Smeltpunt: Temperatuur waarby die materie van vaste stof na vloeistof verander
Kookpunt: Temperatuur waarby die materie van vloeistof na gas verander
Materiale
Suiwer Onsuiwer
stowwe stowwe
Homogene Heterogene
Elemente Verbindings
Mengsels Mengsels
Nie-metale Metale
Suiwer Stowwe: Bestaan uit slegs een soort stof + word saamgestel uit of elemente of verbindings
Element: Suiwer stof wat nie in eenvoudiger stowwe opgebreek kan word nie
, Argon Ar Fluoor F Stikstof N
Aluminium Al Goud Au Suurstof O
Barium Ba Helium He Fosfor P
Beryllium Be Waterstof H Kalium K
Boor B Jodium I Platinum Pt
Broom Br Yster Fe Radon Ra
Cadmium Cd Kripton Kr Silikon Si
Sesium Cs Lood Pb Silwer Ag
Kalsium Ca Litium Li Natrium Na
Koolstof C Magnesium Mg Swawel S
Chloor Cl Mangaan Mn Tin Sn
Chroom Cr Kwik Hg Uraan U
Kobalt Co Neon Ne Xenon Xe
Koper Cu Nikkel Ni Sink Zn
Metale = lk v PT
Nie – Metale = Rk v PT
Metale: Het metaalglans
Is smeebaar
Is rekbaar
Geleiers → hitte / elek (2 punte)
Nie – Metale: Is dof
Is bros
Is nie goeie geleiers van hitte nie
Isolators (elek)
Elek kabels = meeste v koper gemaak (baie goeie elek geleier + relatief goedkoop)
Nichroom: (allooi) Verwarmers en stowwe se elemente bestaan hier uit
• Is allooi + het hoë weerstand → hitte = vrygestel wnr elek stroom daardeur vloei
Magnetiese metale: Metale wat sterk magnetise eienskappe besit. 3 Elemente is: Yster; Kobalt en Nikkel
Metalloiede: Word nie as n metaal/ nie metaal geklasifiseer nie (toon eienskappe v beide). = halfmetale
➢ Boor, silikon, germanium, arseen, antimoon, telluur, polonium en astaat
➢ Gelei elek maar nie so goed soos metale nie + eienskappe = meestal soos nie - metale
Verbindings: gevorm wanneer 2+ elemente chemies met mekaar in vaste verhouding verbind
Wet van Konstante Samestelling: maak nie saak hoe die verbinding vorm nie, dit sal altyd dieselfde elemente in
dieselfde massaverhouding bestaan
Onsuiwer Stowwe (mengsels)
• Mengsel = kombinasie v 2+ stowwe waarin elke stof sy unieke eienskappe behou. Stowwe kan in enige
verhouding teenwoordig wees
• Mengsels kan homogene (alles meng) / heterogeen (meng nie) wees
Homogene mengsel / oplossing: Mengsel waar samestelling dwarsdeur selfde is + wat bestaan uit 2+ stowwe in selfde
fase bv: skoon lug → 78% stikstofgas, 20% suurstofgas + klein % v gasse soos koolstofdioksied. Soutwater = vastestof
(sout) + vloeistof (water)
Heterogene Mengsel: Mengsel waarvan samestelling nie uniform is nie
• Los nie op in mekaar nie.
• Sand meng met water = suspensie. (sand los nie op in water nie, versprei net)
• 2 vloeistowwe nie meng nie = onmengbaar Bv: Olie en water
, ➢ Behalwe as dit emulseer
➢ Emulsie = bv olie + water skud en olie kleiner deeltjies vorm wat deur water versprei + melkerige voorkoms
gee.
➢ Emulsifiseerders kan by emulsie gevoeg word om te keer dat d 2 lae opdeel.
➢ Mayonaise = emulsie v eiergeel + olie
Skeidingsmetodes (fisiese metodes)
• Filtrering: onoplosbare vastestof in vloeistof
• Chromatografie: om komponente in mengsel te skei vir verdere gebruik
• Distillasie:vloeistowwe te skei
• Magnetisme: magnetiese stowwe te skei v nie magnetiese stowwe
• Handsortering: groot versk stowwe te skei
• Skeitregter: vloeistowwe te skei (heterogene mengsle)
Fisiese- + Chemiese Verandering:
• In fisiese verandering bly aard v stof, deeltjies waaruit dit saamgestel is + aantal deeltjies onveranderd
• In chemiese verandering is eienskappe vd nuwe stowwe anders as d oorspronklike, d deeltjies verskil + d aantal
deeltjies kan verander
• Fisiese verandering: ys wat in water smelt / appel wat in stukke gesny word
• Chemiese verandering: vorming v glukose uit fotosintese / afbreek v glukse in sellulêre-respirasie
Vastestof
• Deeltjies vibreer slegs
• Klein ruimtes tussen deeltjies
• Sterk kragte tussen deeltjies
• Geen diffusie
• Kan nie saamgepers word nie
• Behou vorm
• Het kristalstruktuur
Vloeistof
• Min beweging tussen deeltjies
• Kleiner ruimtes tussen deeltjies as by gasse
• Swakker kragte tussen deeltjies as by vastestowwe
• Diffusie vind plaas
• Botsing tussen deeltjies
• Neem vorm van houer aan
• Oefen druk in alle rigtings uit
Gas
• Deeltjies beweeg vining
• Groot en oop ruimtes tussen deeltjies
• Swak/geen kragte tussen deeltjies
• Diffusie vind plaas en vinniger as vloeisw
• Saampersbaar
• Oefen druk in alle rigtings uit
Tydens fasetoes- tandverandering
• Die fisiese eienskappe + potensiele energie van n stof verander
• Chemiese samestelling bly selfde
➢ Versk faseverandering = smelting, verdamping, kondensasie, vriesing, kristalisering + sublimasie
The benefits of buying summaries with Stuvia:
Guaranteed quality through customer reviews
Stuvia customers have reviewed more than 700,000 summaries. This how you know that you are buying the best documents.
Quick and easy check-out
You can quickly pay through EFT, credit card or Stuvia-credit for the summaries. There is no membership needed.
Focus on what matters
Your fellow students write the study notes themselves, which is why the documents are always reliable and up-to-date. This ensures you quickly get to the core!
Frequently asked questions
What do I get when I buy this document?
You get a PDF, available immediately after your purchase. The purchased document is accessible anytime, anywhere and indefinitely through your profile.
Satisfaction guarantee: how does it work?
Our satisfaction guarantee ensures that you always find a study document that suits you well. You fill out a form, and our customer service team takes care of the rest.
Who am I buying this summary from?
Stuvia is a marketplace, so you are not buying this document from us, but from seller suliseduplessis. Stuvia facilitates payment to the seller.
Will I be stuck with a subscription?
No, you only buy this summary for R80,00. You're not tied to anything after your purchase.