Gasvryheidstudies
, SUID-AFRIKA KULINÊRE ERFENIS
KULINÊRE DIVERSITEIT
→ Jode: kasjroetwette > Kosjer-kos [ MAG NIE :
) Kaap-Maleis
vark, seekos sonder skulpe, enige produk wat
) Khoi melk- en vleisbestanddele meng + ongeskilde
) Swart etniese groepe [Xhosa, Zulu, groente en vrugte wat nie geïnspekteer is] =
Ndebele, Tswanna, Pedi] gekwalifiseerde Joodse kossjere beheerder
) Europees gesertifiseer
) Joods → Moslems: Islamitiese geloof – halaal = vark,
) Indies alkohol en enige onrein of haram-produk is
verbode + vas tydens Ramadaan
→ Hindoes: vegetaries > beskou koeie as Heilig
SA-KOOKKUNS [ook uie en knoffel vermy]
→ Boeddhiste: geen spesifieke verbode voedsel
) Inheemse + plaaslike nie, maar sommige Boeddhistiese praktisyns
bestanddele kan vleis of alkohol vermy as deel van 'n etiese
) spesifieke gaarmaakmetodes leefwyse – STRENG VEGETARIËRS
) geur + smaakmiddels → Afrika-stamme: tradisionele kos > ryk + sterk
) bedien + garnering [mieliemeel, droë bone, afval, morogo]
) Umngqusho = Xhosa –
stampmielies + boontjies
Kosjer Halaal
o Kosjer-konsep: kos wat “geskik” / o Halal-konsep: Verwys na kos wat volgens
aanvaarbaar is om te eet > Joodse wet Islamitiese beginsels en voorskrifte
o Diere - spesifieke riglyne geslag [PYNLOOS] voorberei en voorgeskryf word.
→opgeleide sjogeen (rituele slagter) + Torah
o Alle bestanddele moet van 'n halal-bron wees
[Joodse wet]
o Geen varkbestanddele of alkohol
o Vark + skulpvis = onrein
o Gees vleisetende diere / roofvoëls
o Geen BLOED > gelyk aan lewe = dreineer
o Slagproses: Vleis moet geslag word volgens
o Sjieta - kosjere diere volgens spesifieke
voorskrifte geslag Islamitiese slagtige + noem van Allah
o Treife = diere of produkte wat nie kosjer is (basmala)
nie [ varkvleis en skulpdiere ]
VEREISTES (Suid-Afrika)
o vereis 'n streng skeiding tussen vleis- en
melkprodukte → vleis en melk nie saam berei, o HOENDERprodukte = halaalstempel
bedien of verbruik [slegs pareve > groente] o Suid-Afrikaanse Nasionale Halaalowerheid
o aparte kombuisgereedskap, borde > vleis / [SANHO / SANHA] = sertifikate + lisensieer
melk logo-gebruik in restaurant
o produkte moet sertifiseer word deur 'n o Gasvryheidsbedryf – gids vir
erkende en geloofwaardige kosjere
halaalrestaurante [hotelgroepe = dui geriewe
sertifiseringsliggaam
vir Moslemgaste aan]
o Nalewing van die Joodse kalender: Spesiale
kosjere voorskrifte - (Pesach)
o Tradisionele disse = gefilte vis [gestop /
fyngemaak], kugels [poffertjies], matzo
[ongerysde brood]
2 © Noted Summaries [Graad 11 Gasvryheidstudies] www.notedsummaries.co.za
, PUNT HALAAL KOS KOSJERE KOS
Religieuse Islam Judaïsme
Oorsprong
Dier word geslag deur 'n Dier word geslag deur 'n opgeleide sjogeen
Moslem-slagter terwyl die (rituele slagter) volgens die spesifieke
Slagmetode
Naam van Allah uitgespreek Joodse voorskrifte.
word.
Diere Dier = gras + blare Dier = herkou + gespelete hoewe
Varkvleis, alkohol en ander Varkvleis en ongeskikte diere soos
Voedselverbode verbode produkte volgens skulpdiere. Sekere voedselkombinasies
Islamitiese voorskrifte. soos vleis en melk is ook verbode.
