100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Opsomming - Hoofstuk 22 (Asem) R50,00   Add to cart

Summary

Summary Opsomming - Hoofstuk 22 (Asem)

14 reviews
 344 views  0 purchase

An in-depth summary of the twenty second chapter of "Asem" by Jan Vermeulen - the grade 12 IEB Afrikaans First Additional Language set book for 2020 onward. The summary is done in Afrikaans with an English translation provided on a separate page.

Preview 1 out of 3  pages

  • October 2, 2019
  • 3
  • 2019/2020
  • Summary
All documents for this subject (49)

14  reviews

review-writer-avatar

By: lindarademeyernel • 3 year ago

review-writer-avatar

By: mi307581 • 3 year ago

review-writer-avatar

By: dinokoutromanosu5hd • 3 year ago

review-writer-avatar

By: michaelbarnett1 • 3 year ago

review-writer-avatar

By: norris3 • 4 year ago

review-writer-avatar

By: tonideswardt • 3 year ago

review-writer-avatar

By: mijelonqoma • 3 year ago

Show more reviews  
avatar-seller
domStrydom
Opsomming
Asem deur Jan Vermeulen - Hoofstuk 22

Barries word deur die agterdeur in die
polisiestasie geneem. Die majoor kry geen
dagga op Barries nie. Paul het hom
blykbaar gevra om ‘n ogie op Barries te
hou totdat die bus vertrek. As hy wel
dagga gekoop het sou hy toegesluit
geword het. Kaptein Mfeka het ‘n urine
toets in Johannesburg afgespreek.
In die bus skuif die ou man wat langs
Barries sit weg van hom af en praat nie
met hom nadat hy uitvind dat Barries
dagga rook en dit wou koop nie.
Sersant Scheurder wag vir Barries in Johannesburg. Hy is bly om haar te sien. Sy glimlag sag vir
hom. Nico neem Barries hospitaal toe om vir sy ma te sien en om die urine toets te doen. Dagga
kan tot twintig dae lank in ‘n mens se urine bly nadat dit gerook was.
Vera lyk nie soos haarself nie. Daar is verbande en pleisters om haar nek en keel. Haar hand is
klouerig en sy kan nog nie praat nie, maar kan wel hoor en verstaan. Sy is spasties. Barries vra
onverskoning vir sy rookery en dat sy seer gekry het. Hy wil hê dat sy gesond moet word.
Voordat Nico Barries huis toe neem vra Barries of hy met die verkeersman se vrou kan praat. Sy
werk nagskof.
By die huis dop Barries die inhoud van sy trommel uit en praat met Nelson, die pappagaai. Die
buurvrou het hom versorg. Barries klim in die Mercedes nadat hy geslaap het.
Hy hou by Lizette se groot huis stil. Toe hy klop sê Lizette se ma dat sy nie daar is nie en dat sy
nou met Theo is. Barries is nie verbaas nie. Theo se Opel Kadett hou toe langs Barries stil. Theo
en Lizette klim uit. Hulle het nie geweet dat Barries terug was nie. Lizette sê jammer dat sy met
Theo uitgaan; dit het blykbaar net nie tussen haar en Barries gewerk met die afstand nie. Sy en
Theo verstaan mekaar. Barries klink nie kwaad nie. Theo sê dat sy saak dalk uitgegooi sal word
as gevolg van tegniese redes.
Oppad terug huis toe lui Barries se foon. Dis Eunice. Sy het Barries se nommer van Paul af gekry.
Haar pa wil vir Barries behoorlik bedank dat hy Jona se lewe gered het en weet dat Barries die
tjek opgeskeur het. Jassie wil sy ma help. Hulle praat oor Jona. Barries vra of hy haar partykeer
kan bel. Sy is bly.
Barries voel gelukkig oor die oproep maar hartseer oor sy ma en Paul. Voor sy woonstel sit
Olga. Sy het van Stef af weggeloop toe Barries op die bus geklim het. Sy vra of sy daardie aand

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller domStrydom. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R50,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

78998 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R50,00
  • (14)
  Buy now