LEWENSWETENSKAPPE
2024
GRAAD 12
REKORDEKSAMEN &
Eindeksamen
VRAESTEL 1
Vorige eksamenvraestelle is gebruik om hierdie
aantekeninge saam te stel. SACAI SEP 2019 – 2021
& NOV 2019 – 2021 & NCC 2020 & 2022. NSS
DBE/November 2023. Hierdie is slegs voorgestelde antwoorde uit die memorandums. Sommige
inligting word herhaal, ek wil jou die verskillende maniere wys waarop dieselfde inligting gevra word.
Ek moedig jou aan om die berekenings-/illustrasievrae te beantwoord.
Juffrou Ansie
Sterkte.
ONDERWERPE:
Meervoudige keuse vrae bl. 2
1. Meiose bl. 5
2. Reproduktiewe strategieë by gewerwelde diere bl. 7
3. Menslike voortplanting bl. 16
4. Menslike reaksies op die omgewing bl. 22
5. Die menslike endokriene stelsel en homeostase bl. 35
6. Plantreaksies op die omgewing bl. 48
7. Menslike impak van die omgewing bl. 54
@ Juffrou_Ansie
, 2
MEERVOUDIGE KEUSE VRAE
Die beskrywing van die fisiese verdedigingsmeganisme van die
Acacia-spesie teen herbivore: Die groei van langer, meer digte
stekels of dorings. Meganiese/fisiese beskermingsmeganisme
Die hormoon adrenalien Die voordelige effek van die gebruik van adrenalien tydens 'n asma-
word as behandeling vir aanval: Ontspanning van die gladde spiere in die lugweë.
asma-aanvalle gebruik.
Herwinning Die proses om nuwe produkte te maak van materiaal wat voorheen
vir iets anders gebruik is.
Endometrium Klierryke, vaskulêre binnelaag van die uterus waar inplanting van
die embrio plaasvind.
Medulla oblongata Die struktuur in die menslike liggaam wat chemoreseptore bevat
om die veranderinge in die bloed pH, wat deur 'n toename in
koolstofdioksied veroorsaak word, waar te neem.
Epididymis Die struktuur in die manlike voortplantingstelsel waar sperm
gestoor word.
Bio-afbreekbaar Stowwe wat natuurlik afgebreek kan word.
Serviks Die onderste deel van die uterus wat aan die vagina verbind is.
Kretinisme Die toestand wat deur 'n onderafskeiding van tiroksien in kinders
veroorsaak word.
Tiroïedstimulerende ʼn Hormoon van die pituïtêre klier wat die skildklier stimuleer om sy
hormoon / TSH hormoon te produseer/ Die hormoon wat ʼn toename in die tempo
van die metaboliese tempo van die selle stimuleer
Menstruele siklus Die maandelikse siklus van veranderinge in die ovaria en die
voering van die uterus.
Eilandjies van Langerhans Klein groepies selle in die pankreas wat 'n endokriene funksie
uitvoer deur hormone af te skei.
Endotermiese Die groep diere wat ongeag die omgewingstemperatuur ‘n
konstante liggaamstemperatuur handhaaf.
Voorbeelde van Vrystelling van speeksel as kos in die mond kom & Die wegruk van
refleksreaksies jou hand vanaf ‘n skerp voorwerp.
Die verdunning van die osoonlaag as gevolg van chemikalieë soos chloor- fluoorkoolstowwe
(CFK’s) lei tot velkanker
Lens Deel van die oog waar katarakte vorm
Die werking van adrenalien Sirkulêre spiere ontspan en die radiale spiere trek saam.
op die spiere van die iris
van die oog
Negatief geotropies Die reaksie van stingels op swaartekrag toon dat hulle negatief
geotropies is
@ Juffrou_Ansie
, 3
Naelstringaar /vena / Die bloedvat wat suurstof en voedingstowwe van die moeder na die
umbilikale vena fetus vervoer.
Rugmurg / rugstring Die staaf van senuweeweefsel wat die brein aan die res van liggaam
verbind.
Meninges Beskermende membrane wat die brein en die rugmurg omring.
Puberteit Die proses van fisiese en verstandelike veranderings waartydens ‘n
kind se liggaam seksueel volwasse word.
Keëltjies Reseptorselle in die retina wat aktief is in helder lig en ons kleur
laat sien.
Voorbehoeding/ Prosedures om swangerskap te verhoed.
kontrasepsie
Optiese senuwee Die bondel senuweeweefsels wat impulse van die retina na die
serebrum gelei.
