100% satisfaction guarantee Immediately available after payment Both online and in PDF No strings attached
logo-home
Summary LPAFRT8 Exam Prep - Study notes, questions and answers R100,00
Add to cart

Summary

Summary LPAFRT8 Exam Prep - Study notes, questions and answers

1 review
 9 purchases

Summaries of the topics in LPAFRT8, as well as previous exam questions and answers, and Assignments questions and answers

Preview 4 out of 32  pages

  • October 22, 2019
  • 32
  • 2019/2020
  • Summary
All documents for this subject (2)

1  review

review-writer-avatar

By: gailmichaels123 • 3 year ago

avatar-seller
brainbuzzstudynotes
LPAFRT8
EKSAMEN VOORBEREIDING
Luistervaardighede

Nieverbale kommunikasie:




Effektiewe luistervermoëns:

• Luister met jou oë - ± 80% kommunikasie is nierverbaal. (stemtoon,
liggaamshouding, gebare en gesigsuitdrukkings).
• Behou oogkontak met die spreker.
• Knik jou kop om aan te toon dat jy aandagtig luister en verstaan.
• Luister met jou hart – wees bedag op die emosies agter die woorde
• Focus op sleutelwoorde en frases
• Elimineer steurende klanke en geluide
• Bring dit wat die spreker sê in verband met vorige leerervaringe
• Fokus daarop om na die spreker te luister, en nie na jouself nie.
Dit is belangrik om op te let wat ‘n spreker sê, maar ewe belangrik om te let op hoe die
spreker iets sê. Onthou dus die volgende:

• ‘n Spesifieke stemtoon openbaar baie van die spreker. As iemand bang of
senuweeagtig is, is sy of haar stemtoon hoër. As die persoon rustig en bedaard is, is
die stemtoon laer.
• Die uitspraak van woorde hou dikwerls verband met ‘n persoon se agtergrond,
portuurgroep of status.
• Die praattempo van ‘n spreker dui dikwerls aan of die spreker gespanne of rustig is.
‘n Persoon wat rustig is, praat stadiger as iemand wat gespanne is.

1|Page

,• Stiltes is veelseggend. ‘n Stilte is effektief om tyd te laat vir die luisteraar om n ate
dink oor wat gesê is, of ter wille van beklemtoning. ‘n Sug kan bv. ‘n aanduiding van
moedeloosheid wees.
• Wanneer iemand praat, kan jy as luisteraar betekenis heg aan die praatstyl van die
spreker. Hoe beter jou luistervaardighede ontwikkel is, hoe beter sal jy die boodskap
wat die spreker verbal of nieverbaal oordra, kan verstaan en interpreteer.

➢ Luister met ore, verstand en hart:
• Ons gebruik ons ore om te hoor
• Verstand om boodskap te interpreteer
• Hart – om emosies agter spreker se woorde aan te voel.

➢ Luister is ‘n aktiewe proses waarin die luisteraar inligting ontvang, betekenis
konstrueer, en op verbale en nieverbale boodskappe reageer.
Tipes luister:

• Omvattende luister (om die inhoud van die boodskap in te neem)
• Kritiese of evaluerende luister (waar ‘n oordeel oor die boodskap gevel word)
• Waarderende luister (waar geluister word met die doel om te geniet)
• Terapeutisese luister (waar die doel is om ander te ondersteun en nie te oordeel nie)




2|Page

, Tipes luisteraars:

Egoïstiese: • = luister net na dinge wat op hom of haar betrekking her en
waarin hy belangstel.
• = is die ene ore wanneer hy komplimente ontvang, of wanneer
daar oor sy prestaties uitgewei word, maar skakel onmiddelik af
as hy nie meer die middelpunt van die gesprek is nie.
Kritiserend: • = luister nie om iets te leer nie, want hy “weet reeds alles”.
• Hierdie luisteraar luister uitsluitlik om fout te vind.
• Indien hy nie met die boodskap kan fout vind nie, sal hy met die
spreker fout vind.
• Tydens die boodskap word soveel teenargumente gevorm da
thy nie hoor wat regtig gesê word nie.
• = luister om ‘n stryery aan die gang te sit.
• As hy nie oor iets kan stry nie, word daar nie na die boodskap
geluister nie.
Flikkerlig: • = skakel aan-af-aan-af, en konsentreer so min op die boodskap
dat net hier en daar ‘n woord gehoor word.
• = het gewoonlik geen benul waaroor die boodskap gaan nie,
omdat sy gedagtes op ‘n ander plek was en die draad van die
storie verloor is.
Liggeraak: • = sukkel met swak selfbeeld en sif alles wat gesê word om vas
te stel of hy nie deur die boodskap benadeel word nie.
• Enige kritiek, compliment of onskuldige opmerking word eers
gedissekteer, en hy skakel onmiddelik af indien iemand hom
kritiseer, vermaan, of nie met hom saamstem nie.
• = gewoonlik baie liggeraak, en wonder deurgaans of die sprker
dalk iets bedoel wat op hom van toepassing is.
Pappegaai: • = luister en neem in wat gesê word sonder om ooit n ate dink
oor die boodskap.
• = nie sensitief vir nuances in die boodskap wat iets van die
spreker se gemoedstemming weerspieël nie, en nieverbale
“boodskappe” soos stiltes of toonhoogte in die spreker se stem
word geïgnoreer.
Effektief: • = Die goeie luisteraar omdat hy graag wil hoor wat gesê
word, en in die spreker se boodskap belangstel.
• Hy gee volle aandag aan die boodskap en luister na welke
woord, terwyl hy met die spreker oogkontak het.
• = val nooit ‘n spreker in die rede nie, en hy maak seker dat
die boodskap presies verstaan en reg geïnterpreteer word
deur:
➢ Na die woorde te luister
➢ Die spreker se lyftaal in ag te neem; en
➢ Vrae te vra wanneer iets onduidelik is.