Halaal sertifisering > geen vorm Kosjere sertifisering word deur Joodse
Sertifisering van alkohol sertifiseringsliggame > spesifieke
standaarde
Geen spesifieke gebedsrituele Voorbereiding van kos vereis spesifieke
Gebed
vereis vir voorbereiding van Joodse gebedsrituele en reëlmatige
voorbereiding
halaal kos. reiniging van kookgerei.
Geen spesifieke tye van die jaar Spesiale kosjere voorskrifte geld
Tye van Verbod waarin halaal kos verbode is nie. gedurende spesifieke tye in die Joodse
kalender.
Afrika-kosse Disse
) Mosambiekse kos [Portuguese gemeenskap] –
o Stysel = stapelvoedsel [ + bredie > vleis / Nando’s + Chicken Licken > Peri-peri hoender
groente ] [Suid-Afrikaanse Portuguese spesialiteit]
o Gestoomde blaargroente + sterk speserye ) Inheemse Suid-Afrika kookkuns = vullend + vol
o Afrika-kookkuns = tradisionele vrugte & vleis & plaaslike bestanddele [spinasie
groente, melk, vleis & visprodukte (morogo) + pap > vleis by-kosse]
o Streke = wilde vrugte + groente [bv. ) Waaghalsige eters : krokodillendestukke –
waatlemoen, spanspek + piesang] gebraaise ruspes / skaapkop
o Fusion cuisine = buurlande kookkuns beïnvloed ) Konserwatiewe eter : inheemse lekkernye –
deur immigrantgroepe [Indiërs = kerrie + biltong [gedroogte soutvleis], bobotie
lensies, Maleiers = kerrie + speserye, [herderspastei] & boerewors
Europeërs = vleis, wildsvleis] ) Umngqusho = bredie – grofgemaal + droog
o Diverse groepe = eie unieke kookkuns + mieliepitte + suiker & botterbone
bestanddele & gaarmaakmetodes ) Ander bykosse : mieliepap [krummel / sag]
) Gebraaide hoender = gewildste kitskos [KFC]
Effek op GASVRYHEIDSBEDRYF :
- Gebruik tradisionele resepte + nuwe
kreatiewe idees > weerspieël kultuurgroepe
[reenboognasie]
- Restaurant = dek spektrum = voorsien aan
alle smake & kulture [bv. Route 66 in
Stellenbosch = verskeie kos stalletjies van alle
kulture]
3 © Noted Summaries [Graad 11 Gasvryheidstudies] www.notedsummaries.co.za
, Kulturele invloede : SA Kookkuns
VRoeë INWONERS: Inheemse afrika:
→ Inheemse Kulturele Tradisies: Xhosa, Zulu, Ndebele,
→ Khoi, San, en Strandlopers
Tswana, Pedi, Sotho & Tsonga-Shangaan
→ plaaslike flora en fauna → plaaslike plante,
→ Voedselproduksie en Omgewingsinvloede: plaaslike
kruiemiddels, wild en seekosse geïntegreer in hul
gewasse = geplant volgens die seisoene en klimaat
dieet
→ Tradisionele kookmetodes > braai en potjiekos
→ STRANDLOPERS : mossels, perlemoen, kreef, robbe
→ Inheemse Bestanddele en Speserye: mieliepap,
& seewier [wortels, vrugte]
mopane-wurms, rooibos tee
→ SAN : (jagterversamelaars) – wild + inheemse kruie
→ Stapelvoedsel = mielies – stampmielies, mielierys,
& veldkos (wilde knolplante)
mieliemeel [sag, styf / gekrummel (phuthu)] +
→ KHOI : beeste + skape + gebraaide skaapstertvet
groente [pampoen, isijingi (Zulu)/ wilde blaargroente
& kool + bokkems [droog ook vleis vir later gebruik]
(umfino)
→ Kleinwild, dassies + volstruiseiers [stoor melk]
o Mielies – drank = amahewu (mageu) = suur, dun
→ Kookmetodes en -tegnieke: gebruik van rooster en
pap – Venda
roosterpanne, inkuiling en droging van vleis en vis +
→ Sheba – tamatie & uie sous > Zulu = + poetoe
kruie en speserye vir geur
(krummelpap) [BRAAI!]
