100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Gr 8 Wiskunde Kwartaal 1 en 2 R80,00
Add to cart

Summary

Summary Gr 8 Wiskunde Kwartaal 1 en 2

 7 views  0 purchase

Telgetalle, Heelgetalle, Eksponente, Numeriese en Meetkundige Patrone, Funksies en verwantskappe, Algebraise Uitdrukkings, Gewone Breuke, Desimale Breuke

Preview 2 out of 14  pages

  • May 20, 2024
  • 14
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (1)
avatar-seller
marlenerohrs
Telgetalle
Kommutatief

a+b=b+a axb=bxa

Assosiatief

Wanneer meer as 2 getalle opgetel of gemaal word, mag enige getalle saam gegroepeer
word.

4+2+3
=2+3+4 Kommutatief
= 2 + (3 + 4) Assosiatief
=2+7
=9

Distributief

n Maal oor n hakkie wat plus of minus

2 x (3 + 5) 2 x (5 – 2)
=(2 x 3) + (2 x 5) = (2 x 5) – (2 x 2)
= 6 + 10 = 10 – 4
= 16 =6


Volgorde van bewerking: Inverse Bewerkings:

Hakkies + en – is mekaar se inverse
Ander (Eksponente en wortels) x en ÷ is mekaar se inverse
Deling
Vermenigvuldiging
• Natuurlike getalle (N): 1; 2; 3; 4; 5; 6; 7; …
Optel
• Telgetalle (N0): 0; 1; 2; 3; 4; 5; 6; …
Aftrek
• Heelgetalle (ℤ) sluit telgetalle in wat beide positief
en negatief is, asook nul.
ℤ = { . . . −3, −2, −1, 0, 1, 2, 3 . . . }


NB!
• 0 word genoem die identiteitselement vir optelling.
• m.a.w enige getal geplus met 0 bly dieslefde
• 1 word genoem die indentiteitselement vir maal
• m.a.w enige getal gemaal met 1 bly dieslefde

, Belangrike Terme:

➢ Faktor: ’n Faktor van ’n getal deel volkome in ‘n getal in, sonder dat daar ’n res is.
o Bv. Die faktore van 20 is F20 = (1, 2, 4, 5, 10, 20)
➢ Veelvoude: Die veelvoude van ‘n getal word verkry deur die getal te
vermenigvuldig met natuurlike getalle.
o Bv. Die eerste 5 veelvoude van 5 is V5 = (5, 10, 15, 20, 25…)
➢ Priemgetal: ’n Priemgetal het slegs 2 faktore nl. 1 en die getal self.
o Bv. 17 is ’n priemgetal omdat dit slegs 2 faktore het, nl. 1 en 17
➢ Saamgestelde Getal: ’n Saamgestelde getal het meer as 2 faktore.
o Bv. 8 is ’n saamgestelde getal F8 = (1, 2, 4, 8)
➢ Universele Getal: 1 is die enigste universele getal (dit is nie ’n priemgetal of 'n
saamgestelde getal nie)
➢ Kwadraat: ‘n Getal wat met homself gemaal word (vierkantsgetal)
o Bv. 16 is ’n kwadraat omdat is 4 x 4 = 16


GGD en KGV




VERHOUDINGS




• Maak seker dat al die eenhede dieselfde is
• Verdeel elke deel van die verhouding met die grootste syfer wat die antwoord in
heelgetalle gaan los

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller marlenerohrs. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50990 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R80,00
  • (0)
Add to cart
Added