Krisis - Elisabeth Eybers
Italiaanse sonnet:
Twee kwatryne (oktaaf) / Twee tersines (sestet)
Rymskema:
abba/abba/cdc/cdc (of: cde/cde)
Titel:
“Krisis” dui op die stryd tussen die “Hart” (emosies/ gevoelens/ irrasionell) en die “Hoof” (denke,
verstand, rede, rassionele)
, Metafoor:
'n Metafoor wat in die hele gedig gebruik word, vergelyk die hart met emosies en die hoof met die
verstand. Hierdie metafoor toon die innerlike stryd of krisis wat die spreker beleef.
Boodskap en Tema:
Die tema is die diepere boodskap van die gedig. Dit verwys na die innerlike stryd wat die spreker
tussen die hart en die verstand ervaar.
Die boodskap is naby aan die tema. Dit vertel die algemene waarheid dat jy besluite moet neem met
jou verstand of jou hart.
Die Oktaaf:
Die emosies van die hart word bespreek, maar die verstand (denke) voel dat die spreker te haastig is
en soos ʼn bang mens optree. In reël 8 is daar 'n gevoel van bitterheid omdat die hart as "siek" en ʼn
"las" beskryf word.
In this Afrikaans poem, emotions of the heart are being discussed, but the speaker’s mind (or
reasoning) refers to the fact that the speaker is being too bold or rash ("voortvarend") and acting
like a coward ("lafaard"). In line 8, there’s a sense of bitterness because the heart is described as
"sick" and a "burden," indicating that the speaker sees the heart as something that is causing pain
and is difficult to carry.
Die Sestet:
In die sestet word die "jy" in verskillende rolle gesien, soos die "gas" en "gasheer," en ook die
"seremoniemeester" en "nar." Daar is 'n gevoel van bitterheid in reël 11 (soos in reël 8), waar die spreker
voel dat "die kermis is verby," omdat die spreker onaangename ervarings het en dink dat die "doellose
lewe" moet eindig.
In the sestet, the "jy" represents different roles, such as the "gas" and "gasheer," as well as the
"seremoniemeester" and "nar." There is a sense of bitterness in line 11 (similar to line 8), where the