100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 8 Rekeningkunde Opsommings vir Halfjaar Eksamen R100,00
Add to cart

Summary

Summary Graad 8 Rekeningkunde Opsommings vir Halfjaar Eksamen

 32 views  0 purchase

Graad 8 Rekeningkunde Opsommings vir Halfjaar Eksamen.

Preview 3 out of 20  pages

  • May 20, 2024
  • 20
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (11)
avatar-seller
SimIStudying
Rekeningkunde
Rek reels en Rekeninge
NB!! Bladsy 1 in Leerderboek is baie belangrik!!

BATES
Grond en geboue: Kantore, grond + geboue
Voertuie: Motors, fietse
Toerusting: Rekenaars, masjiene, stoele, lessenaar, kasregister
Vaste deposito: Geld w ‘n vaste termyn by ‘n bank belê word, besigh. ontvang
rente op d belegging.
Bank: Geld in besigh. se lopende rekening.
Wisselgeld: Kleingeld in kasregister.
Kleinkas: Geld w in kleinkas gehou word om klein bedrae te betaal. (donasies,
verversings, skryfbehoeftes)
Debiteurkontrole: Geld w deur debiteure aan besigh. geskuld word.
Handelsvoorraad: Goedere w deur ‘n besigh. gekoop word om te herverkoop.

EKWITEIT
Kapitaal: Geld/bates w eienaar tot besigh. bydra.
Ontrekkings: Geld/ander items (bv. handelsvoorraad) w d eienaar uit d besigh.
onttrek v eie gebruik.

INKOMSTE
Verkope: Geld ontvang vir handelsvorraad verkoop.
Lopende inkomste: Geld ontvang v dienste gelewer.
Huurinkomste: Geld ontvang as huur v grond, geboue/kantore.
Rente inkomste: Nota vir rente op vaste deposito, rente op lopende
bankrekening, rente op agterstallige debiteure. (jy ontvang rente vir geld w in jou
bank rekening lê + debiteure w agterstallig is betaal rente)
Kommisie inkomste: Inkomste ontvang op verkope op kommissiebasis.

UITGAWES
Koste van verkope: Waarde v handelsvoorraad w verkoop is. NIE DIE PRYS NIE!
Debiteure-afslag: Afslag w aan debiteure toegestaan word a.g.v. goedere w
beskadig is. (jy gee v iemand afslag v iets w hulle by jou gekoop het omdat dit
beskadig is)
Huuruitgawe: Koste verbonde aan huur v grond + geboue, kantore.

1

,Rente uitgawe: Nota v rente op lening, rente op oortrokke bankrekening. (rente w
jy moet betaal)
Salarisse: Koste v arbeid. (MAANDELIKS)
Lone: Koste v arbeid. (WEEKLIKS)
Handelslisensie: Koste v ‘n handelslisensie sodat ‘n besigh. kan handeldryf.
Verbruikersvoorraad/verbruikersgoedere: Koste v items w gebruik word om
handel te dryf of w d onderneming gebruik. (koffie, toiletpapier)
Skryfbehoeftes: Koeverte, penne, potlode, papier.
Telefoon: Telefoonrekening se koste.
Donasies: Kontant, voorraad/skryfbehoeftes w aan ander ondernemings geskenk
word. (ons besigh. skenk)
Onderhoud: Onderhoud/instandhouding v masjiene/voertuie.

Laste
Leing: Geld w besigh. leen by ‘n bank.
Verbandlening: Geld w besigh. leen by ‘n bank om grond en geboue te koop.
Item gekoop is sekuriteit tot d lening.
Oortrokke bank: Meer geld uit besigh. se bankrekening getrek as wat daar
beskikbaar was. (negatiewe saldo)
Krediteurkontrole: Geld w onderneming aan ander onderneming/mense skuld.

Hoofstuk 1
Wat is rek?
 Onderneming se transaksies word verwerk.
 Inligting word oorgedra aan d eienaars d.m.v. finansiële state.
 Inligting word ontleed + vergelyk met vorige jare.
 Inligting word vertolk + besluite word op grond v uitslae geneem.
Doel v rek
 Hoofdoel v onderneming is om WINS te maak.
 Wins: Verskil tussen ink en uitg.
 Al onderneming se transaksies moet aangeteken word om te bepaal of d
onderneming wins/verlies maak.
Wie benodig rekeningkundige inligting?
Krediteure
 Ond1 skuld geld aan kred2.
 Kred gebruik inligting om te bepaal of hulle nog skuld by ons sal maak.
Debiteure
1
Ond: Onderneming
2
Kred: Krediteure

2

,  Skuld geld aan ond.
 Deb3 wil weet of besigh. suksesvol is + of dit lank gaan bestaan.
Regering
 SAID: Suis-Afrikaanse Inkomstediens
 SAID gebruik finansiële inligting om te bepaal hoeveel belasting d ond
moet betaal op wins w verdien is.
Bank
 As d eienaar ‘n lening by d bank wil aangaan het d bank inligting nodig om
te bepaal of d ond d lening sal kan terugbetaal.
Voornemende beleggers
 As ond wil uitbrei sal beleggers wil sien of ond suksesvol is/nie.
Rekingkundige siklus
1. Transaksie vind plaas
2. Skryf transaksie in brondokumente op
3. Tenken in joernaal aan
4. Boek oor na betrokke grootboeke
5. Saldeer + bereken totale?saldo’s in grootboeke
6. Stel proefbalans op
7. Stel finansiële state op
Transaksie: Enige sakehandeling tussen d ond en ‘n buiteparty waarby geld
betrokke is.
Tipes transaksies:
 Verkoop v voorraad
 Ontvangs v geld vanaf kliënte
 Betaling v geld aan verskaffers
Transaksies word aangeteken met behulp v brondokumente.
Brondokumente
 2 gebruike:
o Bevestiging v transaksie
o Word gebruik om joernale v ond op te stel.
 Kliënte kry OORSPRONKLIKE AFSKRIF v d dokument.
 Besigh. kry DUPLIKAAT om transaksie in ond se boeke te boekstaaf.




3
Deb: Debiteure

3

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SimIStudying. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R100,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

51683 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R100,00
  • (0)
Add to cart
Added