100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
Previously searched by you
AFK1501 Werkopdrag 02 (COMPLETE ANSWERS) Semester 2 2024 - DUE 16 Augustus 2024 ; 100% TRUSTED Complete, trusted solutions and explanations. Ensure your success with us.R46,60
Add to cart
AFK1501
Werkopdrag 02
(COMPLETE
ANSWERS)
Semester 2 2024 -
DUE 16 Augustus
2024
[Type the document subtitle]
tabbymwesh59@gmail.com
[Pick the date]
, [Type the abstract of the document here. The abstract is typically a short summary of the contents of
the document. Type the abstract of the document here. The abstract is typically a short summary of
the contents of the document.]
AFK1501 Werkopdrag 02 (COMPLETE ANSWERS) Semester 2 2024 - DUE
16 Augustus 2024 ; 100% TRUSTED Complete, trusted solutions and
explanations. Ensure your success with us.
Vraag 1: Literêre fiksie Lees Riana Scheepers se kortverhaal “Maar daar
is��� (beskikbaar in e-reserwes) en beantwoord dan die volgende vrae:
1.1.1. Beskryf in jou eie woorde wat met identifisering in die prosa bedoel
word. (3) 1.1.2. Bespreek hoe jy as leser met een van die karakters in die
verhaal kan identifiseer. Jou antwoord moet die teorie (soos in Vraag 1.1
bespreek) in ag neem. Verwys na voorbeelde uit die verhaal om jou argument
te staaf. (3) 1.2. Karakter: Identifiseer die protagonis en gee ’n kort
verduideliking van waarom jy so sê, asook wat die protagonis se doel is. Gee
voorbeelde uit die teks om jou argument te staaf. (4) (Wenk: Raadpleeg die
volgende bron vir ’n herinnering oor wat met protagonis bedoel word deur hier
te klik.) 1.3. Karakter: Identifiseer die antagonis en brei uit oor hoe
hy/sy/hulle/dit die protagonis teenstaan om sy/haar/hulle doel te bereik. Gee
voorbeelde uit die teks om jou antwoord te staaf. (3) (Wenk: Raadpleeg die
volgende bron vir ’n herinnering oor wat met antagonis bedoel word deur hier
te klik.) 1.4. Beskryf kortliks (in ʼn paragraaf van 150 tot 200 woorde) wat jy
sintuiglik ervaar het terwyl jy die verhaal gelees het en hoe hierdie sintuiglike
ervaring jou begrip van die verhaal beïnvloed het. Ten minste 2 sintuie moet
in jou argument betrek word. (6) (Wenk: Sintuiglike ervaring dui nie op emosie
of gevoel nie, maar op dit wat met die sintuie ervaar word.) 1.5. Identifiseer
die plotstruktuur van hierdie verhaal. Motiveer jou antwoord deur ʼn
opsomming van die plot te gee deur op die laagte- en hoogtepunte in die
verhaal te dui. (6) (Wenk: Moet nie as opsomming die verhaal bloot oorvertel
nie. Die opsomming moet ooreenstem met die plotstruktuur daarvan
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller tabbymwesh59. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R46,60. You're not tied to anything after your purchase.