100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 12 Besigheidstudies V1 Rekord & finaal 2024 R120,00
Add to cart

Summary

Summary Graad 12 Besigheidstudies V1 Rekord & finaal 2024

 1 purchase

Graad 12 Besigheidstudies Rekord & finaal 2024 Onderwerpe Afdeling A: Kort vrae bl. 2 Afdeling B: Besigheidsomgewing 1. Invloede op besigheidsomgewings bl. 5 2. Uitdagings/ aanpassings van die besigheidsomgewings bl. 9 3. Besigheidsektore bl. 25 Afdeling C: Besigheidsbedrywighede 1. Geh...

[Show more]

Preview 4 out of 57  pages

  • June 28, 2024
  • 57
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (5)
avatar-seller
ansiestudynotes
1




Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel. SACAI NOV 2021,
DBE/November 2022 & DBE/November 2021, SACAI SEP 2021, NSS SEP 2022, GDE SEP 2021,
EC/SEPTEMBER 2023.

Hierdie is net voorgestelde antwoorde uit die memorandums. Sommige inligting word herhaal, ek wil jou
die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting gevra word.
Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord sonder om eers na die antwoorde
te kyk.

Juffrou Ansie
Sterkte.

Onderwerpe



Afdeling A: Kort vrae bl. 2
Afdeling B: Besigheidsomgewing
1. Invloede op besigheidsomgewings bl. 5
2. Uitdagings/ aanpassings van die besigheidsomgewings bl. 9
3. Besigheidsektore bl. 25
Afdeling C: Besigheidsbedrywighede

1. Gehaltebestuur bl. 27
2. Menslike hulpbronfunksie bl. 31
Afdeling D: Langvrae bl. 39 - 57

, 2




Algemene Jaarvergadering ‘n Vergadering van ‘n maatskappy wat deur al die aandeelhouers
(AJV) bygewoon word wat een keer per jaar plaasvind.
BBSEB-gradering - Wet op BBSEB-gradering meet ‘n besigheid se voldoening aan BBSEB en ‘n
Breëbasis-Swart sertifikaat word aan die besigheid uitgereik wat hul BBSEB-gradering
Ekonomiese Bemagtiging stipuleer. BBSEB-telkaarte meet ‘n besigheid se voldoening/nakoming
aan BBSEB en ‘n sertifikaat word aan die besigheid uitgereik wat hul
BBSEB-gradering stipuleer
Curriculum Vitae (CV) Curriculum Vitae (CV), vaardighede, vorige beroepe en spesiale
persoonlikheidseienskappe van ‘n individu wat gebruik word wanneer
vir werk aansoek gedoen word
Nasionale Nasionale Kredietreguleerder (NKR) die regulerende liggaam wat die
Kredietreguleerder (NKR) NKW toepas, verbruikers oor hul regte opvoed, nakoming van die NKW
verseker en die kredietbedryf monitor en administreer
Nasionale Kredietwet Hierdie Wet voorkom dat krediet roekeloos aan verbruikers toegestaan
(NKW) word.
NVK - Nasionale NVK die primêre reguleerder van verbruiker-en-besigheid interaksies in
Verbruikerskommissie Suid-Afrika en is gestig om die ekonomiese welsyn van verbruikers te
bevorder en te verseker
WVB - Die Wet op Die WVB verplig beide besighede en verbruikers om verantwoordelik
Verbruikersbeskerming op te tree wanneer hulle besigheidsaktiwiteite uitvoer.
Wet op Arbeidsverhoudinge Die WAV is ‘n bemagtigende raamwerk wat die verhouding tussen
(WAV) werknemers en werkgewers reguleer, en goeie verhoudinge tussen
vakbonde en werkgewersorganisasies bevorder
Wet op Die Wet op Vaardigheidsontwikkeling (Nr. 97 van 1998), WVO is ingestel
Vaardigheidsontwikkeling om die vaardighede van mense in Suid-Afrika te ontwikkel.
(WVO/ WVBS) COIDA

