100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Suiwer Wiskunde by Nicolaas P. Van Wyk Louw R70,00   Add to cart

Summary

Summary Suiwer Wiskunde by Nicolaas P. Van Wyk Louw

 7 views  0 purchase

Suiwer Wiskunde by Nicolaas P. Van Wyk Louw Kluervolle Volledige Gedig

Preview 2 out of 8  pages

  • May 28, 2024
  • 8
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (464)
avatar-seller
ansiestudynotes
1


SUIWER WISKUNDE
Nicolaas P. van Wyk Louw
Die TITEL verwys na die abstrakte
wetenskap van getal, hoeveelheid en
ruimte. Dit verwys na iets wat presies,
logies en voorspelbaar beskryf word –
begrip in sy suiwerste vorm.
SUIWER WISKUNDE
Nicolaas P. van Wyk Louw

1. Die uurwerk kantel. En die ligbruin by
2. hang roerloos voor die blom wat nooit bevrug
OPSOMMING
3. word, nooit sal saadskiet, welk, en nooit verby
4. hierdie verstarde uur sal groei. Die lug Die gedig handel oor die uitwerking wat die stolling
van tyd op fisies waarneembare dinge het. Die
5. het stil soos ys gaan staan, so wit en blou.
6. Die brander wat wou oorbuig, val, en skuim, beelde wat voorkom het almal nuwe lewe tot
7. bly in sy ligte sirkels vasgehou gevolg, indien dit voltooi sou word. In Suiwer
8. en moet sy see ʼn ewigheid versuim. wiskunde word alles geanaliseer, veral tyd. Maar
wanneer die tyd gaan stilstaan, word die dood en so
Uit: Nuwe Verse, uitgegee deur Tafelberg, 1954 ook die lewe opgehef.




Die gedig handel oor die voorspelbare dinge wat sal plaasvind indien die tyd
stilstaan. Die TEMA van die gedig is onvoltooidheid en verganklikheid. Die
BOODSKAP is dat die lewe sowel as die dood onlosmaaklik deel is van
mekaar en van tydsverloop. Die een kan nie sonder die ander nie. Die
dood/lewe, soos tyd, kan nie vir ʼn oomblik gestuit word nie. 1

, 2




SUIWER WISKUNDE (vervolg..)


Nicolaas P. van Wyk Louw




SUIWER WISKUNDE
Nicolaas P. van Wyk Louw

1. Die uurwerk kantel. En die ligbruin by
2. hang roerloos voor die blom wat nooit bevrug
3. word, nooit sal saadskiet, welk, en nooit verby DIGVORM
4. hierdie verstarde uur sal groei. Die lug
Metafisiese gedig: die gedig handel oor ʼn gedig – die digter
5. het stil soos ys gaan staan, so wit en blou. dig oor die geskrewe woord.
6. Die brander wat wou oorbuig, val, en skuim,
7. bly in sy ligte sirkels vasgehou Die gedig bestaan uit agt versreëls wat verdeel is in twee
8. en moet sy see ʼn ewigheid versuim. kwatryne. In die kwatryne kom vier volsinne voor:

Uit: Nuwe Verse, uitgegee deur Tafelberg, 1954
Sin 1 (versreël 1): Die horlosie val om en die tyd staan stil.

Sin 2 (versreëls 1 tot 4): Die by kan nie die blom bevrug nie
Die TOON van die gedig is
en die blom sal dus nie sade kan voortbring nie.
besinnend/nadenkend.
Sin 3 (versreëls 4 en 5): Die lug het stilgestaan soos ys.
Die STEMMING is die atmosfeer
(gemoedsgesteldheid). In hierdie gedig is dit Sin 4 (versreëls 6 tot 8): Die brander kom halfpad in die lug
formeel, ernstig. tot stilstand en val nie in die see nie.

Die rympatroon is kruisrym en die rymskema is abab/cdcd.
2

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R70,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

77764 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R70,00
  • (0)
  Buy now