Gr 11 Verbruikerstudies T3 2024
SACAI NOV 2019 – 2021.
EC/NOVEMBER 2020 & EC/NOVEMBER 2022
Die verbruiker bl 2
• Bank- en betaalmetodes bl. 8
• Beleide en praktyke vir verbruikersbeskerming bl. 15
Behuising en binneland bl. 21
• Ruimtelike beplanning bl. 22
• Die keuse van meu...
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie aantekeninge saam te stel. SACAI NOV 2019 – 2021.
EC/NOVEMBER 2020 & EC/NOVEMBER 2022. Hierdie is slegs voorgestelde antwoorde uit die
memorandums. Sommige inligting word herhaal, ek wil jou die verskillende maniere wys waarop
dieselfde inligting gevra word.
Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord.
Sterkte.Juffrou Ansie
Die verbruiker bl 2
• Bank- en betaalmetodes bl. 8
• Beleide en praktyke vir verbruikersbeskerming bl. 15
Behuising en binneland bl. 21
• Ruimtelike beplanning bl. 22
• Die keuse van meubels bl. 30
• Evalueringskriteria vir die aankoop van meubels bl. 34 - 37
@Juffrou_Ansie
, 2
Die verbruiker
Faktore wat die bestedingspatrone van Suid-Afrikaanse huishoudings beïnvloed. (SACAI
JUN 2021)
• Die sosio-ekonomiese vlak : van ’n individu of ’n huishouding / Finansiële
hulpbronne en besteebare inkomste. Hoe minder inkomste jy verdien, hoe meer
spandeer jy op basiese noodsaaklikhede en opvoeding. Hoe meer inkomste jy
verdien, hoe meer spandeer jy op luukse goedere en ontwerpersklere.
• Tipes huishoudings en die stadium in die gesinslewensiklus : Huishoudings met
kinders op skool bestee die meeste geld
aan skoolfonds en sport. / Huishoudings met
volwasse kinders wat reeds die huishouding
verlaat het, bestee geld aan persoonlike
belangstellings.
• Ouderdom : Afhangende van jou
ouderdom sal jy jou geld op verskillende
goed spandeer.
• Behoeftes : Afhangende van watter
behoeftes vervul word of aan watter
voldoen moet word (volgens Maslow), sal
dit beïnvloed hoe en waarop jy jou geld spandeer. Klere kan ’n behoefte wees
vir iemand wat op straat woon.
• Plek : ’n Plattelandse area teenoor ’n voorstedelike gebied beteken dat jy
anders geld nodig het en geld bestee aan byvoorbeeld vervoer.
• Voorkeure : Voorkeur op waar om te koop en watter handelsmerke jy verkies,
beïnvloed hoe jy jou geld spandeer, bv. organiese voedsel is duurder.
Nomsa en Peter verwag hul eerste baba. Hulle het besluit om vir hul dogter se
toekoms te begin spaar, asook om ’n belegging vir haar tersiêre onderrig te begin.
Hulle wil ook spaar vir ’n nuwe huis en hul aftrede. Hul eerste prioriteit is wel om te
spaar vir al die baba-items wat hulle sal nodig hê wanneer die nuwe babadogter tuis
verwelkom word.
Die beste keuse vir elk van Nomsa en Peter se finansiële doelwitte:
Belegging vir hul dogter se onderrig: Vastedepositorekening = Hulle sal ’n vaste
rentekoers hê en kan die datum vir die onttrekking van die fondse bepaal.
Spaargeld vir die nodige baba-items: Spaarrekening | lopende rekening. Hulle sal geld
kan spaar en spandeer soos nodig; daar is geen tyd-/datumlimiet op die belegging nie.
• Weet presies hoeveel geld beskikbaar is.
• Bly in beheer van jou geld.
• Verhoed impulsiewe besteding.
• Hou rekord van besteding.
• Skep ’n spaarplan om onverwagte
uitgawes te dek.
• Bereik finansiële doelwitte deur te spaar.
• Betaal skuld af en leef binne jou vermoë
deur minder te spandeer.
Regstellende aksies indien die inkomste en uitgawes nie balanseer nie. (SACAI NOV 2019)
• Verhoog inkomste of verdien meer geld.
• Spandeer minder geld of verminder uitgawes
Stappe vir die opstel van ’n begroting (SACAI NOV 2021)
Stap 1: Lys beplande inkomste
@Juffrou_Ansie
, 4
Stap 2: Beraam uitgawes
Stap 3: Bereken die verskil tussen inkomste en uitgawes en
bepaal spaargeld / Vergelyk inkomstes en uitgawes
• ʼn Uitgawe plan / gedetaillerde uiteensetting vir ʼn spesifieke periode oor tyd waar
die inkomste en uitgawes geskat / beplan word.
Ander bronne van inkomste vir huishoudings, uitsluitend salaris.
@Juffrou_Ansie
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R120,00. You're not tied to anything after your purchase.