Effektiewe luisterstrategieë:

Konsentrasie • Bly gefokus en konsentreer op die spreker se boodskap
Fokus • Rig weer jou konsentrasie indien jou gedagtes begin dwaal
Denknotas • Maak denknotas van die spreker se boodskap
Voorspelling • Probeer voorspel wat die spreker se volgende hoofgedagte
gaan wees.


3|Page

, Luistervaardighede:

• Behou oogkontak met die spreker
• Fokus op die boodskap en nie op die aanbieding nie.
• Vermy emosionele betrokkenheid
• Vermy (of ignorer) steurnisse.
• Beskou luister as ‘n uitdagende denkaktiwiteit.
• Wees aktief betrokke by die boodskap deur vrae in jou gedagtes oor die boodskap te
stel.
• Benut die tydsverloop tussen die spreker se praattempo en jou gedagtegang.
• Wees ‘n op-en-wakker luisteraar.
• Luister analities, maar met ‘n oop gemoed.
• Dink na oor die boodskap.
• Luister na die klem wat die spreker op sekere dele van die boodskap plaas.
• Vra vrae, of maak stellings waar nodig.
Hoe om luistervaardighede te verbeter:

• Luister intensief na die spreker se boodskap, maar neem ook die spreker se
nieverbale kommunikasie soos gesigsuitdrukkings, liggaamsposisie en stemtoon in
ag.
• Gebruik effektiewe liggaamstaal wanneer jy na die spreker se boodskap luister, soos
bv. Om direkte oogkontak met die spreker te maak, of jou kop instemmend te knik.
• Vra tersaaklike vrae om seker te maak dat jy die boodskap ten volle verstaan bv.
“Wat het jy bedoel toe jy gesê het dat…”
• Herhaal gereeld wat jy gehoor het om seker te maak dat jy die boodskap van die
spreker reg verstaan.
• Skep geborge klimaat waarin die spreker gemaklik sal voel om sy of haar gedagtes
met jou ted eel. Skep ‘n effektiewe luisterklimaat. As jy bv. Besig is om leerders se
punte uit te werk, en nie dadelik aandag aan ‘n leerder se problem kan gee nie, gee
‘n aanduiding wanneer jy beskikbaar sal wees en jou onverdeelde aandag kan gee.
• Bly gefokus en konsentreer op wat die spreker sê, en nie op wat jy beplan om te sê
sodra die spreker asem skep nie.
• Bevry jou van innerlike gedagtes, opinies en oordele oor die spreker of die situasie.
• Maak jou innerlike “stem” stil wat dalk met die spreker wil redeneer.
• Wees op die uitkyk vir die subteks agter die spreker se woorde, en reflekteer op die
spreker se gemoedstemming, bv. “Dit klink asof jy baie bekommers oor die
aangeleentheid is. Is dit korrek?
• Wees op die uitkyk of die spreker se liggaamstaal gespanne of ontspanne is. Behou
die spreker se oogkontak? Stem die spreker se stemtoon ooreen met die boodskap?
• Luister empaties. Empatie is om jou gemoed “leeg” te maak en met jou hele wese na
die spreker se boodskap te luister.
• Begin na die spreker luister met ‘n neutral, oop gemoed. Slegs op so ‘n wyse kan jy
werklik op die spreker se boodksap konsentreer en focus op wat die spreker wil sê.
• Gee aan die boodskap, sowerl as aan die emosies agter die boodskap aandag.
• Reageer op so ‘n wyse dat jy demonstreer dat jy die spreker ernstig opneem en sy
standpunt respekteer.
• Elimineer steurnisse.
• Luister met die oog daarop om preses te verstaan wat die spreker sê, eerder as om
te antwoord, of kommentaar op die boodskap te lewer.


4|Page

The benefits of buying summaries with Stuvia:

Guaranteed quality through customer reviews

Guaranteed quality through customer reviews

Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.

Quick and easy check-out

Quick and easy check-out

You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.

Focus on what matters

Focus on what matters

Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!

Frequently asked questions

What do I get when I buy this document?

You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.

Satisfaction guarantee: how does it work?

Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.

Who am I buying this summary from?

Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller brainbuzzstudynotes. Stuvia facilitates payment to the seller.

Will I be stuck with a subscription?

No, you only buy this summary for R100,00. You're not tied to anything after your purchase.

Can Stuvia be trusted?

4.6 stars on Google & Trustpilot (+1000 reviews)

69605 documents were sold in the last 30 days

Founded in 2010, the go-to place to buy summaries for 15 years now

Start selling
R100,00  9x  sold
  • (1)
Add to cart
Added