100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary Graad 8 EBW Opsommings vir Kwartaal 1 tot 3 R160,00
Add to cart

Summary

Summary Graad 8 EBW Opsommings vir Kwartaal 1 tot 3

 21 views  0 purchase

Graad 8 EBW Opsommings vir Kwartaal 1 tot 3.

Preview 3 out of 19  pages

  • August 12, 2024
  • 19
  • 2024/2025
  • Summary
All documents for this subject (5)
avatar-seller
SimIStudying
EBW

Onderwerp 1: Die Owerheid
Definisies
Regering/owerheid/staat: Mense w1 deur landsburgers gekies word om d2 land te regeer.

Plaaslike regering: Plaaslike owerhede w ekonomiese +3 regskwessies in ‘n dorp hanteer.

Streeksregering: Provinsiale owerhede w ekonomiese + regskwessies hanteer in elke provinsie.

Staatsamptenaar: Iemand w in d staatsdepartement werk. (Onderwysers in staatskole, polisie)

Openbare kwessies: Besigh.4 w deur regering besit + beheer word. (Eskom, SABC, Transnet)

Openbare goedere + dienste: G+D5 w deur d regering voorsien word v6 gesamentlike gebruik v al d
mense + besigh. in d land.

Infrastruktuur: Fisiese hulpbronne (paaie, hawens, hospitale, skole)

Belasting: Verpligte betaling aan d regering w deur persone + besigh. gemaak word op d ink wat
hulle verdien.

Toelaes: Bedrag geld w regering v ‘n bepaalde doel betaal. (gestremdes, pensioenarisse)

Subsidies: Bedrag geld w deur regering toegestaan word om ‘n nywerheid/besigh. te help.

Aansporings: Bedrag geld w regering aan ‘n besigh betaal om ‘n bepaalde soort ekonomiese akt aan
te moedig.

Huishoudings: Eienaars v produksiefaktore + verbruiker v G+D.

Produksiefaktore: Insette in d produksieproses. (arbeid, kapitaal, natuurlike hulpbronne,
entrepreneurskap)

Besighede: Verskaffers v G+D.

Reg-en strafstelsel: Wette v ‘n land word deur d howe toegepas + iemand w aan ‘n misdaad skuldig
bevind word, word straf deur hof opgelê.

Wisselkoers: Waarde/prys v 1 land se geldeenheid teenoor geldeenheid v ‘n ander land.




1
w  wat
2
d  die
3
+  en
4
Besigh.  kort vir besigheid
5
G+D  goedere en dienste
6
v vir/van

1

,Betekenis v d regering

Regering:

 Groep mense wat land bestuur + beheer.
 In SA word regering deur demokratiese stemproses gekies.
 Landsburgers bo 18 mag stem.

Funksies v d regering:

 Maak + pas wette toe.
 Beskerm inwoners teen bedreigings + aanvalle v ander lande.
 Verskaf G+D w d land benodig + w nie plaaslik geproduseer word nie/ waarvan nie genoeg
produseer word nie.
 Ontwikkel stelsels om orde in d land te skep.

Doelwitte v d regering:

 Bevorder ekonomiese groei.
 Regverdige + billike herverdeling v hulpbronne.
 Vermindering v werkloosheid.
 Stabiliseer pryse
 Stabiliseer wisselkoers

Verskillende regeringsvlakke + hul rolle

Nasionale/sentrale regering:

 Verantwoordelik v algehele bestuur v d land + alle nasionale kwessies.

Kwessies:

 Veiligheid + sekuriteit v d land.
 Buitelandse sake
 Internasionale handel

Streeks/provinsiale regering:

 Verantwoordelik v ekonomiese aangeleenthede in bepaalde streek/provinsie.

Kwessies:

 Verbetering v dienslewering
 Behuising
 Gesondheidsdienste
 Onderwys

Plaaslike regering:

 Hanteer plaaslike kwessies in dorpe/munisipale gebiede.

Soorte munisipaliteite:

 Metropolitaanse
 Plaaslike
 Distriks


2

, Kwessies:

 Elektrisiteitsvoorsiening
 Munisipale paaie
 Biblioteke
 Verkeersbeheer
 Vullisverwydering

Regering se interaksie met huishoudings

Regering koop produksiefaktore by huishoudings + gebruik dit om openbare G+D te produseer.

 Bv: D regering kan grond by ‘n private persoon huur + d grond gebruik om openbare G+D te
verskaf.

Regering verskaf hulpbronne + dienste aan huishoudings

Voorbeelde:

 Onderwys
 Gesondheidsorg
 Behuising
 Infrastruktuur

Pensioen = Een v d maniere waarop d regering armoede probeer verminder.

Regering hef belasting w deur huishoudings betaal moet word

Voorbeelde:

Ink belasting

 Belasting w huishoudings betaal op geld w hulle verdien.

Verbruiksbelasting

 Belasting w betaal word op G+D w huishoudings koop. (BTW  15% w besigh. oorbetaal aan d
regering)

Aksynsbelasting

 Belasting op luukse items w d regering nie wil hê mense moet gebruik nie. (alkohol)

Regering se interaksie met besigh.

 Besighede/firmas/maatskappye: Vervaaridiger + produsente v G+D.
 Regering verskaf hulpbronne + dienste aan besigh.
o Besigh. benodig verskillende openbare G+D om G+D te kan produseer.
o Regering verskaf dit in vorm van infrastruktuur.
o Regering verskaf dienste soos d polisiemag wat deur besigh. gebruik word.
o Regering verskaf subsidies + aansporings aan besigh. om ekonomiese akt aan te
moedig.
 Regering skep orderlike + wettige besigheidsomgewing
 Regering bied ondersteuning + advies aan besigh.
 Besigh. moet belasting betaal aan d regering
 Maatskappybelasting

3

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller SimIStudying. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R160,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

50064 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 14 years now

Start selling
R160,00
  • (0)
Add to cart
Added