100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Gr 10 Besigheidstudies Kw 3 2024 R110,00
Add to cart

Summary

Summary Gr 10 Besigheidstudies Kw 3 2024

 43 views  1 purchase

Hierdie notas is saamgestel deur vorige vraestelle van SACAI NOV 2019, 2020,2021. JUN 2019, 2020, 2021, 2022. DBE Notas 2021, DBE NOV 2020. I 1. Kontekstuele vrae bl. 2 2. Kreatiewe denke bl. 4 3. Probleemoplossing bl. 5 4. Sakegeleenthede en verwante faktore bl. 9 5. Kontrakte bl. 12 6. A...

[Show more]

Preview 3 out of 25  pages

  • July 17, 2024
  • 25
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (4)
avatar-seller
ansiestudynotes
1




Graad 10
Besigheidstudies
Termyn 3
Toets
2024


Hierdie notas is saamgestel deur vorige vraestelle van SACAI NOV 2019, 2020,2021. JUN 2019,
2020, 2021, 2022. DBE Notas 2021, DBE NOV 2020. IMAGES: CANVA
LET WEL – Daar is meer moontlike antwoorde per afdeling. Ek het dit korter gehou volgens punte
toekenning op die spesifieke vraestel. Hierdie is voorgestelde antwoorde volgens die
memorandums.

Lekker leer. Juffrou Ansie.



1. Kontekstuele vrae bl. 2
2. Kreatiewe denke bl. 4
3. Probleemoplossing bl. 5
4. Sakegeleenthede en verwante faktore bl. 9
5. Kontrakte bl. 12
6. Aanbieding van besigheidsinligting bl. 14
7. Besigheidsplan bl. 17 - 25




@Juffrou Ansie

, 2


Kontekstuele vrae

TERME DEFINISIES

Besigheidsgeleentheid Die potensiaal van 'n besigheid idee om te slaag op grond van die
ondersoekte behoeftes en begeertes van die potensiële mark
Navorsing 'n Stelselmatige ondersoek om feite te vind of om inligting in te samel.
Potensiële mark Klante wat 'n produk / diens wil koop en die kontant- of kredietfasiliteite
het om dit te doen
Risiko's Moontlikhede van verlies of skade
Navorsing instrument 'n Toestel / instrument wat gebruik kan word om inligting in te samel of
om 'n stel riglyne vir waarneming te vorm
Respondente Mense op wie die ondersoek uitgevoer word / persoon wat 'n vraelys
invul
Uitvoerbaar Moontlik en prakties om iets maklik / gerieflik te bereik
Lewensvatbaar Kan suksesvol werk
Sterk punte Besondere vaardighede en omstandighede wat bestaan in die
onderneming en sy personeel wat bydra tot die sukses daarvan.
Swak punte Omstandighede wat werk teen die onderneming en die sukses daarvan

Geleenthede Omstandighede wat iets moontlik maak tot voordeel van die
onderneming
Bedreigings Dinge wat kan veroorsaak dat die onderneming misluk
Teikenmark 'n Spesifieke groep klante waarop 'n onderneming sy produkte en
dienste fokus
SSGB-analise (SWOT) ‘n Tegniek / instrument wat gebruik word om 'n situasie vanuit
verskillende hoeke te evalueer om strategiese besluite te neem.


Besigheid verslag 'n Skriftelike dokument wat inligting verskaf.


Verbale aanbieding Die lewering van 'n toespraak aan 'n openbare gehoor.

Kaarte, foto's of beelde wat help om 'n punt te maak of om 'n aanbieding
Visuele hulpmiddels
te verbeter.



@Juffrou Ansie

, 3



✓ Alle vorme van maatskappye moet registreer met die Kommissie vir
maatskappye en intellektuele eiendom (KMIE)
✓ Nuwe uitvindings en patente moet geregistreer wees by KMIE


KMIE ✓ By die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) om belasting
verpligtinge na te kom
✓ Die meeste besighede moet ook registreer as BTW-ondernemers
✓ WVF registrasie kan gedoen word op vorm UF8 by enige SAID
SAID kantoor of aanlyn.

PLAASLIKE • Besighede wat kos verkoop of bederfbare kos om te eet, sal 'n lisensie
MUNISIPALITEIT nodig hê van die plaaslike munisipaliteit om dit te doen.

Verwys na 'n toestel wat werk met beide goeie hoorbare en visuele
Oudiovisuele hulpmiddels
komponente.
Data Projektor Projekteer beelde vanaf rekenaar op ‘n skerm
Gekoppel aan ‘n projektor met spesiale penne wat die aanbieder in
Interaktiewe witbord staat stel om op die bord te skryf.


Video Konferensie ‘n Gesprek tussen twee of meer mense of in groepe waar almal op
toerusting verskillende plekke is, kan gedoen word via rekenaar of telefoon.

Gedrukte inligting wat inligting aan die gehoor verskaf gedurende ‘n
Uitdeel stukke
aanbieding.

‘n Skets wat voorkoms/struktuur/bewerking van data op ‘n skematiese
Diagramme
wyse voorstel.

Tabelle ‘n Stel feite wat sistematies aangebied word in kolomme.

‘n Groot gebinde papier wat so is dat elke blad omgekeer kan word en
Flip kaarte
op geskryf kan word. Dit is op ‘n staander.
'n Dokument wat 'n opsomming is van die operasionele en finansiële
Sakeplan
doelwitte van 'n besigheid.
Naam van die entrepreneur, naam en logo van die besigheid
Voorblad
Adres en kontakbesonderhede van die besigheid
Indeksbladsy/
Help die leser om inligting in die dokument vind
Inhoudsopgawe

Uitvoerende opsomming Opsomming van die hele sakeplan



@Juffrou Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R110,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

53340 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R110,00  1x  sold
  • (0)
Add to cart
Added