100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV 2023_Afrikaans R279,40   Add to cart

Exam (elaborations)

LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV 2023_Afrikaans

 11 views  0 purchase

LIFE SCIENCES P2 GR11 QP NOV 2023_Afrikaans

Preview 3 out of 16  pages

  • June 29, 2024
  • 16
  • 2023/2024
  • Exam (elaborations)
  • Questions & answers
All documents for this subject (4)
avatar-seller
Schoolflix
NASIONALE
SENIORSERTIFIKAAT


GRAAD 11


NOVEMBER 2023



LEWENSWETENSKAPPE V2


PUNTE: 150

TYD: 2½ uur




Hierdie vraestel bestaan uit 15 bladsye.

,2 LEWENSWETENSKAPPE V2 (EC/NOVEMBER 2023)


INSTRUKSIES EN INLIGTING

Lees die volgende instruksies aandagtig deur voordat die vrae
beantwoord word.
1. Beantwoord AL die vrae.

2. Skryf AL die antwoorde in die ANTWOORDEBOEK wat voorsien is.

3. Begin ELKE vraag op ʼn NUWE bladsy.

4. Nommer die antwoorde korrek volgens die nommeringstelsel wat
in hierdie vraestel gebruik word.

5. Bied jou antwoorde aan volgens die instruksies van elke vraag.

6. Doen ALLE tekeninge in potlood en benoem hulle met blou of swart
ink.
7. Teken diagramme, tabelle of vloeidiagramme SLEGS wanneer gevra
word om dit te doen.

8. Die diagramme in hierdie vraestel is NIE noodwendig volgens skaal
geteken NIE.

9. MOENIE grafiekpapier gebruik NIE.

10. Jy mag ʼn nieprogrammeerbare sakrekenaar, gradeboog en ʼn passer
gebruik, waar nodig.

11. Rond alle berekeninge tot twee desimale plekke af.

12. Skryf netjies en leesbaar.




Kopiereg Blaai om
voorbehou asseblief

, (EC/NOVEMBER 2023) LEWENSWETENSKAPPE V2 3

AFDELING A

VRAAG 1

1.1 Verskeie opsies word as moontlike antwoorde op die volgende vrae
gegee. Kies die antwoord en skryf slegs die letter (A–D) langs die
vraagnommers
(1.1.1 tot 1.1.9) in die ANTWOORDEBOEK neer, byvoorbeeld 1.1.10 D.
1.1.1 Entstowwe werk omdat ...

A hulle teenliggaampies bevat wat siekteveroorsakende
organismes vernietig.
B hulle siekteveroorsakende organismes
vernietig deur hulle selmembrane
op te los.
C hulle veroorsaak dat die liggaam teenliggaampies
produseer om die liggaam teen siekteveroorsakende
organismes te beskerm.
D dit middels bevat wat siekteveroorsakende organismes
vernietig.
1.1.2 Watter van die volgende filums is diploblasties?

A Porifera
B Chordata
C Annelida
D Cnidaria

1.1.3 Watter eienskap beskryf die organisme in die onderstaande
diagram die beste?




A Triploblasties
B Radiaal simmetries
C Toon kefalisering
D Het ʼn notokord


Kopiereg Blaai om
voorbehou asseblief

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller Schoolflix. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R279,40. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

73918 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R279,40
  • (0)
  Buy now