, 3


Wet op Gelyke Die WGI skep ‘n bemagtigende raamwerk van aanvaarbare
Indiensneming (WGI) indiensnemingspraktyke en is hoofsaaklik gepromulgeer/ingestel om
regstellende aksie te bevorder.
Die Wet op Basiese Die WBDV sit die minimum voorwaardes uiteen wat billike
Diensvoorwaardes (WBDV) arbeidspraktyke en menslike hulpbronpraktyke in die werkplek
verseker.
PESTWO-analise PESTWO-analise ‘n bedryfsontleding-instrument wat gebruik word om
die faktore in die eksterne omgewing (makro-omgewing) wat die
besigheid kan beïnvloed, te identifiseer en te evalueer.
SOOO’s - Sektorale SOOO’s (SETAs) ‘n opleidingsorganisasie vir beroepsvaardigheid in Suid-
Onderwys-en Afrika wat leerlingskappe, internskappe en vakleerlingskappe binne hul
Opleidingsowerhed (SETAs) jurisdiksie identifiseer/beskryf/bestuur en skep
Porter se Vyf Kragte-model Porter se Vyf Kragte-model gebaseer op die rasionaal dat vyf kragte die
mededingende krag/posisie van die besigheid binne die mark/bedryf
bepaal/beïnvloed.
Sosiale Maak voorsiening vir die maatstaf van KMV/KMI-voldoening van
Verantwoordelikheidsindeks maatskappye wat bestuurders help om hul KMV/KMI-prestasie te
(SVI) verbeter. Dit is ‘n indeks wat deur die JSE gebruik word om beleggers in
te lig oor die korporatiewe volhoubaarheidsbeleid en -praktyke van
besighede.
Korporatiewe Maatskaplike Korporatiewe Maatskaplike Investering (KMI) die belegging van
Investering (KMI) korporatiewe fondse/ander bates vir die kern doel om sosiale
uitkomste te bereik.
Korporatiewe Maatskaplike Korporatiewe Maatskaplike Verantwoordelikheid (KMV) hoe die
Verantwoordelikheid (KMV) besigheid hul prosesse bestuur, insluitend tyd en moeite, om al die
belanghebbendes van die besigheid positief te beïnvloed
Totale Gehaltebestuur Totale Gehaltebestuur (TGB) ‘n geïntegreerde stelsel/metodologie/
(TGB) proses wat regdeur die organisasie toegepas word, wat help om
gehalte produkte en dienste aan kliënte te ontwerp/produseer/
verskaf.

, 4


WFIS (Wet op Finansiële WFIS/FICA Suid-Afrika se primêre wetgewing teen geldwassery en
Intelligensiesentrum )/FICA teenterrorisme-finansiering.
SSGB-ontleding (SWOT) 'n Nywerheidsanalise-instrument/omgewingskanderingstegniek wat 'n
besigheid in staat stel om die interne (mikro-) en eksterne (mark- en
makro-) omgewings van 'n besigheid te bestudeer.
Kommissie vir Versoening, Hierdie regulerende liggaam besluit oor aangeleenthede wat verband
Bemiddeling en Arbitrasie hou met arbeidsgeskille wat nie deur die KVBA opgelos kan word nie.
(KVBA)
Strategie ‘n Aksieplan om ‘n spesifieke toekomstige doelwit te bereik
Terugwaartse vertikale Charlie se Kaasfabriek het ‘n suiwelplaas oorgeneem. Hierdie is ‘n
voorbeeld van terugwaartse vertikale integrasie.
Besigheidsektore die verskillende kategorieë sakeondernemings wat gebaseer is op die
tipe besigheid/produksie-aktiwiteit wat uitgevoer word.
Tersiêre sektor verskaf finale produkte en dienste aan kliënte.
Sekondêre sektor fokus op die vervaardiging/verwerking/omskakeling/ transformasie van
natuurlike hulpbronne/grondstowwe in semi-finale/finale produkte.
Primêre sektor onttrek/ontgin/versamel/oes natuurlike hulpbronne/ grondstowwe uit
die aarde.
Dienste ‘n Aksie/uitvoering van ontasbare aktiwiteite wat deur een party aan ‘n
ander aangebied word
Mate van beheer die mate van beheer wat die besigheid oor die spesifieke
besigheidsomgewing het
Makro-omgewing eksterne onbeheerbare faktore/kragte buite die besigheid.
Markomgewing komponente/elemente/faktore onmiddellik buite die besigheid.
Mikro-omgewing die besigheid self, gekenmerk deur al die prosesse/ funksies/faktore
binne die besigheid.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R120,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

62774 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling

Recently viewed by you


R120,00  1x  sold
  • (0)
Add to cart
Added