien in ‘n lugfoto




Skuinsfoto- Sien net kante van geboue en lug in die agtergrond Vertikale lugfoto- Net boonste dele van eienskappe soos geboue word gesien




Inligting oor ortofotokaarte
‘n Ortofotokaart het die volgende eienskappe:
 Dit is ‘n vertikale lugfoto
 Altyd dieselfde skaal – 1 : 10 000 (1cm op die kaart is gelyk aan 10 000cm op die grond)
 Name van sekere terreinbakens soos strate, geboue en riviere word aangedui


Hoe hoogte op ortofotokaarte aangetoon word
Die ortofotokaart toon die hoogte van die grond deur kontoerlyne, kolhoogtes en trigonometriese
bakens.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller esteterblanche. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R100,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

65507 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R100,00  5x  sold
  • (1)
Add to cart
Added