Geografie
Kwartaal 1
Onderwerp 1 Kaarte en aardbolle
Eenheid 1 Kaarte en atlasse
Breedtelyne
Word getrek van wes na oos.
Parallel met die ewenaar en met mekaar.
Sirkels van verskillende groottes.
Om aan te dui hoe ver Noord of suid ‘n plek vanaf die ewenaar is.
Genommer in grade vanaf die 0° (ewnaar) tot 90°N (Noordpool) en 90° (Suidpool).
Lengtelyne
Vanaf die Noordpool na die Suidpool getrek.
Semi-sirkels van dieselfde lengte.
Verste vanaf mekaar by die ewenaar en ontmoet mekaar by die pole.
Om aan te dui hoe ver wes of oos ‘n plek vanaf die nulpremidiaan is.
Word in grade genommer vanaf 0° ooswaarts tot 180°O, en weswaarts tot 180°W.
! Akt 1+2
Hoe breedtelegging en lengtelegging gemeet word
Elke graad kan in 60 dele gedeel word en word minute genoem.
’ = minute
1 graad = 60 min
o 1° = 60’
o ¼° = 15’
o ½° = 30’
o ¾° = 45’
Bepaal koördinate van ‘n plek: Eers die breedtelegging (noord/suid) dan die lengtelegging (wes/oos).
! Oefen bladsy 4 se atlas-indeks.
Skale
Lynskaal
Lyn wat op ‘n kaart getrek word om die afstand op doe grond aan te dui op die kaart.
Wanneer jy werklike afstande tussen plekke moet bepaal.
Woordskaal
Stelling oor die skaal van ‘n kaart.
Voorbeeld: Een sentimeter op die kaart verteenwoordig 100 kilometer.
Verhoudingskaal
1
, 1:2 500 000 beteken dat 1cm op die kaart ‘n afstand op die grond aandui van 2 500 000cm.
(25km)
: = verteenwoordig
Wat kry mens in die atlas wat jou kan help om ‘n plek te vind:
Naam van die plek
Bladsynommer
Ruitblok
Breedtelegging
Lengtelegging
Ruitblok word 1ste gegee dan die nommer.
Formule om afstande op kaarte te bepaal
Afstand is 33mm = 3.3cm
Grondafstand:
3.3 x 2 500 000cm = 8 2500 000cm (deel met 100 om na m te verwerk)
=82 500m (deel met 1000 om na km te verwerk)
=82.5km
! Oefening op bl6
! Leer die stokkiemetode.
Eenheid 1 Sleutelwoorde
Planeet: Hemelse voorwerpe wat om die Son of ander sterre wentel.
Aardbol: Sfeer/model van die Aarde.
Breedteligging: Afstand van ‘n plek noord/suid van die ewenaar gemeet in grade + minute.
Lengtelegging: Afstand van ‘n plek wes/oos vanaf die nulpremidiaan gemeet in grade + minute.
Breedtelyn: Denkbeeldige lyn op ‘n kaart wat parallel met die ewenaar loop.
Lengtelyn: Denkbeeldige lyn wat op ‘n kaart wat die Noord- en Suidpool met mekaar verbind.
Ewenaar: Denkbeeldige lyn wat vanaf wes na oos om die wydste deel van die Aarde loop.
Nulpremidiaan: Meridiaan waarvandaan lengteligging gemeet word.
Meridiane: Lengtelegging
Graad: Eenheid waarme hoeke gemeet word.
Hemisfeer: Helfte van ‘n sfeer.
Koördinate: Getalle wat breedte- en lengtelyne aandui waar dit mekaar kruis op die kaart.
Kleinskaalkaart: Toon groot gebied aan.
Grootskaalkaart: Toon kleingebied aan.
Ruitblok: Roosterblok posisie verwys na die ry en kolom waarin die plek gevind word.
2
, Kaartskaal: Verhouding tussen die afstand op ‘n kaart en die grondafstand wat dit aandui.
Eenheid 2 Die aardbol
Halfrondes
Ewenaar verdeel d aarde in d Noordelike en Suidelike hemisfeer/halfrondes.
Somer in d suidelike halfron = winter in d noordelike halfrond.
Nulmeridiaan en d 180°-meridiaan verdeel d aarde in d westelike en oostelike halfrondes.
! Figuur op bl 8 en Akt7
Die Aarde se rotasie om sy eie as - dag en nag
Aarde maak in 24 uur ‘n volledige rotasie.
Suid-Afrikaanse Standaardtyd
1903 Besluit dat Suid-Afrikaanse Standaardtyd d Middelbare Greenwichtyd + twee ure sou
wees.
Die Aarde se omwenteling om d son
Aarde roteer om Son vir 365,28 dae.
Aarde se as is altyd gekantel teen ‘n hoek v 66,5°.
Seisoene word veroorsaak deur 5 faktore:
Balvorm v d aarde veroorsaak dat net d helfte v d planeet op ‘n slag verhit + belig kan word.
Rotasie v d aarde veroorsaak dag + nag.
Helling v d aarde se as.
Konstante parallelisme v d aarde se as.
Omwenteling v d aarde om d son.
Sonstilstande
Datums waarop d aarde op sy skuinste is na d son toe of weg v d son af.
Langste nag + kortste dag is tydens winterstilstand.
Langste dag + kortste nag is tydens somerstilstand.
! Figuur op bl15
Dag-en-nag-eweninge
Tye wanneer dag + nag ewe lank is regoor d wêreld.
21/22 Maart en 21/22 September
Lengte v dag en nag oral om wêreld sal dieselfde wees.
21/22 Maart = Herfs dag-en-nag-ewening in Suidelike halfrond.
21/22 Maart = Lente dag-en-nag-ewening in d Noordelike halfrond.
Seisoenale verandering in dag- en naglengtes
3
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SimIStudying. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R150,00. You're not tied to anything after your purchase.