100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Wetenskap Graad 8 Kwartaal 1 en 2 R250,00
Add to cart

Summary

Summary Wetenskap Graad 8 Kwartaal 1 en 2

 3 views  0 purchase

Weetenskap opsomming

Preview 2 out of 7  pages

  • June 25, 2024
  • 7
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (16)
avatar-seller
burchelltcj
WETENSKAP
EENHEID 1 – ATOME




 Materie- Is uit atome opgebou. Neem ruimte in en besit massa.
 Atome-Die kleinste deeltjies waaruit alle materie opgebou is. Atome is neutraal omdat
die getal van die elektrone (negatiefgelaaide deeltjies) gelyk is aan die getal protone
(positiefgelaaide deeltjies).
 Neutrone is neutrale deeltjies wat in die kern van die atoom aangetref word. Neutrone
is verantwoordelik vir die massa van die atoom.
 Protone is positiewe deeltjies wat in die kern van die atoom aangetref word.
 Elektrone is negatiewe deeltjies wat rondom die kern van die atoom aangetref word.
Elektrone is verantwoordelik vir die volume van die atoom.
 Nukleone-Neutrone + protone.
 Suiwer stowwe-Deeltjies is dieselfde. Kan elemente of verbindings wees.
 Massa van die atoom-Deeltjies in die kern van die atoom bepaal die massa van die
atoom neutrone (neutrale deeltjies) en protone (positiewe deeltjies).
 Volume van die atoom-Negatiewe deeltjies (elektrone) rondom die kern bepaal die
volume van die atom.
Beskrywing Neutron Proton Elektron
Lading Sonder lading Positiewe lading Negatiewe lading
Waar aangetref? Kern van die atoom Kern van die atoom Ruimte om die kern
van die atoom.




1

, Element
 Element- ‘n Stof wat nie deur chemiese metodes in twee of meer stowwe opgebreek
kan word nie.
 Bestaan uit een soort atoom.
 Kom op die Periodieke Tabel voor.
 Kan nie in eenvoudiger stowwe opgebreek word nie.
 Die sewe diatomiese elemente op die Periodieke Tabel is H₂, N₂, O₂, F₂, Cℓ₂, Br₂ en I₂.

Verbindings
 Verbinding- ‘n Stof wat vorm wanneer twee of meer verskillende atome chemise met
mekaar verbind.
 Vorm wanneer twee of meer verskillende atome chemies met mekaar verbind.
 Kan in eenvoudiger stowwe opbreek.
 Kom nie op die Periodieke Tabel voor nie.
 Is suiwer ‘n suiwer stowwe.
 Kan slegs met chemiese reaksies en toevoeging van energie geskei word.
 Het ander eienskappe as die elemente waaruit dit opgebou is.
 Atome van ’n verbinding is altyd in ’n spesifieke verhouding verbind.
 ’n Verbinding is ’n stof wat vorm wanneer twee of meer verskillende atome chemies
met mekaar verbind.
 Wanneer atome naby mekaar is, bestaan daar aantrekkingskragte tussen die atome.
 Die aantrekkingskragte hou die atome bymekaar sodat ’n verbinding vorm.

Ontbinding
 Ontbinding- ‘n Chemiese reaksie wat ‘n verbinding in eenvoudiger produkte opbreek.
 Verbindings kan ook weer in eenvoudiger produkte opgebreek (ontbind) word.
 ’n Ontbindingsreaksie is ’n chemiese reaksie wat ’n verbinding in eenvoudiger produkte
opbreek. Energie word daarvoor benodig.
Koperchloried (CuCℓ2)
 Kan met elektrolise in eenvoudiger stowwe opgebreek word, nl. koper en chloorgas.
 Die elektrode naaste aan die positiewe pool van die battery word die anode genoem.
 Die elektrode naaste aan die negatiewe pool van die battery word die katode genoem.

2

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller burchelltcj. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R250,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50064 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R250,00
  • (0)
Add to cart
Added