100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Wetenskapmannetjies - Antjie Krog R55,00   Add to cart

Summary

Summary Wetenskapmannetjies - Antjie Krog

 6 views  0 purchase

Kleurvolle gedigontleding. Ou vraestelle is gebruik.

Preview 2 out of 6  pages

  • June 9, 2024
  • 6
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (485)
avatar-seller
ansiestudynotes
1


Wetenskapmannetjies - Antjie Krog

Opsomming van STROFE 1
Digvorm
In die eerste strofe beskryf die spreker die
Wetenskapmannetjies kan as ʼn vrye vers wetenskaplikes en wat hulle doen. Die spreker is
beskou word. Die strofes is nie ewe lank nie. sarkasties. Die wetenskap van die son hou hulle so
Die versreëls is nie ewe lank nie. Daar is geen besig dat dit “eensaamheid” (reël 20) veroorsaak.
vaste rympatroon nie alhoewel daar paarrym
(versreël 3 en 4) en kruisrym voorkom
(versreël 19 en 21). Die gedig bestaan uit 21 Opsomming van STROFE 2
versreëls. Daar is vier strofes In die tweede strofe word beskryf wat die spreker en
haar maats doen. Hulle waardeer die natuur. Strofe 2
staan in kontras met strofe 1.
Opsomming van STROFE 3

Die wending vind in strofe 3 plaas


Opsomming van STROFE 4

In die vierde strofe word die redes vir die
negatiewe gevoel teenoor wetenskaplikes
gegee.




Die tema van die gedig is die negatiwiteit
teenoor wetenskaplikes. Die boodskap uit
die gedig is dat mens nie altyd wetenskaplik
na die son/natuur moet kyk nie.

, 2



Die titel verwys na wetenskaplikes. Die titel is in die verkleiningsvorm geskryf. Dit Wetenskapmannetjies - Antjie Krog
is verkleinerend/ negatief



Reël 1 “Julle” is die wetenskapmannetjies.
“onder” het ook ʼn negatiewe konnotasie,
beklemtoon die verkleiningsvorm.
Reël 5 - 6 “as ’t ware” is ʼn taalfossiel (argaïese gebruik)
Alliterasie: Herhaling van die s-klanke
wat so te sê beteken. Die spreker twyfel in hierdie
Funksie: Beklemtoon die spanning/stilte
teorie. Die spreker is nie seker dat die son regtig
wat die wetenskaplikes ervaar terwyl hulle
inkrimp en eendag gaan verdwyn nie.
wetenskaplik na die son kyk.


Reël 4: “Pateties” is negatief en
verkleinerend. Niemand kan ligjare presies
bepaal nie. Inversie/omgekeerde woordorde Reël 7 ““Ons” is die spreker en sy/haar maats. “Ons”
Funksie: Beklemtoon die woord “pateties sit “hoog” en staan in kontras met “Julle” wat “onder”
swart teleskope sit (r. 1). “maar” beteken hier
dieselfde as net “windpomp”: Dit is ’n waterpomp wat
uit ʼn ystertoring bestaan met ʼn wiel bo-aan en wat
Reël 8: Die spreker kyk met waardering na deur die wind gedraai word.
die sonsondergang. Alliterasie: Herhaling van
die s- klanke. Beklemtoon wat die spreker en
sy/haar maats sien wanneer hulle na die son Reël 9 & 10: Die plek waar die son
kyk . ondergaan. Rooi kleur van die
sonsondergang.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R55,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

77254 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R55,00
  • (0)
  Buy now