→ Umngqusho = Xhosa – stampmielies + boontjies
Kaapse maleier: → Maltabella = meel van Sorghumkorrels = pap & drank
→ Maleise Slawerny: nuwe bestandele soos mielies, + brood
aartappels, en kruie na die land gebring o Pap = fyn sorghumkorrels =
→ Kruiderige Kookkuns: speserye en kruie, soos donkersjokoladekleur & molassegeur
koljander, komyn, kaneel, naeltjies, borrie o Sorghumbier – Umqombothi
→ Bobotie: gemaalde vleis, speserye (blatjan ens.), en → Afval: interne organe + ingewande van dier vir
'n eier (eiervla) - of melkmengsel > gebak tot ligte menslike gebruik > maagvel (pens), mogodu (swart
goudbruin pens-nie skoongemaak), skaapkop, skaan (koei hiel)
→ Koeksisters: soetgebak gereg > deeg te vorm, te + harsings
vleg + frituur + stroop o Skaapkop =skobo / smileys
→ Malay Curry: gebruik van kerrie = ryk en geurige o Kook in kerriesous + pap, rys / klein aartappels
kerriesous > vleis, groente of vis o Hoenderkoppe + voete = walkie-talkies
→ Kookmetodes : pekel & inmaak [sambal, atjar, [hoender-binnestes = runaways]
blatjan] o Lewer + niertjies – ontbyt – biefstuk-en-
→ Ander disse : bredies, sosaties, roti, denningvleis niertjie-pastei [gebraai / gesmoorde nietjie >
[bredie-lamsvleis], smoorsnoek, breyani + boeber pap & kapokaartappels]
→ Wildsvleis:
o Grootwild – buffel, koedoe, gemsbok, wildebees
Indies: & eland
→ Kolonisasie > aankoms van Indiese kontrakteurs en
o Kleinwild – springbok, impala, ribbok & blesbok
immigrante gedurende die koloniale tydperk
o Voëls – duiwe, kwartels, tarentale & volstruise
→ Kruie en speserye: kerrie, komyn, kaneel en
o Ander – wildevarke & vlakvarke, konyn + hase
koljander (dhania)
→ VOLSTRUISE = vleis + eiers [proe soos bief >
o Rissies + knoffel + gemmer + sout & olie =
donkerrooi = lae vet & cholesterolinhoud]
masalas
→ Mopaniewurms [mashonzha] = neutagtige smaak
→ Geregte: breyani, samoosas, kerrie en roti (atjar)
→ Beeshaksop = Ndebele + Zulus – bredie, umbido &
→ Rys = stapelvoedsel [+ neute, saffraan, sultanas,
beetblate
lensies & groente] = gestoomde, gegeurde rys
→ Ndebele = sprinkane + miere
(pilaf), ongerysde brood (roti > Joode),
→ Kluitjies = mieliemeel / sorghum / meel – gekook
speserypannekoeke (poora) + gebraaide gisbrood
/gestoom
(foolka)
→ Peuselkosse = geroosterde pampoensade
→ Hindoes > koeie = Heilig
(ditotse) & grondboontjies (xigugu) >wilde
[peulvrugte, groente &
blaargroentes
rysdisse]
→ Bier = mielies + sorghum + wildevrugte [amarula =
→ Restaurante en kosbedrywe:
Ndebele]
Indiese restaurante en
→ Tjakalaka = sous / slaai > gesnyde groente +
kosbedrywe = plek vir mense
boontjies in gekruide rissiesous [pikante sous]
om Indiese geregte te geniet
→ Gaarmaakmetode = BRAAI [rooster oor vlamme /
> Durban, KwaZulu-Natal
kole] – potjie / bredie
4 © Noted Summaries [Graad 11 Gasvryheidstudies] www.notedsummaries.co.za