100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 8 Geskiedenis Opsommings vir Halfjaar Eksamen R100,00
Add to cart

Summary

Summary Graad 8 Geskiedenis Opsommings vir Halfjaar Eksamen

 17 views  0 purchase

Graad 8 Geskiedenis Opsommings vir Halfjaar Eksamen.

Preview 2 out of 7  pages

  • May 23, 2024
  • 7
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (25)
avatar-seller
SimIStudying
Geskiedenis
Eenheid 1: Veranderinge in Brittanje gedurende die Industriële Revolusie
Kapitaal: Geld + eiendom wat meer geld kan maak.
Industriële revolusie: Duisende mense het in myne + fabrieke gewerk.
Rykdom van Slawehandel (maniere waarop slawehandel mense in Brittanje ryk gemaak het)
Trans-Atlantiese slawehandel  ekonomiese winste vir Amerika + Brittanje gelei.
Slawe gevang om in Amerikas se plantasies te werk:
 Katoenplantasies
 Suikerplantasies
 Tabakplantasies
Slawe vir gewere geruil.
Britse slawehandel  245 jaar geduur.
Britse slawehandelaars  10 000 seetogte na Afrika geneem.
3,4 miljoen slawe uit Afrika na Amerikas geneem.
Kolonies het katoen na Brittanje gestuur vir vervaardiging.
Ekonomie voor die Industriële Revolusie-boerdery-ekonomie en kothuisnywerhede
Landbou:
 Belangrikste ekonomiese akt. in Brittanje. (1700’s)
 Werk vir wamakers + gereedskapmakers + vervaardigers.
Luukses: Duur goedere wat jy wil hê maar nie nodig is nie.
 Tee
 Suiker
 Rys
Skaapboerdery was belangrik.
Kothuisnywerhede: Gewone huis waaruit eienaars werk.
 Brood
 Bier
 Klere
 Leerprodukte




1

, Mense het in vrooë 1700’s:
 Geleer van grond se produksie
 Goedere in huise/werkswinkels gemaak
 Hele lewe lank in dieselfde dorp gewoon
Beter dieet + mediese sorg = het mense langer gelewe.
Om meer voedsel te produseer  misstowwe + planters gerbuik.
Britse boere het na kolonies getrek vir meer handel.
Wat die industriële Revolusie behels
Massaproduksie: Grootmaat van dieselfde produkte word in ‘n kort tydperk gemaak.

Belangrikste uitvindsel van die Industriële Revolusie: Stoomenjins

Stoomkrag  massaproduksie in fabrieke moontlik gemaak.

Stoom het krag voorsien aan treine + stoombote.

Revolusie: Proses wat die samelewing drasties verander.

Industriële Revolusie  1700’s in Brittanje begin.

Sosiale veranderinge gedurende die Industriële Revolusie
 Middelklas het ontwikkel:
o Dokters
o Prokureurs
o Onderwysers
o Handelaars
 Werkers georganiseerd geraak  beter lone en werksomstandighede vereis.
 Mense het meer geld verdien.
 Kinders is skool toe.

Verdtedeliking en verandering van lewensomstandighede
A.g.v. Industriële Revolusie het Manchester + Birmingham ontwikkel. (stede)
Huise naby aan fabrieke sodat werkers werk toe kan loop.
A.g.v. vuile dorpe het pokke + disenterie uitgebreek.
1832: 31 000 mense van Brittanje dood aan cholera.


Myne en fabrieke, en kinderarbeid in meule en myne.

2

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SimIStudying. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R100,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50064 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R100,00
  • (0)
Add to cart
Added