100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Gr 8_Natuurwetenskappe_Kwartaal 2_Eksamen R80,00
Add to cart

Summary

Summary Gr 8_Natuurwetenskappe_Kwartaal 2_Eksamen

 6 views  0 purchase

Energievloei, Voedselpiramide,ekologiese balans, Bewaaring van Ekositeem,Aanpassings,Ekologie,Ekositeem,mikro organisme,Materie en matriale, Atome, Chemiese reaksies

Preview 3 out of 22  pages

  • May 30, 2024
  • 22
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (8)
avatar-seller
marlenerohrs
VK – Voeselketting
Plante = Produseerder
ENERGIEVLOEI VW – Voedselweb
O - Ontbinders

▪ Son verskaf energie,organismes vang energie,skakel om in Verbruikers:
voedsel d.m.v fotosintese.
▪ Energie word van Produseerder na Verbruiker oorgedra.
• Primêre
▪ Ontbinders is laaste skakel van VK en sit enrgie terug in • Sekondêre
atmosfeer, water en grond
• Tersiêre


gaan dood en ontbind deur
geëet deur
▪ As verbruiker vrek, word sy liggaam deur
detrivore en ontbinders afgebreek.
Son verskaf energie


Plante gebruik energie onom eoe
Produseerder voesle te vervaardigSon verskaf gaan dood en ontbind deur Detrivore en ontbinders
s energie
VOEDSELPIRAMIDE
Tersiêre Verbruikers
opgeneem deur ▪ O altyd aan bopunt van VK en VW.
Sekondêre Verbruikers ▪ O herwin nutrient terug in grond.
▪ Nutriente maak grond vrugbaar- plante
Primêre Verbruikers groei

Gebruik in fotosintese Produseerders




Voedingstowwe


Trofiese vlak – die posisie wat organisme in n VK beklee
VK – verhouding waarin energie tussen lewende organismes vloei.
VB – Verskeidenheid van VK wat verbind is.

, EB – Ekologiese balans




EKOLOGIESE BALANS
EB = n stabiele balans in die getalle • Daar is klomp faktore wat die balans van
van elke spesie in n ekosisteem ekosisteem beinvloed.
• Onderskei tussen Natuurlike en Menslike
faktore


FAKTORE


Menslike Faktore Natuurlike Faktore

Bevolking mag dit dalk nie oorleef nie Bevolking sal dit heel waarksynlik oorleef




Voorbeelde: Bevolking kan uitsterf, soos: Voorbeeld:
• Vernietigng van habitat • Kwagga(SA) • Voedseltekort
• Besoedeling • Jawan tier (Indonesie) • Predasie
• Verandering in klimaat • Goue padda (Costa Ricas) • Siekte
• Droogte/vloede




Bewaring van Ekosisteem


Maniere deur Maniere deur individue
omgewingspesialiste
• Gepaste afvalverwydering
• Vleilande word beskerm • Gebruik elektrisiteit
• Bewus making van spaarsamig
bewaring • Gebruik water spaarsamig
• Navorsingveldtogte om • Maak slimmer gebruik van
bewaring te verbeter Vervoer
• Werk slimmer in jou tuin

, Xerofiete Hidrofiete
Plante wat in baie droë dele voorkom. Plante wat aan baie water blootgestel
Vb. Aalwyn word.
Vb. Waterlelie, Palmiet, Hiasinte
Xerofiete:
• Plante wat aangepas is om in droe Hidrofiete:
streke te oorleef • Plante wat aangepas is om in nat
• Moet water vining absorber streke te oorleef
wanneer dit beskikbaar is • Word aan baie water blootgestel
• Moet water kan stoor/berg vir droe
tye v.d jaar PLANTE
• Moet so min as moontlik water
deur transpirasie verloor




AANPASSING
S
Diere en plante moet kan DIERE
aanpas om in hulle
omgewings te oorleef




Uiterste Roofdiere Mimikrie Kamoeflering
omstandighede Vb: jagluiperd Die verskynsel waar Dier se vermoë om
Vb: kameel, ysbeer n dier se voorkoms met sy omgewing
hom soos n ander saam te smelt. Dier se
dier of voorwerp uiterlike voorkoms
laat lyk laat hom soos sy
omgewing lyk



Diere boots mekaar na
Outomimikrie
Boots voorwerpe na. Wanneer diere
Vb: ander diere van
Verkleurmannetjie, Bates-mimikrie dieslefde spesie
Stokgogga Aanpassing om Muller-mimikrie naboots.
soos ander Twee giftige of Vb: Sebras
gevaarlike of onsmaaklike
onsmaaklike diere spesies boots
te lyk. mekaar na.
Vb: Na-aapswawel Vb: Manargvlinder
- stertskoenlapper “Viceroy”vlinder

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller marlenerohrs. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50990 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R80,00
  • (0)
Add to cart
Added