100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Gr 10 Visuele Kunste kw 3 2024 R80,00
Add to cart

Summary

Summary Gr 10 Visuele Kunste kw 3 2024

 18 views  0 purchase

Gr 10 Visuele Kunste kw 3 2024 Hulpbronne: KWARTAAL 3 2020 @IMPAQ, @IMPAQ NOV 2021, @IMPAQ NOV 2021, @IMPAQ Kwartaal 3 2022, @IMPAQ NOV 2019, @IMPAQ NOV 2018 & 2017 INHOUD GRIEKSE KUNS bl. 2 • Die Parthenon • Die Pantheon • Klassieke Tydperk • Die Kouros van Tenea C. 570 v.C. •...

[Show more]

Preview 3 out of 27  pages

  • July 17, 2024
  • 27
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (2)
avatar-seller
ansiestudynotes
1




Visuele Kunste
Graad 10
Kwartaal 3 Toets
Hulpbronne: KWARTAAL 3 2020 @IMPAQ, @IMPAQ NOV 2021, @IMPAQ NOV 2021, @IMPAQ Kwartaal 3
2022, @IMPAQ NOV 2019, @IMPAQ NOV 2018 & 2017. IMAGES: CANVA.COM




INHOUD
GRIEKSE KUNS bl. 2

• Die Parthenon
• Die Pantheon
• Klassieke Tydperk
• Die Kouros van Tenea C. 570 v.C.
• Argaïese tydperk
• Hellenistiese tydperk.

DIE RENAISSANCE bl. 9

• Pro – Renaissance
• Hoë Renaissance
• Venesiaanse skildery

BAROK bl. 17

Die kruisiging as tema in SA bl. 26




@ Juffrou Ansie

, 2



Griekse Kuns
Terme @IMPAQ T3 2022
Roma Dea Verteenwoordig, godin van Rome
Antropomorfisme Die toeskrywing van menslike eienskappe of gedrag aan 'n
god, dier of voorwerp.
Dionysus Oorspronklik was Dionysus die Griekse god van
vrugbaarheid. Later het hy hoofsaaklik bekend geword as
die god van wyn en plesier
Entablement In argitektuur is dit die deel van ‘n gebou tussen die kapitele
van die pilare en die dak, insluitend die argitraaf, friese en
kroonlys
Kroonlys Dit is ‘n lae gewelf oor ‘n portaal, deur of venster.
Triglief Dit is ’n plaat wat in drie bande deur twee vertikale groewe
verdeel is
Naos Die ommuurde heiligdom wat die kultusbeeld in Antieke
Griekse tempel huisves
Ordes Ordes in Klassieke argitektuur wat bestaan uit ’n pilaar met ’n
basis, skag, kapiteel en ’n entablement, versier volgens ’n
sekere model.


Vergelyking van die TWEE TEMPELS
Die belangrikste geboue in die klassieke wêreld was hoofsaaklik heilige plekke of
tempels wat gebou is om die beelde van die gode aan wie dit opgedra is, te beskerm.
@IMPAQ NOV 2022


DIE PARTHENON DIE PANTHEON




Die Parthenon is eenvoudig tog sterk en Die Pantheon is ’n indrukwekkende
passend in sy omgewing. Sy voorkoms is sirkelvormige tempel en die mees
rustig en waardig as gevolg van die volmaakte en bes bewaarde van al die
netjiese en fyn balans tussen die klassieke geboue in Rome.
horisontale en vertikale lyne.


@ Juffrou Ansie

, 3


Ook aan die gode opgedra. Die sewe
Geleë op die Akropolis-heuwel in Athene. nisse is aan die sewe hemelse gode
Die hoofdoel was om die standbeeld van opgedra. Elke nis is met Korinthiese pilare
Athena, die godin van wysheid, wat die versier. Die gebou is nie afgebreek nadat
beskermer van die stad was, te huisves. dit in die 17de eeu in ’n Christelike kerk
Die standbeeld is van ivoor en goud omskep is nie.
gemaak, maar het nie behoue gebly nie.
Materiaal: Materiaal:
Fyn wit marmer Pilare van rooi en swart Egiptiese graniet,
voetstukke en kapitele van Griekse
marmer, die middelblok en rotunda van
baksteenbeton
Tegniese vaardighede: Tegniese vaardighede:
Geen pleister het die blokke bymekaar Die rotunda is ’n kombinasie van ’n sirkel,
gehou nie. Die suilhoofde van die pilare is ’n silinder en ’n sfeer. Die basis van die
styf teenmekaar gedruk met skarniere en sirkel is 44 m in deursnee en het ook ’n
die marmerblokke wat die mure vorm, hoogte van 44 m. Die koepel is presies
word bymekaar gehou deur ysterkramme halfrond, wat beteken dat ’n hele sfeer in
wat in gleuwe pas en wat deur lood in die binnekant inpas. Die binnekant van
plek gehou word. Optiese verfynings is die koepel is bedek met reghoekige
gedoen om die stramheid en herhaling panele wat as koffers bekend staan; dit
van die Doriese bou-orde te vermy fokus die aandag op die hoofkenmerk
van die koepel, nl. die oculus. Hierdie
opening is die enigste bron van lig aan
die binnekant




Die Pantheon
Pantheon = 'Aan elke god' @IMPAQ T3 2022 & @IMPAQ NOV 2019
Die Pantheon se ontwerp wys sy toewyding aan die gode (TERMYN 3 2020 @IMPAQ)




@ Juffrou Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

48072 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R80,00
  • (0)
Add to cart
Added