100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 8 Geografie Opsommings vir Halfjaar Eksamen R100,00   Add to cart

Summary

Summary Graad 8 Geografie Opsommings vir Halfjaar Eksamen

 9 views  0 purchase

Graad 8 Geografie Opsommings vir Halfjaar Eksamen. Kwartaal 1 & 2 opsommings.

Preview 2 out of 8  pages

  • June 3, 2024
  • 8
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (15)
avatar-seller
SimIStudying
Geografie
Kaarte en atlasse
Breedtelyne
 Word getrek van wes na oos.
 Parallel met die ewenaar en met mekaar.
 Sirkels van verskillende groottes.
 Om aan te dui hoe ver Noord of suid ‘n plek vanaf die ewenaar is.
 Genommer in grade vanaf die 0° (ewnaar) tot 90°N (Noordpool) en 90° (Suidpool).

Lengtelyne
 Vanaf die Noordpool na die Suidpool getrek.
 Semi-sirkels van dieselfde lengte.
 Verste vanaf mekaar by die ewenaar en ontmoet mekaar by die pole.
 Om aan te dui hoe ver wes of oos ‘n plek vanaf die nulpremidiaan is.
 Word in grade genommer vanaf 0° ooswaarts tot 180°O, en weswaarts tot 180°W.

(Akt 1+2)

Planeet: Hemelse voorwerpe wat om die Son of ander sterre wentel.

Aardbol: Sfeer/model van die Aarde.

Breedteligging: Afstand van ‘n plek noord/suid van die ewenaar gemeet in grade + minute.

Lengtelegging: Afstand van ‘n plek wes/oos vanaf die nulpremidiaan gemeet in grade + minute.

Breedtelyn: Denkbeeldige lyn op ‘n kaart wat parallel met die ewenaar loop.

Lengtelyn: Denkbeeldige lyn wat op ‘n kaart wat die Noord- en Suidpool met mekaar verbind.

Ewenaar: Denkbeeldige lyn wat vanaf wes na oos om die wydste deel van die Aarde loop.

Nulpremidiaan: Meridiaan waarvandaan lengteligging gemeet word.

Meridiane: Lengtelegging

Graad: Eenheid waarme hoeke gemeet word.

Hemisfeer: Helfte van ‘n sfeer.

Hoe breedtelegging en lengtelegging gemeet word
Elke graad kan in 60 dele gedeel word en word minute genoem.

’ = minute

1 graad = 60 min

1° = 60’

¼° = 15’

½° = 30’

¾° = 45’

Koördinate van ‘n plek: Eers die breedtelegging (noord/suid) dan die lengtelegging (wes/oos).

1

, Koördinate: Getalle wat breedte- en lengtelyne aandui waar dit mekaar kruis op die kaart.

(Oefen bladsy 4 se atlas-indeks.)

Skale
Lynskaal

 Lyn wat op ‘n kaart getrek word om die afstand op doe grond aan te dui op die kaart.
 Wanneer jy werklike afstande tussen plekke moet bepaal.

Woordskaal

 Stelling oor die skaal van ‘n kaart.
 Voorbeeld: Een sentimeter op die kaart verteenwoordig 100 kilometer.

Verhoudingskaal

 1:2 500 000 beteken dat 1cm op die kaart ‘n afstand op die grond aandui van 2 500 000cm.
(25km)
 : = verteenwoordig
 Kaartskaal: Verhouding tussen die afstand op ‘n kaart en die grondafstand wat dit aandui.

Kleinskaalkaart: Toon groot gebied aan.

Grootskaalkaart: Toon kleingebied aan.

Wat kry mens in die atlas wat jou kan help om ‘n plek te vind:

 Naam van die plek
 Bladsynommer
 Ruitblok
 Breedtelegging
 Lengtelegging

Ruitblok word 1ste gegee dan die nommer.

Ruitblok: Roosterblok posisie verwys na die ry en kolom waarin die plek gevind word.

Formule om afstande op kaarte te bepaal
Afstand is 33mm = 3.3cm

Grondafstand:

3.3 x 2 500 000cm = 8 2500 000cm (deel met 100 om na m te verwerk)

=82 500m (deel met 1000 om na km te verwerk)

=82.5km

(Oefening op bl6)

Leer die stokkiemetode.

Die aardbol
Halfrondes
 Ewenaar verdeel d aarde in d Noordelike en Suidelike hemisfeer/halfrondes.
 Somer in d suidelike halfron = winter in d noordelike halfrond.

2

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SimIStudying. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R100,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

73243 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R100,00
  • (0)
  Buy now