100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Die Pro by Leon de Villiers R150,00   Add to cart

Summary

Summary Die Pro by Leon de Villiers

 165 views  6 purchases

Die Pro by Leon de Villiers TEMA: Innerlike konflik Uiterlike konflik Tyd Milieu KARAKTERS Dirkie Lawrence Corré Ed Nothnagel Mevrou Nothnagel Kruiwa 7 Geyer Albert 8 Hermann 9 Yvette Jasmine en Kevin (Farat) Opsomming 12 Kontekstuele vrae

Preview 6 out of 30  pages

  • May 22, 2024
  • 30
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (1)
avatar-seller
ansiestudynotes
1




DIE PRO
Leon de Villiers




INHOUD
Die belangrikheid van
Tema: die see in hierdie
Innerlike konflik 2
verhaal.
Uiterlike konflik 3
Tyd 3 Die
Milieu 4 ruimte/agtergrond/milieu
Karakters waarteen die verhaal
Dirkie Lawrence 5 afspeel, is die see.
Corré 6 Die see is ook die plek
Ed Nothnagel
waar Dirkie sy lewe
Mevrou Nothnagel
Kruiwa 7 verloor/verdrink het.
Geyer Baie van die tonele uit die
Albert 8
verhaal speel op die
Hermann 9
Yvette strand of in die see af.
Jasmine en Kevin (Farat) 10 Die woord “Pro” in die @IMPAQ JUN 2021

Opsomming 12 titel van die verhaal
Kontekstuele vrae 15 - 30
Professioneel/’n
kenner/’n spesialis op ’n
sekere gebied/’n baie
vaardige persoon/’n
persoon wat iets
volkome bemeester het.

@IMPAQ JUN 2021& 2022
@Juffou_Ansie

, 2


TEMAS
Temas wat in hierdie verhaal
Konflik aangespreek word

1. Hoe om met verlies saam te
Innerlike konflik
lewe
2. Liefde
Die roman fokus op Tiaan Notnagel se innerlike stryd
3. Eensaamheid
oor sy vriend, Dirkie, se dood. 4. Vriendskap

↘ Hy skryf briewe in die vorm van 'n @IMPAQ JUN 2021


dagboekinskrywing aan Dirkie om sy emosionele pyn te verwerk.
↘ Sy ma vererger sy stryd deur hom te dwing om tyd met jonger Naam van die dorp
waar die verhaal
kinders deur te bring.
afspeel: Vlakberg
↘ Die manier waarop Dirkie se dood by die skool hanteer word,
@IMPAQ NOV 2022
veroorsaak ook innerlike stryd vir Tiaan.
↘ Hy voel dat dit net nog 'n aankondiging is, terwyl Dirkie vir hom soveel meer beteken
het.
↘ Tiaan voel elke dag moeg, wat dui op moontlike depressie.
↘ In die katkisasie-klas wil hy vrae vra oor die lewe en dood, maar word geïgnoreer
deur die dominee.
↘ Tiaan se lewe draai nou om meer as net surf, en hy wil selfs sy wetsuit verkoop.
Albert se verdwyning en Geyer se selfmoordpoging versterk ook sy innerlike stryd.
↘ Tiaan verwyt homself dat hy nie meer met Dirkie gepraat het nie en wonder of Dirkie
iets probeer sê het voor sy dood.
↘ Al hierdie vrae maak sy innerlike stryd erger. Sy ma se gekla oor Dawid en sy snorkel
laat Tiaan weer na die see toe trek.
↘ Corré se uitnodiging om saam te gaan surf, help Tiaan om van sy skuldgevoelens
ontslae te raak.
↘ Dit toon sy karakterontwikkeling en aanvaarding van Dirkie se dood.
↘ In sy laaste brief neem Tiaan afskeid van Dirkie en sê dat hy hom sal mis.
↘ Dit wys dat hy uiteindelik vrede gevind het met sy innerlike stryd oor Dirkie se dood.



