100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
AFK1501 ASSIGNMENT 2 ANSWER R70,00
Add to cart

Answers

AFK1501 ASSIGNMENT 2 ANSWER

1 review
 1448 views  3 purchases

AFK1501 Assignment 2 Answer

Preview 2 out of 10  pages

  • September 19, 2019
  • 10
  • 2017/2018
  • Answers
  • Unknown
All documents for this subject (42)

1  review

review-writer-avatar

By: irmarossi • 4 year ago

When I googled for AFK1501 2020 Assignment 2, I assumed that is what I was

avatar-seller
wengelbrecht649
AFK1501




WERKOPDRAG 2




UNIEKE NOMMER 803465

, DEEL 3
Vraag 1


1.1

Die een leefwêreld wat voorkom is die huidige leefwêreld van amal op
aarde en wanneer die ramshorings geblaas word, almal rond hardloop en
proober wegvlug van die wederkoms. Sodoende verwys die skrywer na die
mense wat terugtrek Jerusalem toe in gypsy-karavane en campers asook
busse vol ateïste. Die tweede leefwêereld is van die persoon wat haarself
voorberei vir die wederkoms en haarself mooi maak en regmaak vir
wanneer sy voor Hom moet staan en haarself moet verduidelik aan Hom.

Die eerste versrëel, “en wanneer die ramshorings blaas”, kom ooreen met
die woorde, “As Hy weer kom, as hy weer kom”, wat beteken dat wanneer
die ramshorings geblaas word, Hy afkom aarde toe. Die woorde “busse vol
afgepiste ateïste” kom ooreen met dié van die liedjie se woorde, “Al die
kinders, al die kinders vol liefde vir Jesus”, omdat ateïste glad nie ‘n liefde
vir Jesus het nie. Hierdie woorde, “my gitrok sal skitter”, kom ooreen met
die woorde in die Hallelujalied se “Ja, die kindergesiggies, soos die sterre
se liggies”. Die persoon wil skitter soos die lig van ‘n ster om sodoende vir
die Here se kroon gekies te word.

Die ramshorings wat geblaas word soos in die eerste versrëel aangedui
word, dui op die wederkoms van die Here om al Sy kinders te kom haal op
aarde. Die feit dat die persoon voor die Here moet staan en haarself moet
verduidelik vorm ‘n deel van die komentaar oor Christelikheid soos in
versrëels 12-13. “ek sal my sondes soos juwele dra” is ook ‘n komentaar
wat die persoon lewer omdat ons as mense almal sondaars is en goed
doen en dinge sê wat nie reg is in die Here se oë nie, beteken dat dit sonde
is en ons daarvoor moet belei en vergifnis voor moet vra.

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller wengelbrecht649. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R70,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50843 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R70,00  3x  sold
  • (1)
Add to cart
Added