100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary AFK2602 eksamen notas R50,00
Add to cart

Summary

Summary AFK2602 eksamen notas

 140 views  2 purchases

AFK2601 Fonologie eksamen notas

Preview 2 out of 13  pages

  • May 12, 2019
  • 13
  • 2018/2019
  • Summary
All documents for this subject (23)
avatar-seller
sunaejacobs
Fonologie

Diftong (tweeklanke)
Ai,aai,ie,eu,oe,ou,ui,ooi,oei,eeu,oi,ei ook y in by en o in otjie

‘n Voorbeeld van ’n diftong kom voor in die woord (korpus / slot / reis / taal).

’n Voorbeeld van ’n diftong kom voor in die woord (gans / flous / beweer / aorta).

’n Voorbeeld van ’n diftong kom voor in die woord (kans / hout / leer / hê).
’n Voorbeeld van ’n diftong kom voor in die woord (dans / sout / seer / sê).


Glyer(halfvokaal) twak, twee, dwaal j en h.

Die [w] is ʼn voorbeeld van ‘n (glyer / frikatief / nasaal / plofklank).

Frikatiewe z, s, x, f, v en ʃ.
Die [f] is ’n voorbeeld van ’n (glyer / frikatief / eksplosief / lateraal).
Die z is ‘n voorbeeld van ‘n frikatief

Nasalisering (n,m ng)

Nasale word gevorm met lug wat (teen ʼn hoë tempo deur die spraakkanaal gestoot
word / vrylik deur die spraakkanaal vloei / deur die neusholte vloei).


Die uitspreek van mense as [[mε͂:sə] staan as (assimilasie / nasalering /
affrikatisering / resonering) bekend
Die uitspreek van ganse (pluimvee) as [xa͂:sə] staan as (assimilasie / nasalering /
affrikatisering / resonering) bekend.
Die [m] is ’n voorbeeld van ’n (glyer / frikatief / eksplosief / lateraal / nasaal)
Lateraal (syklank)
Die Afrikaanse lateraal [l] word ook ʼn (glyklank / trilklank / wanklank / syklank)
genoem

Eksplosief (plofklank) (plosiewe) b, d, p, t, k en g

Die p is ‘n voorbeeld van ‘n Eksplosief

Die klanksegment [b] is ‘n stemhebbende bilabiale sluitklank


Stemlose palatale sluitklank (c)
Kies, stoeltjie,handjie

, Affrikate Tzaneen, Tsotsi, Tjek, Tjom [tʃ] en [ts]


Lae voorvokaal [a]
Lae agtervokaal [a:]


Assimilasie


Assimilasie beteken letterlik (gelykmaking / bevryding / vergelyking / oorheersing).

Volkome progressiewe assimilasie (Klankweglating)
Hande- hane
Van die- fani
Vir die- feri
Op die- opi

Wanneer van die [fan di] as vanie [fani] uitgespreek word, vind (volkome
progressiewe assimilasie / gedeeltelike progressiewe assimilasie / volkome
retrogressiewe assimilasie / gedeeltelike regtogressiewe assimilasie) plaas.

Wanneer in die [ən di] as inie [əni] uitgespreek word, vind (volkome progressiewe
assimilasie / gedeeltelike progressiewe assimilasie / volkome retrogressiewe
assimilasie / gedeeltelike regtogressiewe assimilasie) plaas.

Die klankverskynsel (assimilasie / assibilasie / velarisasie / segmentverspringing)
vind plaas as onmoontlik [‫כ‬nmo:ntlək] as ommoontlik [‫כ‬mo:ntlək] uitgespreek word.


Gedeeltelike retrogressiewe assimilasie nk-ɳk
Onbillik onbelek – oMbelek
Horing Horen- woren

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller sunaejacobs. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50064 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R50,00  2x  sold
  • (0)
Add to cart
Added