Hello,

I appreciate your review and your purchase. Should you have any questions, please do not hesitate to reach out
Kwartaal 1
Hoofstuk 1:Ontwikkeling van die self in die samelewing
Stres
• Wat is stres?
Wat ons ervaar in situasies wat as moeilik, uitdagend en
soms vreesaanjaend ervaar word. Dit is wanneer ons voel
ons kan nie ‘n situasie hanteer nie.
• Wat is goeie stres?
Stres wat jou gereed maak vir aksie gee jou adrenalien en energie. Bv. Wanneer jy
voor in die klas staan en praat. Dit is vir ‘n kort tydjie en jy kan dalk swetende hande
ervaar en droë̈ mond of skoenlappers op jou maag.
• Wat is slegte stres?
Indien stres meer is as wat jy kan hanteer, is dit ongesond. Jy mag siek ongelukkig
of depressief raak. Jy is nie instaat om jou take te doen so goed as wat jy kan nie. Jy
sal hoofpyne kry of nie kan slaap nie.
• Wat is ‘n stressor?
‘n Stressor is enige iets, ‘n gebeurtenis of ‘n persoon wat stres veroorsaak. Dit is
dinge wat stres aktiveer.
• Simptome van stres:
o Korttermyn effekte/gevolge: Vinnige asemhaling, vinnige hartklop/droë
mond, sweterig hande/nek spanning/skoenlappers op jou maag
o Langtermyn effekte/gevolge: Hoë bloeddruk, hoofpyne, maagsere,
allergieë,ens.
• Tipe stressor:
o Fisies: veroorsaak deur fisiese beserings, seksuele misbruik, a.g.v.
geweld.
o Omgewing: veroorsaak deur faktore soos ekstreme weer of besoedeling .
o Persoonlikheid: Sommige mense is meer geneig tot stres as ander
o Sosiaal: veroorsaak deur mense rondom jou, groepsdruk
o Emosioneel: veroorsaak deur jou emosies, bv. probleme in verhoudings
• Wat is belangrik om stres te bestuur?
o Liggaam produseer stres hormone- Kortisol en Adrenalien
, lOMoAR cPSD| 26534560
▪ Kortisol is die hormoon wat geproduseer word tydens vrees en
manifesteer in angstigheid.
▪ Adrenalien is die hormoon wat die liggaam voorberei om te
fisies te reageer op gevaar/bedreiging.
▪ Indien jy nie daarin slaag om stres te hanteer nie kan jou
liggaam te veel van hierdie hormone produseer . Die stres
beskadig dan jou liggaam en verander in chroniese siektes soos
hoë bloeddruk.
• Faktore wat kan lei tot stres in die werkplek:
• Swak bestuur of swak beplanning deur bestuurders.
• Jaloesie
• Take wat veeleisend is
• Te min personeel
• Swak voordele
• Lae salarisse
• Hoe om stres te bestuur: Gedrag tegnieke, strategie en voorbeelde van watter
wyse stres bestuur kan word.
• Meditasie -natuurlike manier om stres te ontlaai
• Oefening en gesonde voedsel.
• Vermy hoë kaffeïen inname
• Moenie onwettige dwelms, alkohol en tabak gebruik nie.
• Leer om goed te voel oor ‘n goeie werk gedoen eerder as om perfeksionisme
te verwag van jouself en ander.
• Neem ‘n breuk van stresvolle situasies.
• Bou ‘n netwerk van vriende wat jou sal help om stres op ‘n positiewe manier
te hanteer.
• ‘n Stresjoernaal kan jou help om gereelde stressors in jou lewe te identifiseer
patrone kan raaksien en identifiseer.
• Analiseer jou stres:
• Wat veroorsaak jou stres?
o Hoe voel jy fisies en emosioneel?
o Hoe reageer jy?
Wat het jy gedoen om jouself beter te laat voel?
o Nie alle stres kan vermy word nie en dit is nie gesond om ‘n situasie te
vermy wat aangespreek moet word nie.
o Ken jou limiet en hou daarby. Of dit in jou persoonlike of professionele
lewe
o Vermy mense wat jou laat stres; verander die verhouding wat vir jou
stres veroorsaak..
, lOMoAR cPSD| 26534560
Vlak 4
Uitgeput-
Benodig
• Vlakke van stres mediese en
morele
ondersteuning
Vlak 3
Chroniese stres- ervaar simptome
Vlak 2
Stres beinvloed daaglikse lewe negatief
Vlak 1
Ervaar ligte angsgevoelens, word as gesonde stress beskou
Die tekens en simptome van stres
• Korttermyn gevolge: Vinnige asemhaling, vinnige hartklop/droë̈ mond,
sweterig hande/nek spanning/skoenlappers op jou maag
• Langtermyn gevolge: Hoë bloeddruk, hoofpyne, maagsere, allergieë̈ , ens.
• Positiewe stres kan tekens soos ʼn effense verandering in eetlus- en
slaapgewoontes, ʼn effense gevoel van angstigheid, vinniger hartklop en
meer waaksaamheid en energie insluit.
Wanneer stres negatief word, ervaar jy simptome soos bv.
• Sielkundig: Depressie, buierigheid, swak oordeel
• Fisies: Hoofpyne, stywe spiere, diarree of hardlywigheid
Konflik
KONSEP VERDUIDELIKING
Konflik Wanneer daar verskille is,
teenoorgestelde sienings, magstryd
tussen twee persone.
Interpersoonlike konflik Tussen mense
Intrapersoonlike konflik Binne in jouself
Konstruktiewe konflik Het positiewe resultate en groei tot
gevolg
Destruktiewe konflik Het negatiewe gevolge en voorkom dat
doelwitte bereik word
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller OpsommingsSummaries. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R180,00. You're not tied to anything after your purchase.