100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Gr 12 Verbruikerstudies Rekord & Finaal 2024 R140,00   Add to cart

Summary

Summary Gr 12 Verbruikerstudies Rekord & Finaal 2024

 47 views  3 purchases

Gr 12 Verbruikerstudies Rekord & Finaal 2024 SACAI 2019, 2020 & 2021. NCS DBE November 2021, NCS DBE/November 2023 & NSS DBE/November 2022 Onderwerpe KONTEKSTUELE VRAE Bl. 2 1. DIE VERBRUIKER Bl. 6 2. VOEDSEL EN VOEDING Bl. 13 3. KLEDING Bl. 27 4. BEHUISING EN INTERIEUR Bl. 33 5. ENTREP...

[Show more]

Preview 4 out of 51  pages

  • July 22, 2024
  • 51
  • 2023/2024
  • Summary
All documents for this subject (4)
avatar-seller
ansiestudynotes
1



VERBRUIKERSTUDIES
GRAAD 12
November- en
September
Eksamen
2024
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel. SACAI 2019, 2020 & 2021.
NCS DBE November 2021, NCS DBE/November 2023 & NSS DBE/November 2022, Hierdie is net
voorgestelde antwoorde uit die memorandums. Sommige inligting word herhaal, ek wil jou die
verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting gevra word.
Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te doen.


Juffrou Ansie
Sterkte.


Onderwerpe

KONTEKSTUELE VRAE Bl. 2
1. DIE VERBRUIKER Bl. 6
2. VOEDSEL EN VOEDING Bl. 13
3. KLEDING Bl. 27
4. BEHUISING EN INTERIEUR Bl. 33
5. ENTREPRENEURSKAP Bl. 41




@ Juffrou_Ansie

, 2


KONTEKSTUELE VRAE

Handelsmerk ’n Woord, simbool, naam of toestel wat iemand gebruik om goedere
te onderskei van dié wat deur ander vervaardigers vervaardig word,
staan as ’n handelsmerk bekend.
Patent ’n Patent is ’n lisensie wat iemand die alleenreg gee om ’n uitvinding
vir ’n sekere tydperk te vervaardig, te gebruik of te verkoop.
ABBA-beginsel Advertensies vir nuwe produkte moet op die ABBA-beginsel gebaseer
word. Aandag, Belangstelling, Begeerte, Aksie.
Retrospektiewe mode ’n Kledingstyl wat aandui dat dit van ’n vorige era is. Die Powerhouse-
museum se uitstalling van die “Negentigs tot Nou” is ’n goeie
voorbeeld van retrospektiewe mode.
Klassieke style Klassieke style verander min en is tydloos deur die eeue.
Ekomodes Tydens die vervaardiging van dié klere, word geen skadelike
chemikalieë en bleikmiddels gebruik wanneer die materiaal gekleur
word nie.
Sistoliese bloeddruk Die druk wanneer die hart klop terwyl die bloed pomp.
Diastoliese bloeddruk Die druk wanneer die hart rus tussen hartkloppe.
Vetsug Abnormale opeenhoping van liggaamsvet.
Basillêre disenterie Algemene simptome is matige maagpyne en diarree, met bloed of
slym in die stoelgang.
Tuberkulose ’n Hoogs-aansteeklike siekte wat gewoonlik die longe aanval.
Bulimia Nervosa ’n Bose kringloop van herhaalde ooreetsessies, gevolg deur gedrag
soos gedwonge braking of oormatige oefening.
MIV/vigs ’n Siekte van die menslike immuunstelsel wat veroorsaak word deur
die menslike immuniteitsgebrekvirus.
Gastro-enteritis Akute diarree, drie of meer los stoelgange, krampe, naarheid,
opgeblasenheid.
Vitamien C Vitamien C is een van die noodsaaklike vitamiene wat die
immuunstelsel versterk.
Vitamien B Die voedingstof wat die yster absorpsie van die liggaam sal verbeter




