Gr 10 Geskiedenis Kw 3 2024
DBE GESKIEDENIS
STUDIEGIDS 2023 en QP. (EC/NOVEMBER 2020) V1, EC/NOVEMBER 2019
Onderwerpe gedek:
Koloniale uitbreiding na 1750
• Britte neem beheer van die Kaap oor
• Die Zoeloe-koninkryk en die kolonie Natal
• Samewerking en konflik in die hoëveld
Su...
Geskiedenis
Graad 10
Kwartaal 3
Toets
2024
Hierdie notas is saamgestel met behulp van vorige formele assesserings: EKURHULENI-
NOORDE DISTRIK 19 September 2023 Graad 10 Geskiedenis DBE GESKIEDENIS
STUDIEGIDS 2023 en QP. (EC/NOVEMBER 2020) V1, EC/NOVEMBER 2019
Hierdie inligting/antwoorde kom uit die memorandums (daar is meer moontlike
antwoorde). Sommige inligting word herhaal - ek wil jou wys op die verskillende maniere
waarop dieselfde inligting gevra word.
Sterkte: Juffrou Ansie
Onderwerpe gedek:
Koloniale uitbreiding na 1750
• Britte neem beheer van die Kaap oor
• Die Zoeloe-koninkryk en die kolonie Natal
• Samewerking en konflik in die hoëveld
Suid-Afrikaanse Oorlog en Unie
• Agtergrond tot die Suid-Afrikaanse Oorlog: Mynboukapitalisme
• Suid-Afrikaanse Oorlog van 1899 tot 1902
• Rol en ervarings van vroue in die oorlog
• Rol en ervarings van swart Suid-Afrikaners in die oorlog
@Juffrou_Ansie
, 2
Ongeveer (c.) Circa (c.) beteken ongeveer of rondom die tyd
Vryburgers In 1652 het die Nederlandse Oos-Indiese Kompanjie 'n
halfwegstasie-groentetuin aan die Kaap begin. Na 5 jaar is die
werkers 'vryburgers' gemaak en grond in die binneland gegee
om te boer.
Trekboere Vryburgers wat hul eie taal en kultuur begin ontwikkel het en as
Boere of trekboere bekend geword het
Argeologiese bewyse Voorwerpe wat deur argeoloë gevind is wat inligting oor die
verlede gee
Kolonialisme Die beleid of praktyk om volle of gedeeltelike politieke beheer
oor 'n ander land te verkry, met setlaars te okkupeer en dit
ekonomies uit te buit.
KOLONIALE UITBREIDING NA 1750
HOE HET KOLONIALISME NEGATIEWE INVLOED OP DIE LEWENS VAN DIE XHOSAS EN
BOERE IN DIE KAAP GEÏNVLOED?
Bron 2A
@Juffrou_Ansie
, 3
Redes waarom Brittanje belangstel om beheer oor Suid-Afrika te neem
• Die Britte wou Suid-Afrika beheer omdat dit een van die handelsroetes na Indië was.
• Toe goud en diamante in die 1860's–1880's ontdek is, het hul belangstelling in die
streek toegeneem
• Britse heerskappy het hul land toenemend 'n
industriële en sakewêreld gemaak
Die negatiewe impak wat kolonialisme op die lewens
van beide die Xhosas en die Boere in die Kaapkolonie
gehad het
• Dit het hul lewenstyl verander omdat hulle
gewoond was aan 'n eenvoudige gesinslewe.
• Hulle grond is van hulle afgeneem – moes die
binneland in trek.
• Die meeste van hulle is in slawe verander
• Hulle is aangemoedig om aan oorloë deel te neem
Waarom die Boere nie van die Britse bewind gehou het nie
• Die Boere wou 'n eenvoudige lewe hê.
• Die Britte het van hul land 'n land van nywerheid en besigheid gemaak.
• Die Britte het hul grond ingeneem.
• Die Britte het hul mag/kultuur en waardigheid geneem
Bron 2B
@Juffrou_Ansie
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R90,00. You're not tied to anything after your purchase.