Illustasie van ‘n homoloë paar chromosome aan die begin van
meiose
Volhoubaarheid Die handhawing van biodiversiteit is belangrik vir volhoubaarheid.
Voldoen vandag aan die behoeftes van mense sonder om die aarde
vir toekomstige geslagte te beskadig
Illustrasie van meiose
Akrosoom
Die akrosoom bevat ensieme wat help om die buitenste laag van
die ovum af te breek.
Bysiendheid
Veraf voorwerpe kan nie duidelik gesien word nie.
Uretra Die manlike voortplantingsbuis wat beide uriene en semen na buite
die liggaam vervoer.
Suspensoriese ligamente Strukture wat die siliaarliggaam aan die elastiese lens verbind.
Absissiensuur Die planthormoon wat plantgroei vertraag en plante in staat stel om
gure klimaatomstandighede te oorleef.
Aksone Senuweevesels wat die senuwee-impulse weg van die selliggaam
vervoer.
Altrisiële ontwikkeling Die soort ontwikkeling wat in diere voorkom wat die meeste van
hulle energie op voeding en beskerming van hulle nageslag na
geboorte spandeer.
Akkommodasie Die vermoë van die lens om die vorm van die buiging daarvan te
verander ten opsigte van die afstand van ‘n voorwerp vanaf die oog.
Monokultuur ‘n Boerderypraktyk waar ‘n enkele gewas op dieselfde stuk grond vir
‘n aantal opeenvolgende jare geplant word.
@ Juffrou_Ansie
, 4
Blastosist ‘n Meersellige struktuur wat uit die sigoot ontwikkel en in die uterus
inplant.
Ovoviparie 'n Vorm van voortplanting waar die embrio in die moeder se
liggaam ontwikkel waar dit gevoed word deur ‘n plasenta totdat dit
gebore word.
Goiter
Die mineraal wat die vrou ‘n tekort aan het is Jodium.
Hipotalamus Die temperatuurbeheer sentrum van die brein
Die uitwerking van Hulle hou die selwande elasties
ouksiene op selle
Dooiersak Die deel van ‘n amniotiese eier bevat voedsel vir die ontwikkelende
embrio
Die korrekte volgorde van Ovulasie → bevrugting → inplanting → geboorte
gebeure in menslike
voortplanting
Witstof ‘n Weefsel wat ligter in kleur is en in die binneste gedeelte van die
brein en in die rugmurg voorkom.
Knope van Ranvier Die ‘onderbrekings’ in die miëlienskede tussen aangrensende
Schwannselle.
Naelstring ‘n String van bloedvate gevorm wat die embrio met die dooier en
die allantoïs verbind.
Implantasie Wanneer die blastosist aan die wand van die uterus heg.
Parasimpatiese Die deel van die outonome senustelsel wat die ‘rus-en-verteer’
senustelsel respons veroorsaak.
Ekskresie Wanneer die liggaam ‘n skadelike produk vrystel soos
koolstofdioksied of ureum.
Diabetes tipe 1 ‘n Soort diabetes wat meestal by kinders en jong volwassenes
gevind word.
Paring by leeus Inwendige bevrugting
Pupil refleks Die reaksie wanneer die pupil saamtrek sodra lig die oog binnedring
Simptome van Alzheimers Verlies van geheue. Sukkel om te verstaan wat mense sê
Gebaretaal Term word gebruik vir die visuele tekens wat mense gebruik om te
kommunikeer met iemand wat doof is.
Homeostase Dit is die handhawing van ‘n konstante ewewig in die interne
omgewing van die mens se liggaam.
Adrenalien Die adrenalien hormoon beïnvloed die tempo van hartklop. ‘n
Belangrike hormoon in die ‘veg-of-vlug’ respons. ʼn Hoë
konsentrasie adrenalien in die bloed lei tot ʼn toename in
bloedglukosevlakke, omdat glikogeen in die lewer en spiere
omgeskakel word in glukose.
Moontlike effekte van Ys smelt in Antarktika.
klimaatsverandering Die vetplant-Karoobioom verander in ‘n woestyn.
Malaria parasiete en hul vektore versprei regoor Gauteng.
Gibberelliene Hierdie planthormoon stimuleer saadontkieming.
@ Juffrou_Ansie
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller ansiestudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R120,00. You're not tied to anything after your purchase.