100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Gr 10 Toerisme Kw3 2024 R120,00
Add to cart

Summary

Summary Gr 10 Toerisme Kw3 2024

 54 views  0 purchase

Gr 10 Toerisme Kw3 2024 IMPAQ Taak 5: Kwartaal 3-toets 1 (2021), SACAI 2019, 2020 & 2021 IMPAQ Taak 6: Kwartaal 3-toets 2 (2020). DBE TOERISME 2023 T3 W2 DBE Gauteng Province gr 10 Tourism notes_ 2024 Meervoudige keusevrae. Bl. 2 Toeriste-attraksies in Suid -Afrika bl. 6 Suid-Afrikaanse ...

[Show more]

Preview 3 out of 28  pages

  • July 17, 2024
  • 28
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (6)
avatar-seller
ansiestudynotes
1




TOERISME
Gr 10
Kwartaal 3
Toets
Hulpbronne:
IMPAQ Taak 5: Kwartaal 3-toets 1
(2021), SACAI 2019, 2020 & 2021
IMPAQ Taak 6: Kwartaal 3-toets 2
(2020). DBE TOERISME 2023 T3 W2
DBE Gauteng Province gr 10 Tourism
notes_ 2024. Images: CANVA




Sterkte Juffrou Ansie
INHOUD


Meervoudige keusevrae. Bl. 2
Toeriste-attraksies in Suid -Afrika bl. 6
Suid-Afrikaanse fauna en flora as toeriste-attraksie bl. 16
Volhoubare en verantwoordelike toerisme bl. 21
Bemarking van toerismeprodukte, -dienste en -terreine bl. 26




@Juffrou_Ansie

, 2


Meervoudige keusevrae.

Polokwane Polokwane is die hoofstad van Limpopo provinsie.
Biodiversiteit Die hoeveelheid verskillende spesies in ’n ekosisteem. Die
verskeidenheid plante en diere in 'n omgewing. Suid-Afrika is
die derde mees biodiverse land ter wêreld, wat ons 'n
belangrike ekotoerismebestemming maak.



Ekosisteem 'n Groep plante, diere en kleiner organismes wat in dieselfde
opvangsgebied leef en interaksie het, vorm 'n ekosisteem.




Spesies Verskillende groepe verwante plante of verwante diere wat
aan mekaar ooreenstem.
Fauna Fauna verteenwoordig alle dierelewe wat in 'n bepaalde
gebied woon.
Flora Flora verwys na al die plantlewe wat in 'n bepaalde gebied
teenwoordig is.
Inheemse plante en Inheemse Plante en diere wat ontwikkel het, natuurlik
diere voorgekom en in 'n bepaalde gebied bestaan, word gesê dat
dit inheems aan die gebied is. Die Protea-blom is byvoorbeeld
inheems aan Suid-Afrika
Botaniese Tuine Plek waar plante gekweek word vir wetenskaplike studie en
ten toon gestel word aan die publiek. Dit kan ook na verwys
word as 'n tuin wat toegewy is aan die versameling,
verbouing, bewaring en vertoon van 'n wye verskeidenheid
plante wat met hul botaniese name gemerk is.
Inheems Iets wat natuurlik in ’n bepaalde gebied voorkom. Kom slegs in
SA voor
Uitdunning Uitslag Behels die doodmaak van 'n sekere aantal diere in 'n
gebied, om te verseker dat die gebied nie oorbevolk is nie


@Juffrou_Ansie

, 3


Wettige jag Bestuurde jag en doodmaak van wild vir die doel van voedsel,
ontspanning of handel in hul produkte.
Oorverbruik Vernietiging van hulpbronne deur ontwikkeling, skade aan die
omgewing, die minagting van kultuur en vernietiging van
tradisionele maniere van lewe.
Stropery Onwettige jag en doodmaak en vang van diere, wat teen die
wet is
Uitgesterf Wanneer 'n plant of dier nie meer bestaan nie. Bedreigde
Plante en diere wat in gevaar is van uitsterwing of
habitatvernietiging.




Rooi data lys ’n Lys van bedreigde spesies wat deur bewaarders en
wetenskaplikes geskep word. Rooidataspesies is almal bedreig
en mag nie gejag of gevang word nie




Kaap Agulhas Die naam van die dorp waar die mees suidelike punt van Suid-
Afrika en Afrika voorkom
Umgqusho Dit is ‘n Suid-Afrikaanse gereg. Dit is veral gewild in die Zoeloe-
kultuur
Gariep Dam
TWEE provinsies wat die Gariepdam deel: Vrystaat en Oos-
Kaap

UNESCO
Die organisasie is verantwoordelik vir die toekenning van
nasionale erfenisterreine.
Die organisasie wat verantwoordelik is vir die verklaring van
nasionale erfenisterreine is SAEHA (SAHRA)




@Juffrou_Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R120,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

48072 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R120,00
  • (0)
Add to cart
Added