100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary AFK2602 Semantiek eksamen notas R50,00   Add to cart

Summary

Summary AFK2602 Semantiek eksamen notas

 166 views  1 purchase

AFK2602 Semantiek eksamen notas

Preview 1 out of 3  pages

  • May 12, 2019
  • 3
  • 2018/2019
  • Summary
All documents for this subject (23)
avatar-seller
sunaejacobs
Semantiek
Terme
Tekensisteem
Die mens kommunikeer daagliks deur middle van verskillende media en dit staan
bekend as tekensisteme. Tekensisteme neem verskillende vorme aan. Bv. Taal en
visuele tekens.


Is ‘n tekensisteem slegs beperk tot visuele tekens ?
Nee, ‘n tekensisteem is nie beperk tot visuele tekens nie. Tekensisteme neem
verskillende vorme aan bv. wanneer mens ‘n skoolklok hoor, maak mens die nodige
afleidings. Taal bv. is ook ‘n tekensisteem. Elke klank, affiks, naamwoordstuk en
paragraaf is afsonderlike asook saamgevoegde teken en dit dra alles betekenis oor.
Hoe verskil verwysing en referent van mekaar
Verwysing: dit dui op die verhouding tussen woorde en sake; ’n spreker verwys na
iets in die buitetalige wêreld. Bv. in die sin “Die plante gaan dood in die winter” is
daar ‘n verhouding tussen die woord en die spesifieke saak (plante) in die buitetalige
werklikheid.

Referent: dit waarna in die buitetalige wêreld verwys word, is die referent. Bv. die
woord plante.


Konvensie dui op die reëls waarop ‘n gemeenskap besluit en wat dan kultureel en
sosiaal deur hulle toegepas word. Bv.’n gemeenskap kom ooreen watter woord vir
watter betekenis gebruik word en so word woorde se betekenis in stand gehou deur
‘n sekere konvensie in die gemeenskap.

Denotasie
Verwys na die verhouding tussen die woord en die betrokke items in die buitetalige
wereld. Bv. die denotasie van mielie is geel of witkleurige graansoort waarvan die
vrug baie pitte aan n stronk bevat. Die pitte word in blare toegedraai.


Denotata
dit waarna ’n denotatiewe woord verwys, word die denotata genoem.

Wat is die verskil tussen verwysing en denotasie?
Die groot verskil tussen verwysing en denotasie is konteksgebondenheid; verwysing
vind binne konteks plaas en denotasie staan los daarvan.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller sunaejacobs. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

79202 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R50,00  1x  sold
  • (0)
  Buy now