100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Niks is waarna dit lyk nie deur Johan Myburg R60,00   Add to cart

Summary

Summary Niks is waarna dit lyk nie deur Johan Myburg

 8 views  0 purchase

Kleurvolle gedig analise. Ou vraestelle is gebruik. Sluit 'n opstelvraag in.

Preview 2 out of 6  pages

  • June 9, 2024
  • 6
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (481)
avatar-seller
ansiestudynotes
1



Niks is waarna dit lyk nie Johan Myburg



OPSOMMING

Die verteller is 'n reisiger wat die landskap op intens visuele wyse ervaar –
van idilliese bewondering tot verraderlike ontnugtering. Die spreker reis
deur die Oos-Kaap en sien vet skape in die suurveld wei. Alles in die
natuur getuig van 'n "goeie jaar". Die gras is groen en daar is "plate"
blomme. Wanneer hy egter stilhou om 'n foto te neem, sien hy dat die
gras nie so groen is nie, veld uitgeput weens oorbeweiding, skape vol
klitsgras en dat daar selfs die karkas van 'n halfpad ontbinde skaap in die
gras skuil. Die stank daarvan dwing hom om sy neus toe te druk en te
vlug, net om amper op 'n pofadder te trap wat in die voetpad lê.



TEMA

Die titel vat die tema saam – niks is waarna dit lyk nie. Die skyn bedrieg en
dit wat 'n mens op 'n afstand bewonder, kan jou wreed ontnugter
wanneer jy dit van nader beskou



DIGVORM
RYM
Liriese gedig met
Vaste rymskema abcb
vaste vorm

, 2




TITEL

Suggereer skyn – dit wat in die oënskynlikheid van die sigbare (en
onsigbare) opgesluit lê.

Dit stel ook reeds die slot in die vooruitsig. Leser verwag van die begin
dat die idilliese toneel ontbloot sal word as skyn. SPREKER →
Eerstepersoonsverteller (ek-verteller)

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R60,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

79079 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R60,00
  • (0)
  Buy now