@Juffou_Ansie

, 3


UITERLIKE KONFLIK

↘ Daar bestaan uiterlike konflik tussen Tiaan en Kruiwa (die gr. 10-
Biologieonderwyser)
↘ Kruiwa doen alles in sy vermoë om Tiaan te diskrediteer – hy kla oor sy hare.
↘ Kruiwa se verwysing na Dirkie as ‘n James Small-karakter wat dalk vir die skool
moeilikheid sou gee, het Tiaan laat bewe van woede. Hy sê dit het gevoel of hy hom
met ‘n koevoet kan doodslaan.
↘ Kruiwa dink as jy surf, dan is dwelms die volgende stap.
↘ Tiaan hou nie van Dustin en Gustav nie – hy beskou hulle as moffies, want hy sê
hulle ruil heeldag seker net naelverftegnieke uit.
↘ Daar is uiterlike konflik tussen Albert en Tiaan as Albert aan almal uitblaker dat
Tiaan verlief is op Jasmine.




Verteller:

ʼn Ek-verteller is aan die woord nl. Tiaan Notnagel. Hy vertel die verhaal in die vorm van
briewe (dagboekinskrywings) wat hy in sy Biologie-opsommingsboek skryf. Hy rig hierdie
briewe aan ‘n spesifieke persoon nl. Dirkie Lawrence (sy oorlede maat wat verdrink het).

Tyd:

↘ Die ek-verteller skryf telkens in die hede – maar betrek terugflitse uit die verlede toe
Dirkie nog geleef het.
↘ Hy vertel ook van die nuwe dinge – na Dirkie se dood.
↘ Daar is 23 dagboekinskrywings wat ‘n tydperk van 11 maande beslaan.
↘ Die vertelling begin 25 Januarie en eindig op 10 November
↘ Die eerste 5 dagboekinskrywings is ongeveer ‘n maand uitmekaar –daarna volg dit
vinniger op mekaar
↘ Dit dui daarop dat Tiaan se behoefte aan Dirkie groter geword het

@Juffou_Ansie

, 4


↘ Dit het hom gehelp om Dirkie se dood te aanvaar en te verwerk deur die dinge wat
met hom (ek-verteller) gebeur het, te vertel.

Milieu:

↘ Die verhaal speel by die see af. Daar word telkens verwys na kere wat hul saam gaan
surf het.
↘ Later in die roman vertel Tiaan ook hoe Dirkie verdrink het – hoe sy nuwe geel-en-
rooi-bord eenkant in die branders dobber en hoe Dirkie eenkant met sy gesig in die
branders dobber.
↘ Daar word ook pertinent gepraat van Hoërskool Stormbaai en Vlakberg (die dorp).
↘ Ons kan aanneem dat dit in die Suidwes-Kaap is, want daar word verwys na
Franschhoek, die Paarl en Hermanus.
↘ Daar word ook genoem dat van die atlete hul Boland-kleure verwerf het.




KARAKTERS

Kevin se ongelooflike mooi sussie Jasmine
’n Weimaraner Hugo
... wil graag die watervoëls teken. Yvette
Dirkie se Jack Russel Stoffel
Byt een van oom Barkies se worshondjies dood. Dobermann
Slaap skelmpies in Tiaan se kamer. Hugo
Dit is ’n anemoon. Slopper
Dirkie se broer Corré
Louis se ma - Tiaan wou sy wetsuit aan Louis verkoop – Ella Tannie Ella
kontak Tiaan se ma daaroor
Nuwe Biologie-onderwyseres in Kruiwa se plek. Tiaan hou meer Mevrou Beukes
van haar. Onder haar neem sy punte toe



@Juffou_Ansie

, 5


Dirkie Lawrence
Dirkie was 'n baie spesiale vriend vir Tiaan. Hulle was beste maats en Dirkie was net 16
jaar oud toe hy in 'n ongeluk dood is terwyl hy gesurf het. Dit was 'n groot verlies vir Tiaan.
Dirkie was ook baie lief vir sy hond, Stoffel, maar nadat Stoffel doodgebyt is, wou hy nie
weer 'n ander hond hê nie. Dit het hom hartseer gemaak.