@ Juffrou_Ansie

, 3


Voedselbymiddels Chemiese stowwe wat by voedsel gevoeg word om dit vars te hou
en/of wat die kleur, geur en tekstuur van die produk verbeter.
Escherichia coli (E-coli) Escherichia coli (E-coli) is ’n soort bakterieë wat sere in die ingewande
veroorsaak wat die stoelgang bloederig maak.
Emulsifiseerders Emulsifiseerders is bestanddele wat by voedsel gevoeg word om die
konsistensie te behou en te voorkom dat die mengsel se bestanddele
skei.
Chemiese preserveermiddels Chemiese preserveermiddels is bestanddele wat, onder sekere
omstandighede, die groei van mikroörganismes vertraag, maar nie
noodwendig vernietig nie. Dit voorkom egter nie kwaliteitafname
tydens vervaardiging en verspreiding nie.
Niehernubare energiebronne Fossielbrandstowwe soos steenkool, olie of gas is voorbeelde van
niehernubare energiebronne
Opportunistiese infeksies Infeksies wat voorkom wanneer die immuunstelsel nie die liggaam
teen bakterieë en virusse kan beskerm nie.
Grondboontjies Grondboontjies is een van die mees algemene oorsake van allergiese
reaksies.
E-nommers E-nommers kom algemeen op voedseletikette dwarsoor die Europese
Unie voor. E-nommers dui bestanddele aan wat deur die Europese
Voedselveiligheid-owerheid goedgekeur is.
Voorlopige belasting Belasting wat van toepassing is op belastingbetalers met ’n ongereelde
inkomste, soos boere. Die bedrag word in twee paaiemente betaal
sodat die belastingbetaler nie een groot bedrag aan die einde van die
finansiële jaar hoef te betaal nie.
LBS (Lopende betaalstelsel) Die belasting wat ’n werkgewer van sy werknemers se inkomste aftrek
en aan die SAID oorbetaal.
Aksynsbelasting Word ook sondebelasting genoem. Belasting gehef op die
vervaardiging en verkoop van sekere produkte bv. alkohol en
tabakprodukte.
Registrasiekoste ’n Eenmalige bedrag wat die bank hef om ’n huislening rekening te
registreer.



@ Juffrou_Ansie

, 4


Koopakte ’n Formele, geskrewe, wetlike ooreenkoms tussen die koper en die
verkoper wat die bepalings en voorwaardes uiteensit.
Afbetalingsverkooptransaksie ’n Afbetalingsverkooptransaksie is ’n transaksie waar ’n deposito
betaal word en ’n kredietooreenkoms geteken word.
Bêrekoop ’n Klein deposito word vir ’n item betaal, waarna die handelaar die
item vir die kliënt hou tot die volle bedrag klaar betaal is.
Titelakte Die dokument wat die details van eienaarskap en ’n eiendom weergee
’n Koper besit eers ’n huis nadat die Registrateur van Aktes die
titelakte geteken het.
Eiendomsbelasting Die koper is verantwoordelik vir die betaling hiervan en is gebaseer op
die markwaarde van die eiendom.
Huurkontrak ’n Ooreenkoms tussen ’n eienaar van eiendom en ’n huurder vir die
gebruik en bewoning van ’n eiendom teen die betaling van huurgeld.
Wet op huurbehuising Die wet wat die verhouding beheer tussen huurders en verhuurders in
die privaat verhuringsektor.
Geldwassery Die wegsteek van die ware aard of bron van onwettige geld deur dit
deur wettige besigheidskanale te beweeg.
Uitsluitingsklousule / Die soort klousule wat in kontrakte ingesluit word wat ’n party
Vrywaringsklousule vryskeld van enige aanspreeklikheid, sou die ooreenkoms nie nagekom
word nie.
Verband Word by die aktekantoor geregistreer en dien as sekuriteit vir die bank
vir die terugbetaling van die huislening.
Stokvel ’n Groep mense wat saam onderneem om gereeld bydraes in ’n
gemeenskaplike fonds vir spesifieke doeleindes te betaal.
Swendelskema/swendelary Nadat ’n telefoniese besigheidsaanbod van die hand gewys is, is geld
steeds van die verbruiker se bankrekening afgetrek.
Grys goedere Goedere wat deur nie-amptelike of ongemagtigde verspreidingskanale
in ’n land ingevoer is.
Piramideskema Lede ontvang vergoeding vir die werf van ander lede eerder as vir die
verkoop van enige goedere of dienste.




@ Juffrou_Ansie

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R140,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

73243 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R140,00  3x  sold
  • (0)
  Buy now