Tiaan het gesê dat Dirkie soms 'n bose kyk gehad het wat Kruiwa baie kwaad gemaak het.
Dit het gevoel asof Dirkie 'n bietjie rebels was. Hy het selfs 'n oorring en tepelring gedra, wat
hom anders laat lyk het. Maar dit was nie net sy voorkoms nie - Dirkie was ook 'n stoutgat.
Hy en Tiaan het te veel perlemoen geduik en Tiaan was bekommerd dat hulle gevang sou
word. Dit was 'n roekelose ding om te doen.

Dirkie was ook baie koppig. As hy eenmaal iets besluit het, kon niemand hom van gedagte
verander nie. Selfs al was dit nie die beste besluit nie, sou hy daaraan vashou. Hy het ook 'n
kort humeur gehad en kon soms vinnig kwaad raak.

Alhoewel Dirkie 'n bietjie dom kon lyk met sy kort hare en louerige punte, het hy 'n goeie
surfer-houding gehad. Hy het altyd probeer om indruk te maak en het dikwels "afgeshow"
met sy surfvaardighede. Maar hy was nie net goed in surf nie - hy was ook 'n uitstekende
vleuel in rugby. Kruiwa het hom selfs vergelyk met James Small, 'n bekende rugbyspeler. Dit
was 'n groot kompliment.

Dirkie was ook 'n ekstrovert. Hy het hom nooit geskaam vir wie hy was nie en het soms
selfs met vreemdelinge begin praat. Hy het altyd grappies vertel en dit was altyd pret om
saam met hom te wees. Maar soms kon hy ook oor die streep gaan. Hy
het selfs op James se partytjie oor Christien baklei. Dit was nie reg nie
en Tiaan het hom daaroor uitgetrap.



Alhoewel Dirkie 'n paar foute gehad het, sal hy vir altyd in Tiaan se hart
bly. Hy was 'n unieke persoon met 'n passie vir avontuur en 'n groot sin

@Juffou_Ansie

, 6


vir humor. Sy afwesigheid word nog steeds gevoel, maar sy herinneringe sal altyd lewendig
bly.


Corré
↘ Dit is Dirkie se jonger broer in st. 7.
↘ Hy boots Dirkie na – sny sy hare net so kort (poenskop) en laat vir hom ook ‘n oorring
inskiet.
↘ Hy luister na Dirkie se musiek en het selfs in sy kamer ingetrek.
↘ Corré kom in opstand as sy ma Dirkie se goed vir Tiaan wil gee.
↘ Dit lei daartoe dat Corré vir Tiaan om verskoning vra, en vra of hy nie saam met hom
wil gaan surf nie.


Ed Nothnagel
↘ Dit is Tiaan se pa.
↘ Hy’s ‘n baie stil man en praat nie baie nie.
↘ Ed vang graag vis – vang ook saam met Geyer vis.
↘ Ed strip hom wel vir hengelaars as hul plastieksakke en blikke
langs die water los – praat dan baie.
↘ Tiaan glo hy aard na sy pa – want hy praat ook omtrent niks nie.
↘ Anders as Tiaan, vertel die mense hom hul diepste dinge.
↘ Ed het nie in Tiaan se “gesurf” belanggestel nie – wou net gehad het Tiaan moet
krieket speel.
↘ Ed werk in ‘n hardewarewinkel


Mevrou Nothnagel
↘ Sy praat baie meer as haar man – wil hê Tiaan moet weer by sy vriende gaan kuier.


@Juffou_Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R150,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

78252 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R150,00  6x  sold
  • (0)
  Buy now